| Ou Paul Vettie [boodskap #29418] |
Ma., 20 Maart 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
Jy is loshande die grootste aap wat die nuusgroep NOG besoek het! Jy
laat Squirrel na 'n intellektueel lyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29440 is 'n antwoord op boodskap #29418] |
Di., 21 Maart 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ag, Here, nou moet ek weer tot jou vlak daal, ag nou-ja:
Liewe Ferdinand Grilling
Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
terugpos. Mense doen dit gewoonlik wanneer hulle uit verskonings uitloop en
so bietjie inspirasie nodig het.
En, ja, ek wil nou nie eintlik met jou kontak he nie, maar elke keer as hier
kom het jy vir my 'n ou boodskappetjie gelos, en dan kan ek myself nie help
nie.
Maar antwoord asb. tog y twee vrae.
EK MOET WEET.
(Kan ek raai?
1. Ek weet Susan en Carolien is groot, maar ek dink jy het Mimi swanger
gekry buite die huwelik as 'n jong lat, dus gaan ek jou ouderdom skat as
iets tussen 30 en 35.
2. Ek reken jy is of 'n "grease-monkey" (mechanic) of 'n myner.
"ProPacem" skryf in boodskap news:20000321092559.02159.00002528@ng-fc1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Jy gebruik 'n graad-een se "reverse phycology".
>
> En jy spel asof jy in graad een is - phycology inderdaad.
|
|
|
|
|
|
| Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29459 is 'n antwoord op boodskap #29418] |
Wo., 22 Maart 2000 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dan is jy Ferdi se beste maatjie.
"Birds of a feather. . . ."
"ProPacem" skryf in boodskap news:20000322093657.02155.00002291@ng-ff1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Liewe Ferdinand Grilling
>> Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
>> terugpos.
>
> Dis nie Ferdi nie, onnosel, maar ek - leswin - wat op die pos gereageer het.
>
> propacem = leswin (get it?)
>
|
|
|
|
| Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29460 is 'n antwoord op boodskap #29418] |
Wo., 22 Maart 2000 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> "Phatti" pau...@hotmail.com
> Liewe Ferdinand Grilling
> Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
> terugpos.
Dis nie Ferdi nie, onnosel, maar ek - leswin - wat op die pos gereageer het.
propacem = leswin (get it?)
|
|
|
|