Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Vertalings van Internet woorde nodig!
Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29253] So, 12 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Philip de Villiers  is tans af-lyn  Philip de Villiers
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo julle,

Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
oor die taal.

My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
kry nie:

web page
web site
www (world wide web)
link (hyperlink)
usenet
newsgroup
e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)

Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.

Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....

- Philip.
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29254 is 'n antwoord op boodskap #29253] So, 12 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul van Deventer  is tans af-lyn  Paul van Deventer
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Het onlangs in Kaapstad van 'n webwerf (web site) gehoor.

Philip de Villiers skryf in boodskap news:MPG.13355f55861ad31c98968b@news.mweb.co.za...
> Hallo julle,
>
> Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
> rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
> ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
> oor die taal.
>
> My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
> kry nie:
>
> web page
> web site
> www (world wide web)
> link (hyperlink)
> usenet
> newsgroup
> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)
>
> Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
> mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
> skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
> die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.
>
> Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
> Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
> asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....
>
> - Philip.
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29278 is 'n antwoord op boodskap #29253] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Denio  is tans af-lyn  Denio
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
> web page - spinneweb wcpapier
> web site - spinneweb aangesig
> www (world wide web) - een heel groot spinneweb
> link (hyperlink) - is erg gevaarlijk
> usenet - wordt net gebruik
> newsgroup - een nieuwe groep
> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?) - eetbaar meel
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29279 is 'n antwoord op boodskap #29253] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Philip de Villiers smeekte in
news:MPG.13355f55861ad31c98968b@news.mweb.co.za...
> Hallo julle,
>
> Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op
> die "usenet" rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page"
> (webblad?) geskep en ek wil dit ook in Afrikaans vertaal.
> Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol oor die taal.
>
> [-knip-]

[Kobbe:] 'k Ben geen kenner van Afrikaans, maar ik noteerde
ooit :
http://www.afrikaans.com/rekenaarterme.html

Succes !
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29280 is 'n antwoord op boodskap #29253] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Calla  is tans af-lyn  Calla
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Philip de Villiers skryf in boodskap news:MPG.13355f55861ad31c98968b@news.mweb.co.za...
> Hallo julle,
>
> Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
> rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
> ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
> oor die taal.
>
> My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
> kry nie:
>
> web page = web bladsy
> web site = web tuiste
> www (world wide web) = wereld wye web
> link (hyperlink) = hiper kuberruimte sleutel
> usenet = gebruikersnet
> newsgroup = nuusgroep
> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)
>
> Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
> mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
> skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
> die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.
>
> Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
> Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
> asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....
>
> - Philip.
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29359 is 'n antwoord op boodskap #29253] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Philip de Villiers skryf in boodskap news:MPG.13355f55861ad31c98968b@news.mweb.co.za...
> Hallo julle,
>
> Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
> rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
> ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
> oor die taal.
>
> My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
> kry nie:
>
> web page
> web site
> www (world wide web)
> link (hyperlink)
> usenet
> newsgroup
> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)
>
> Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
> mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
> skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
> die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.
>
> Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
> Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
> asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....
>
> - Philip.

Hier is my ietwat souterige mening.
Die woorde wat jy wil vertaal is amper techniese terme. In so geval, sou dit
sin maak om naby aan die oorsprongswoorde te bly, sodat dit makliker is om
van die terme te dink as 'n mens van die een taal na die ander spring.
(Mutual intelligibility- jammer, my Afrikaans raak ook vrot hier in Durban).

webblad; webwerf; www (wêreldwyeweb?); link (hoekom nie? lekker kort en
bondig); usenet; nuusgroep; e-pos. (Die laaste het ek in verskeie plekke al
gesien; ek dink dis korrek).

'n Taal is 'n lewendige, ewiggroeiende ding. Mens kan dit nie vaspen op 'n
kunsmatige, stilstaande vlak van "suiwerheid" (of moet ek liewer sê
reinheid?). Ek dink dis hoe die Afrikaners die hele ding nou benader, maar
hulle sal jou seker kort-kort laat weet of dit so aldan nie is .... nie?
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29360 is 'n antwoord op boodskap #29253] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gary Bartholomew schreef:
>
> Philip de Villiers wrote in message
> news:MPG.13355f55861ad31c98968b@news.mweb.co.za...
>> Hallo julle,
>>
>> Ek het die hulp nodig van die Afrikaanse Kenners wat hier op die "usenet"
>> rond dwaal. Ek met onlangs 'n "web-page" (webblad?) geskep en ek wil dit
>> ook in Afrikaans vertaal. Ja, ek is eintlik 'n rooinek, maar ek is dol
>> oor die taal.
>>
>> My probleem is dat ek nie die vertalings van die volgende internet woorde
>> kry nie:
>>
>> web page
>> web site
>> www (world wide web)
>> link (hyperlink)
>> usenet
>> newsgroup
>> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?)
>>
>> Ek het 'n paar jaar gelede na 'n program op Punt radio gehoor, waar die
>> mense baaie gestrui oor watter woorde die beste is - hulle het hul eie
>> skeppings ingebel. Bestaan daar nou solidde vertalings? Ek het juis op
>> die radio van "e-pos" gehoor, dit klink na 'n goeie vertaling.
>>
>> Baie dankie vir eenige antwoorde op die "posting" (dis nog n' woord!)
>> Miskien verskyn die vraag baie hier, as dit so is - jammer! En verskoon
>> asb. my spelvoute - Ek het lanklaas Afrikaans geskryf....
>>
>> - Philip.
>
> Hier is my ietwat souterige mening.
> Die woorde wat jy wil vertaal is amper techniese terme. In so geval, sou dit
> sin maak om naby aan die oorsprongswoorde te bly, sodat dit makliker is om
> van die terme te dink as 'n mens van die een taal na die ander spring.
> (Mutual intelligibility- jammer, my Afrikaans raak ook vrot hier in Durban).
>
> webblad; webwerf; www (wêreldwyeweb?); link (hoekom nie? lekker kort en
> bondig); usenet; nuusgroep; e-pos. (Die laaste het ek in verskeie plekke al
> gesien; ek dink dis korrek).
>
> 'n Taal is 'n lewendige, ewiggroeiende ding. Mens kan dit nie vaspen op 'n
> kunsmatige, stilstaande vlak van "suiwerheid" (of moet ek liewer sê
> reinheid?). Ek dink dis hoe die Afrikaners die hele ding nou benader, maar
> hulle sal jou seker kort-kort laat weet of dit so aldan nie is .... nie?

Voor het Nederlands wordt meestal niet eens geprobeerd vertalingen te
vinden zolang het nog technische termen zijn. Pas wanneer het alledaags
wordt, en algemeen gebruikt, komt er (soms) een vertaling.
Een computer heet in het Nederlands nog steeds een computer, en dat zal
wel niet meer veranderen. En e-mail heet e-mail - maar er is wel 'een
mailtje' :)
Ik weet nog dat toen een computer nog iets engs en technisch was,
iedereen sprak over 'files', 'directories' , 'deleten'( de -en is de
nederlandse werkwoordsuitgang!) en 'saven'; maar (mede onder invloed
van de Nederlandstalige versie van Word en Windows) nu is dat
'bestanden' 'mappen' 'wissen'(of: 'verwijderen') en 'opslaan' geworden.

groeten,
Maarten.
Re: Vertalings van Internet woorde nodig! [boodskap #29377 is 'n antwoord op boodskap #29253] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Philip de Villiers  is tans af-lyn  Philip de Villiers
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hello "Denio",

In article , hotd...@hotmail.com
says...
>> web page - spinneweb wcpapier
>> web site - spinneweb aangesig
>> www (world wide web) - een heel groot spinneweb en wie is die spinnekop??
>> link (hyperlink) - is erg gevaarlijk Hmm, dit hang af....
>> usenet - wordt net gebruik
>> newsgroup - een nieuwe groep
>> e-mail (is e-pos die korrekte vertaling?) - eetbaar meel
Ha, ha!
>
Dankie vir die lekker lag!

Groete almal, en dankie vir die lydraade (sp?)

-Philip
Vorige onderwerp: "Ontmoet Windows 98" IN AFRIKAANS!!
Volgende onderwerp: Windows98 en Internet in AFRIKAANS !!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:26:53 MGT 2024