Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siek situasie
Re: Siek Situasie [boodskap #29356 is 'n antwoord op boodskap #29199] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Mar 2000 18:09:27 GMT, "Phatti" wrote:

>

OK se dan vir my wat jy reken ekwilibrium beteken.

Ek wag op jou antwoord.
Re: Siek Situasie [boodskap #29373 is 'n antwoord op boodskap #29199] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Mar 2000 21:59:36 +0200, "Dries Venter"
wrote:

roostuin afgestap ->>>[/color]

As jy wil he ek moet se wat ek dink moet jy my die respek betoon deur
my te laat antwoord en nie namens my antwoord nie.

Wat is die use om iemand te antwoord wat begin deur vir jou 'n
antwoord op te stel en te pos.
Re: Siek Situasie [boodskap #29374 is 'n antwoord op boodskap #29199] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 15 Mar 2000 14:40:39 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

> On Wed, 15 Mar 2000 07:18:01 GMT, nos...@here.net (Central
> Scrutinizer) wrote:
>
> Yizo-Yizo
>> op TV lyk dit of wanorde enersyds uitgebeeld en andersyds slaafs
>> nagevolg word in (veral swart) skole.>>
>
> Dit sal dalk interressant vir jou wees om te verneem dat van die skole
> wat die beste doen in SA met matriek uitslae swart skole is.

Janee, DIT is interessant.
Vorige onderwerp: Lou en Charles
Volgende onderwerp: groen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:18:28 MGT 2024