Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi Grilling
Ferdi Grilling [boodskap #29382 is 'n antwoord op boodskap #29385] Sa, 18 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek is optimisties in my obserwasie dat jy uiteindelik Gloudina se rang
bereik het:

Luitenant Poephol!

Kom ons kyk na jou eentonige uitbasering:

1. SA is nou 'n land van geleikheid en regverdigheid!
Volgens jou MOET ons almal dit aanvaar of anders sit jy vir Gloudina op
ons. (daar poep ek sommer in my broek)

2. Jy geniet die feit dat jou mede wit, Afrikaans sprekende landsgenote se
toekoms maar bra bleek lyk
Volgens jou is dit die regverdige ding,

Ferdi, ek wens ek kon jou 'n vraag vra en 'n eerlike antwoord kry, maar jy
sal dit in jou onintelligente manier verdraai, maar kom ons vat 'n kans:

Q. "Wie het in jou testtube gespoeg?"
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29383 is 'n antwoord op boodskap #29382] Sa, 18 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Huis: Oudshoorn
Vrou:. Mimi
Kinders: Susan en Carolien

Ek sien jy hou van die Swartberge, interresant . . . .
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29384 is 'n antwoord op boodskap #29382] Sa, 18 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi as jy so aanhou gaan jy ons dalk oorweeg dat jy "I.T. literate" is.

Hoe lank het dit jou gevat om my e-mail address op te spoor?

Jissie, man, jy verbaas my dat jy so gou die "right-click" kon baas raak.

Kom ons probeer nou iets anders. As jy so graag wil weet wie IOL is, hoekom
doen jy dan nie sommer gou-gou 'n "NSLOOKUP" nie.

dan hoef jy nie vir spelde te soek en jou naam gat te maak nie.
Kom wys my jou huiswerk volgende week.

Groete aan almal daar in jou spoeg-en-plak skool

Ekwilibrium-Paul

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38dac24c.3875689@news.icon.co.za...
> On Sat, 18 Mar 2000 11:59:26 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
>> Ek is optimisties in my obserwasie dat jy uiteindelik Gloudina se rang
>> bereik het: en verdere nonsies>>
>
> Ek sien jy is From: "Phatti"
>
> Paul, dus.
>
> Is die IOL dalk Independent Online?
>
> Is jy ook een van die brawes wat vloek en spoeg van agter 'n vals naam
> en 'n Hotmail-adres?
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29385 is 'n antwoord op boodskap #29382] Sa, 18 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Mar 2000 11:59:26 GMT, "Phatti" wrote:
<<>Ek is optimisties in my obserwasie dat jy uiteindelik Gloudina se rang
> bereik het:>>

Het jy nie laas gesukkel om die woord "ekwilibrium" baas te raak nie?
Se maar wat jy dink dit beteken. Dan sal ek jou reghelp.

Re: Ferdi Grilling [boodskap #29397 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 18 Mar 2000 22:08:07 GMT, "Phatti" wrote:
<<>Ferdi as jy so aanhou gaan jy ons dalk oorweeg dat jy "I.T. literate" is.
> Hoe lank het dit jou gevat om my e-mail address op te spoor?>>

Het jy al n woordeboek gekry om ekwilibrium op te soek? Of is jy skoon
stom van skrik oor die vraag?

Onthou jy? Jy het laat groot verkondig dat die land "politieke
ekwilibrium" moet kry of so iets.

Dis waar die bespreking vasgehak het. Ek wou weet wat de hel politieke
ekwilibrium is. Jy weier steeds om te se.
Sal ek dus nou maar jou opmerking afskryf as net nog 'n ondeurdagte
een van iemand 1. beledig van agter 'n vals naam 2. sodra hy gevra
word om so 'n vreemde terme te verduidelik, aan die vloek gaan?
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29398 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet onverskoning vra, jy was nie veronderstel om 4 keer gemail te word
nie. Dit was 'n glips (Uitstekende Microsoft Sagteware)

Nee, moet asb nou nie probeer

"ferdinand" skryf in boodskap news:38d4dc30.1238386@news.is.co.za...
> On Sat, 18 Mar 2000 23:13:21 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
>
> Ek sien die boodskap het jy 4 keer na my ge e-pos ook.
> Lyk my dit IS 'n dreigement.
>
> Het jy die guts om dit openlik te se?
>
>
>
>> Huis: Oudshoorn
>> Vrou:. Mimi
>> Kinders: Susan en Carolien
>>
>> Ek sien jy hou van die Swartberge, interresant . . . .
>>
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29399 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 18 Mar 2000 23:13:21 GMT, "Phatti" wrote:

Oe! 'n Dreigement!

Is jy siek? Gaan kry hulp.

> Huis: Oudshoorn
> Vrou:. Mimi
> Kinders: Susan en Carolien
>
> Ek sien jy hou van die Swartberge, interresant . . . .
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29400 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 19 Mar 2000 10:30:40 GMT, "Phatti" wrote:
<<>Maar, laat ek maar bieg: "Ja, Ferditjie, jou antwoordtjie is reg:
> Ekwilibrium is wel dinge wat in perfekte balans is. Kom na vore dan kry jy
> 'n goue sterretjie en 'n suig stokkie">>

A! Jy maak vordering.
Nou koppel nou vir ons die twee konsepte aanmekaar. "politieke" en
"ekwilibrium"

Dan verduidelik jy wat jy bedoel met "politieke ekwilibrium". Jy moet
sekerlik weet wat jy daarmee bedoel aangesien jy dit 'n
sleutel-voorvereiste gemaak het vin jou siening van Suid-Afrika.

Want sien as ons weet WAT dit is wat se (en of dit wat jy se sin maak
of nie), dan kan ons dit wat jy se oorweeg.

Verstaan?
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29401 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Mr. Grilling

Ek ondervind jou as 'n onintelligente individu. Jy is van swakker genetiese
materiaal. Jy het my toets gedop en ek wil dus hierdie geleentheid gebruik
om jou in te lig dat ek jou NIE DREIG NIE, maar ook geen verdere kontak met
jou wil he nie.

"Phatti" skryf in boodskap news:qPcB4.3369$xA.10248@news.iol.ie...
> Ek moet onverskoning vra, jy was nie veronderstel om 4 keer gemail te word
> nie. Dit was 'n glips (Uitstekende Microsoft Sagteware)
>
> Nee, moet asb nou nie probeer
>
> "ferdinand" wrote in message
> news:38d4dc30.1238386@news.is.co.za...
>> On Sat, 18 Mar 2000 23:13:21 GMT, "Phatti"
>> wrote:
>>
>>
>> Ek sien die boodskap het jy 4 keer na my ge e-pos ook.
>> Lyk my dit IS 'n dreigement.
>>
>> Het jy die guts om dit openlik te se?
>>
>>
>>
>>> Huis: Oudshoorn
>>> Vrou:. Mimi
>>> Kinders: Susan en Carolien
>>>
>>> Ek sien jy hou van die Swartberge, interresant . . . .
>>>
>>
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29402 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdinand

"Politiese Ekwilibrium"
oo, dis 'n moeilike een daai. Dis eintlik so 'n moeilike konsep dat ek jou
hulp nodig het om dit aan MY te verduidelik.

Jou argument en eentonige gesanik is so vlak, leeg en essentieel DOM, dat ek
nie my tyd wil mors om met hierdie gesprek aan te hou nie.
(Ja en ek weet wat jou antwoord nou gaan wees: "Look he doesn't even know
himself")

Dit lyk my jy hak maar met baie dinge vas.

Maar, laat ek maar bieg: "Ja, Ferditjie, jou antwoordtjie is reg:
Ekwilibrium is wel dinge wat in perfekte balans is. Kom na vore dan kry jy
'n goue sterretjie en 'n suig stokkie"

Jy sien Ferdi, dis daardie VEREISTES wat my laat dink dat jy 'n grease
monkey is.

"ferdinand" skryf in boodskap news:38d49fed.742310@news.is.co.za...
> On Sat, 18 Mar 2000 22:08:07 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>> Hoe lank het dit jou gevat om my e-mail address op te spoor?>>
>
> Het jy al n woordeboek gekry om ekwilibrium op te soek? Of is jy skoon
> stom van skrik oor die vraag?
>
> Onthou jy? Jy het laat groot verkondig dat die land "politieke
> ekwilibrium" moet kry of so iets.
>
> Dis waar die bespreking vasgehak het. Ek wou weet wat de hel politieke
> ekwilibrium is. Jy weier steeds om te se.
> Sal ek dus nou maar jou opmerking afskryf as net nog 'n ondeurdagte
> een van iemand 1. beledig van agter 'n vals naam 2. sodra hy gevra
> word om so 'n vreemde terme te verduidelik, aan die vloek gaan?
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29403 is 'n antwoord op boodskap #29385] So, 19 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 18 Mar 2000 23:13:21 GMT, "Phatti" wrote:

Ek sien die boodskap het jy 4 keer na my ge e-pos ook.
Lyk my dit IS 'n dreigement.

Het jy die guts om dit openlik te se?

> Huis: Oudshoorn
> Vrou:. Mimi
> Kinders: Susan en Carolien
>
> Ek sien jy hou van die Swartberge, interresant . . . .
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29419 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.com

> om jou in te lig dat ek jou NIE DREIG NIE

Waarom dan sy persoonlike gegewens hier plaas, en met deursigte innuendo na sy
kinders verwys? Waarom?

> maar ook geen verdere kontak met
> jou wil he nie.

Toe ek so 'n jong seun was, so tussen vyf en tien jaar, het ek gereeld, wanneer
ek nie 'n argumentsmas kon opkom nie, heel verontwaardig aan my opponent gese:
Ek wil geen verdere kontak met hom he nie. Smaak my sommige mense groei nooit
op nie. Of miskien is hul wel tien jaar oud - intellektueel gesproke.
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29420 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Mr. Grilling
>
> Ek ondervind jou as 'n onintelligente individu. Jy is van swakker genetiese
> materiaal. Jy het my toets gedop en ek wil dus hierdie geleentheid gebruik
> om jou in te lig dat ek jou NIE DREIG NIE, maar ook geen verdere kontak met
> jou wil he nie.
>

Kom ons analiseer nou hierdie stukkie sielkundige materiaal.
Onmiddellik word die prooi van die aanval aangedui as
"onintelligent" en "van swakker genetiese materiaal." Nou
ons weet dat dit een van die metodes is wat rassiste probeer
om hulself te oortuig dat hulle superieur is. Die nie-blanke
bevolking in SA is lank aan hierdie soort snert onderwerp.
Hitler het dieselfde gedoen. Slobodan Milosevitch doen
dit. Paul Bester doen dit. (JM Coetzee analiseer hierdie
verskynsel in sy boek "Taking Offense." Antjie Krog praat
oor hierdie mites in haar geskrifte. Ou Paul Bester, hierdie
siek ou praatjies van jou en jou maats werk nie meer nie.)
So ou Paul Bester, noudat ons weet dat jy die tuis-
blad van Ferdi Greyling besoek het, neem ek aan jy is
groen van jaloesie toe jy sien hoe 'n mooi vrou Mr. Grilling
het. Sy is beeldskoon, mooier as selfs die Swartberge.

Herrie op die ou Tremspoor
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29421 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Is jy doof?

"ferdinand" skryf in boodskap news:38d4c387.9857056@news.is.co.za...
> On Sun, 19 Mar 2000 10:30:40 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
>
> >
>
> A! Jy maak vordering.
> Nou koppel nou vir ons die twee konsepte aanmekaar. "politieke" en
> "ekwilibrium"
>
> Dan verduidelik jy wat jy bedoel met "politieke ekwilibrium". Jy moet
> sekerlik weet wat jy daarmee bedoel aangesien jy dit 'n
> sleutel-voorvereiste gemaak het vin jou siening van Suid-Afrika.
>
> Want sien as ons weet WAT dit is wat se (en of dit wat jy se sin maak
> of nie), dan kan ons dit wat jy se oorweeg.
>
> Verstaan?
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29422 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nou
> ons weet dat dit een van die metodes is wat rassiste probeer
> om hulself te oortuig dat hulle superieur is. Die nie-blanke
> bevolking in SA is lank aan hierdie soort snert onderwerp.

Nou verstaan Paul Bester nie so mooi nie:
As ek 'n rassis is, hoekom diskrimineer ek dan teen Ferdi Grilling. Ek dog
die mannetjie is wit soos ek.

> So ou Paul Bester, noudat ons weet dat jy die tuis-
> blad van Ferdi Greyling besoek het,

Nou hoe op aarde kan ek ou Ferdi Grilling se "tuisblad" besoek as hy die
ding jare gelede verwyder het?

Elke keer wanneer jy, Gloudina Bouwer, hier pos versterk jy my argument dat
jy amper so dom is soos ou Ferdi Grilling.
Nie heeltemal nie, ek moet erken, jou brein is fluks, maar jy is oud en oor
die muur, dus is jy van geen nut nie. Jy het jou job gedoen: Voortgeplant.
Jou kinders gevoer en geskool en op hul pad gestuur. Nou moet ons maar terug
sit en wag tot jy die emmer skop. Intussen vreet en suip jy waardevolle
lewens bronne op wat eintlik uitgevoer moet word Afrika toe waar klein
kinderjies sterf van die honger. Ek doen my deel, ek "sponsor" tans 11 (elf)
kinders in Afrika teen £10 per maand. Dus gee ek omtrent R1,100 elke maand
aan Oxfam en andere. Ek het fotos van die kinders en "progress reports". Ek
se jou wat, ek maak afsrifte en pos hulle na jou address in Ottowa by 1081
Ambleside Drive.

Ek erken die feit dat jy my ballas lam maak met jou rassisme-kak. Dit is al
so holrug gery. Elke keer wanneer enige nuweling op hjierdie NG opdaag is jy
eerste in die saal om hulle as rassiste te klassifiseer. Nooit enige iets
anders as rassiste nie. Ek wens jy kon iets nuuts uitdink, iets oorpronklik,
mar soos ek se, jy is amper so dom soos Ferdinand Grilling.

Paul Bester (Oxfam se gunstelling rassis)
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29423 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy het toe nooit hierdie vraag beantwoord nie:

"Jou opinie is dus dat solank daar geen blatante verkragting van menseregte
is nie, is moord en roof verdraagsaam?"

"ferdinand" skryf in boodskap news:38d4c387.9857056@news.is.co.za...
> On Sun, 19 Mar 2000 10:30:40 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
>
> >
>
> A! Jy maak vordering.
> Nou koppel nou vir ons die twee konsepte aanmekaar. "politieke" en
> "ekwilibrium"
>
> Dan verduidelik jy wat jy bedoel met "politieke ekwilibrium". Jy moet
> sekerlik weet wat jy daarmee bedoel aangesien jy dit 'n
> sleutel-voorvereiste gemaak het vin jou siening van Suid-Afrika.
>
> Want sien as ons weet WAT dit is wat se (en of dit wat jy se sin maak
> of nie), dan kan ons dit wat jy se oorweeg.
>
> Verstaan?
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29424 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 19 Mar 2000 23:42:39 GMT, "Phatti" wrote:
<< ondervind jou as 'n onintelligente individu. Jy is van swakker genetiese
> materiaal. Jy het my toets gedop en ek wil dus hierdie geleentheid gebruik
> om jou in te lig dat ek jou NIE DREIG NIE, maar ook geen verdere kontak met
> jou wil he nie.>>

Hier was 'n toets, ja. Hy het toevallig tot stand gekom. So in die
loop van boodskappe.
En iemand het hom gedop, ja.
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29425 is 'n antwoord op boodskap #29385] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&amp;patrick  is tans af-lyn  loes&amp;patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Phatti
wrote:

KNIP KNIP

Intussen vreet en suip jy waardevolle
> lewens bronne op wat eintlik uitgevoer moet word Afrika toe waar klein
> kinderjies sterf van die honger. Ek doen my deel, ek "sponsor" tans 11 (elf)
> kinders in Afrika teen £10 per maand. Dus gee ek omtrent R1,100 elke maand
> aan Oxfam en andere.

Is jy nou MAL ! Jy is die veroorsaker van hongersnood in Afrika, ag ag die

arme honger kinders. JY (en honderde andere ek is jammer seggers) hou die

kinders in lewe. Wat gebeur nou ? As hulle 14 of 15 jaar is plant hulle hulle

voort. Wat is die gevolg ? HONGERSNOOD ! As jy so jammer is vir die kinders

hoekom jy is in Brittanje en nie in Afrika as onderwyseres nie ?

Dit sou mooi wees as die westerse lande die motto "EIE VOLK EERS" sou voer !

Ek het werk, ek betaal taks, en sien jaarliks van die begroting van my land

miljoene na die ontwikelingslande verdwyn. Wat gebeur nou ? Honderde mense

uit die ontwikkelingslande trek weg uit die lande. Waar trek hulle ?

Na die westerse wereld. Hulle het geen werk nie, hulle het geen skil nie,

hulle pas hulle nie aan aan die gas land nie. Wie betaal dubbel ? Die werkende

inwoners van die gas land. Dus wat gebeur OOK in Suid Afrika ?

Honderde immigrante sonder skil en sonder geld, en hulle maak baie kinders.

En slegs 'n klein deel van die bevolking betaal tax. Julle is almal MAL !

"verbeter die wereld en begin by jouself" - DUS: EIE VOLK EERS !

stekeldoring
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29442 is 'n antwoord op boodskap #29385] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Alweer geen reply van Ouma Floudina nie.

Hel, maar jy is in denial. Kryt gloudina uit as bangbroek omdat sy nie op jou
sotlike uitsprake reageer nie, maar terselfdertyd reageer jy nie op myne nie -
nie noodwendig, dink ek, omdat jy 'n bangbroek is nie, maar omdat jy nie 'n
sinvolle teenargument het nie.

"An empty head is not really empty; it is stuffed with rubbish. Hence the
difficulty of forcing anything into an empty head" (Eric Hoffer). Hierdie een
is spesiaal vir jou geskryf, bester.
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29443 is 'n antwoord op boodskap #29385] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nou watter argument praat jy van?

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000321093214.02159.00002531@ng-fc1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Alweer geen reply van Ouma Floudina nie.
>
> Hel, maar jy is in denial. Kryt gloudina uit as bangbroek omdat sy nie op jou
> sotlike uitsprake reageer nie, maar terselfdertyd reageer jy nie op myne nie -
> nie noodwendig, dink ek, omdat jy 'n bangbroek is nie, maar omdat jy nie 'n
> sinvolle teenargument het nie.
>
> "An empty head is not really empty; it is stuffed with rubbish. Hence the
> difficulty of forcing anything into an empty head" (Eric Hoffer). Hierdie een
> is spesiaal vir jou geskryf, bester.
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29444 is 'n antwoord op boodskap #29385] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Alweer geen reply van Ouma Floudina nie.
Dit is nou offisieel:

JY IS 'N TELEURSTELLING.

Al die kak wat jy oor die afgelope 2 jaar hier kwyt geraak het is nou
offisieel van geen belang nie. Jy dra geen gewig nie.

Jy is 'n flop.
'n Flop as 'n mens, as 'n individu, as 'n ouer, as 'n intelektueel.

Paul Bester (met 'n traan in die oog terwyl hulle die koffer laat sak)

"Phatti" skryf in boodskap news:PdtB4.3416$xA.10652@news.iol.ie...
> Nou
>> ons weet dat dit een van die metodes is wat rassiste probeer
>> om hulself te oortuig dat hulle superieur is. Die nie-blanke
>> bevolking in SA is lank aan hierdie soort snert onderwerp.
>
> Nou verstaan Paul Bester nie so mooi nie:
> As ek 'n rassis is, hoekom diskrimineer ek dan teen Ferdi Grilling. Ek dog
> die mannetjie is wit soos ek.
>
>> So ou Paul Bester, noudat ons weet dat jy die tuis-
>> blad van Ferdi Greyling besoek het,
>
> Nou hoe op aarde kan ek ou Ferdi Grilling se "tuisblad" besoek as hy die
> ding jare gelede verwyder het?
>
> Elke keer wanneer jy, Gloudina Bouwer, hier pos versterk jy my argument dat
> jy amper so dom is soos ou Ferdi Grilling.
> Nie heeltemal nie, ek moet erken, jou brein is fluks, maar jy is oud en oor
> die muur, dus is jy van geen nut nie. Jy het jou job gedoen: Voortgeplant.
> Jou kinders gevoer en geskool en op hul pad gestuur. Nou moet ons maar terug
> sit en wag tot jy die emmer skop. Intussen vreet en suip jy waardevolle
> lewens bronne op wat eintlik uitgevoer moet word Afrika toe waar klein
> kinderjies sterf van die honger. Ek doen my deel, ek "sponsor" tans 11 (elf)
> kinders in Afrika teen £10 per maand. Dus gee ek omtrent R1,100 elke maand
> aan Oxfam en andere. Ek het fotos van die kinders en "progress reports". Ek
> se jou wat, ek maak afsrifte en pos hulle na jou address in Ottowa by 1081
> Ambleside Drive.
>
> Ek erken die feit dat jy my ballas lam maak met jou rassisme-kak. Dit is al
> so holrug gery. Elke keer wanneer enige nuweling op hjierdie NG opdaag is jy
> eerste in die saal om hulle as rassiste te klassifiseer. Nooit enige iets
> anders as rassiste nie. Ek wens jy kon iets nuuts uitdink, iets oorpronklik,
> mar soos ek se, jy is amper so dom soos Ferdinand Grilling.
>
> Paul Bester (Oxfam se gunstelling rassis)
>
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29445 is 'n antwoord op boodskap #29385] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Mar 2000 13:29:45 GMT, "Phatti" wrote:
<<>Paul Bester (met 'n traan in die oog terwyl hulle die koffer laat sak)>>

Geluk. Jy het dit uiteindelik reggekry om jou naam te gebruik.
Bou voort daarop en jy kan dalk nog die moeite werd word om na te
luister.
Re: Ferdi Grilling [boodskap #29446 is 'n antwoord op boodskap #29385] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
My goeie genade, mens, ek geruik my geboorte naam al vir donkie jare hier,
dis net jy wat so bietjie agter die tyd is.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38e5b270.3383807@news.icon.co.za...
> On Tue, 21 Mar 2000 13:29:45 GMT, "Phatti" wrote:
<<>Paul Bester (met 'n traan in die oog terwyl hulle die koffer laat sak)>>
>
> Geluk. Jy het dit uiteindelik reggekry om jou naam te gebruik.
> Bou voort daarop en jy kan dalk nog die moeite werd word om na te
> luister.
>
Vorige onderwerp: honger
Volgende onderwerp: Gedicht Muskietenjach
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:19:04 MGT 2024