| Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29126] |
Do., 24 Februarie 2000 00:00  |
Eugene Terreblanche
Boodskappe: 9 Geregistreer: April 1999
|
Junior Lid |
|
|
Nobody can dispute the fact that the term "Dutchmen" is south
africa is used as a derogatory reference to those old order,
broederbond perverted boere that upheld Apartheid and opressed
the blacks.
While many overseas posters here such as POES & PATRICK will not
understand this terminology, they should take the cue from an
expert such as myself, on matters such as these.
The Dutchmen in a similar vein also had a derogatory term for the
english - "Soutpiele", signifying the English speakers apparent
strong ties with England, whilst at the same time viewing
themselves as true South Africans.
The English speakers of course provided the brains and the
financial skills required to develop South Africa to a thriving
nation only to have it destroyed by the nepotistic, greedy
Dutchmen, who ultimately sold out to their opressors and got into
bed with them.
This clearly makes the Dutchmen/Boere the despised race that they
are today.
Squirrel
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29145 is 'n antwoord op boodskap #29126] |
Sa., 26 Februarie 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Daniel wrote:
>> Onthou net een ding wat ek vandag vir jou se, DIE VIER KLEUR SAL WEER
>> WAPER!!!!
> Miskien sal die Afrikaner eendag leer om te spel ook
Nie solank as wat die vier kleur oor die land waper nie
Tant Hessie met die trane in haar oge
|
|
|
|
| Re: Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29149 is 'n antwoord op boodskap #29126] |
So., 27 Februarie 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Chris Hattingh wrote:
> Dit is julle donnerse Soutpiele wat Kolonialisme wereldwyd gepraktiseer het
> en oral waar daar kolonialisme was is daar nou oorlog of 'n gestryery. Kyk
> vir Zimbabwe en Zambia.Kyk hoe gaan dit nou met 'n land wat deur die
> rooinekke beset is. Orals waar julle rooinekke was is daar nou net K@K.
Moenie die Engelse bo-aan die lys sit nie. Ek dink die nalatenskap vandie Belge
was veel erger as die Engelse. Daar word nou in Belgie ondersoek
ingestel na wat daar in die sestigerjare in die Kongo aangegaan het. Dit
is glo duidelik dat 'n Belg verantwoordelik is vir die dood van Patrice
Lumumba.
En wat vandag in Rwanda en Burundi aangaan, kan ook aan die voete van
Belge en Franse gele word.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29168 is 'n antwoord op boodskap #29126] |
Wo., 01 Maart 2000 00:00   |
Maarten Jansonius
Boodskappe: 29 Geregistreer: Desember 1999
|
Junior Lid |
|
|
Brollox schreef:
>
> On Sun, 27 Feb 2000 22:57:46 GMT, @home.com wrote:
>
>> Chris Hattingh wrote:
>>
>>> Dit is julle donnerse Soutpiele wat Kolonialisme wereldwyd gepraktiseer het
>>> en oral waar daar kolonialisme was is daar nou oorlog of 'n gestryery. Kyk
>>> vir Zimbabwe en Zambia.Kyk hoe gaan dit nou met 'n land wat deur die
>>> rooinekke beset is. Orals waar julle rooinekke was is daar nou net K@K.
>>
>> Moenie die Engelse bo-aan die lys sit nie. Ek dink die nalatenskap vandie Belge
>> was veel erger as die Engelse. Daar word nou in Belgie ondersoek
>> ingestel na wat daar in die sestigerjare in die Kongo aangegaan het. Dit
>> is glo duidelik dat 'n Belg verantwoordelik is vir die dood van Patrice
>> Lumumba.
>> En wat vandag in Rwanda en Burundi aangaan, kan ook aan die voete van
>> Belge en Franse gele word.
>>
>
> Ek verskil -- Die liewe Engelse was medepligtig aan die uitroeiing van
>
> die oorspronklike inwoners van Amerika ("Rooihuid" is seker nie PK
> nie), die Opiumoorlog in China, kolonisering van Indië (soos Mahatma
> gesê het to hy gevra is oor westerse beskawing, hy dink dit sal 'n
> goeie plan wees) en aflaai van die bandiete op Australië. Dan het
> hulle ook maar rof gewerk met die Egiptenare, Skotte en Iere. Maar
> die Boere (vrouens en kinders) het ook nie te goed daarvan afgekom
> nie.
Wat heeft het nou voor zin om erover te gaan strijden wie in de
geschiedenis de meeste fouten gemaakt hebben? Kwa koloniën in Afrika
heeft Portugal er trouwens ook 'n mooi zooitje van gemaakt. De
Nederlanders hebben zich massaal bezondigd aan de slavenhandel, maar de
Engelsen en Portugezen ook. Napoleon heeft 'n half miljoen soldaten uit
heel Europa de dood ingedreven in Rusland. De Spanjaarden hebben met
veel geweld de Azteken en de Inca's ten val gebracht. De Duitsers hebben
de Joden in Europa opgejaagd en uitgemoord. De Japanners hebben
huisgehouden in China en Korea. De Amerikanen hebben boeren en
dorpelingen met napalm gebombardeerd in Vietnam. De Hutu's hebben een
half miljoen Tutsi's omgelegd. Enzovoort Enzovoort.
Dit is allemaal heel verschrikkelijk, en de lessen uit het verleden
moeten zeker geleerd worden, maar het heeft weinig zin om te gaan
vergelijken en één land of volk als 'grootste boosdoener' aan te wijzen.
Maarten.
|
|
|
|
|
|
| Re: Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29345 is 'n antwoord op boodskap #29126] |
Wo., 15 Maart 2000 00:00   |
jgdebeer
Boodskappe: 37 Geregistreer: Januarie 1997
|
Volle Lid |
|
|
Ek is dit met jou eens Maarten maar ongelukkig geld dit nie vir Boere
Afrikaners nie ,vra maar vir Home.com .
Julian
Maarten Jansonius skryf in boodskap news:38BC5172.2EF8A9B4@sci.kun.nl...
>
>
> Brollox schreef:
>>
>> On Sun, 27 Feb 2000 22:57:46 GMT, @home.com wrote:
>>
>>> Chris Hattingh wrote:
>>>
>>>> Dit is julle donnerse Soutpiele wat Kolonialisme wereldwyd gepraktiseer het
>>>> en oral waar daar kolonialisme was is daar nou oorlog of 'n gestryery. Kyk
>>>> vir Zimbabwe en Zambia.Kyk hoe gaan dit nou met 'n land wat deur die
>>>> rooinekke beset is. Orals waar julle rooinekke was is daar nou net
K@K.
>>>
>>> Moenie die Engelse bo-aan die lys sit nie. Ek dink die nalatenskap vandie Belge
>>> was veel erger as die Engelse. Daar word nou in Belgie ondersoek
>>> ingestel na wat daar in die sestigerjare in die Kongo aangegaan het. Dit
>>> is glo duidelik dat 'n Belg verantwoordelik is vir die dood van Patrice
>>> Lumumba.
>>> En wat vandag in Rwanda en Burundi aangaan, kan ook aan die voete van
>>> Belge en Franse gele word.
>>>
>>
>> Ek verskil -- Die liewe Engelse was medepligtig aan die uitroeiing van
>>
>> die oorspronklike inwoners van Amerika ("Rooihuid" is seker nie PK
>> nie), die Opiumoorlog in China, kolonisering van Indië (soos Mahatma
>> gesê het to hy gevra is oor westerse beskawing, hy dink dit sal 'n
>> goeie plan wees) en aflaai van die bandiete op Australië. Dan het
>> hulle ook maar rof gewerk met die Egiptenare, Skotte en Iere. Maar
>> die Boere (vrouens en kinders) het ook nie te goed daarvan afgekom
>> nie.
>
> Wat heeft het nou voor zin om erover te gaan strijden wie in de
> geschiedenis de meeste fouten gemaakt hebben? Kwa koloni�n in Afrika
> heeft Portugal er trouwens ook 'n mooi zooitje van gemaakt. De
> Nederlanders hebben zich massaal bezondigd aan de slavenhandel, maar de
> Engelsen en Portugezen ook. Napoleon heeft 'n half miljoen soldaten uit
> heel Europa de dood ingedreven in Rusland. De Spanjaarden hebben met
> veel geweld de Azteken en de Inca's ten val gebracht. De Duitsers hebben
> de Joden in Europa opgejaagd en uitgemoord. De Japanners hebben
> huisgehouden in China en Korea. De Amerikanen hebben boeren en
> dorpelingen met napalm gebombardeerd in Vietnam. De Hutu's hebben een
> half miljoen Tutsi's omgelegd. Enzovoort Enzovoort.
>
> Dit is allemaal heel verschrikkelijk, en de lessen uit het verleden
> moeten zeker geleerd worden, maar het heeft weinig zin om te gaan
> vergelijken en één land of volk als 'grootste boosdoener' aan te wijzen.
>
> Maarten.
|
|
|
|
| Re: Dutchmen = Boere in SAFrica [boodskap #29370 is 'n antwoord op boodskap #29126] |
Do., 16 Maart 2000 00:00  |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: Maart 2000
|
Senior Lid |

Presies korrek. Lyk vir my die hele Suid-Afrika wil vir die res van die land
se lewe in die verlede gaan rondkrap, pleks dat ons 'n toekoms probeer
visualiseer (?). Hier tor hulle almal rond met doelose bekommernisse oor
dinge wat g'n mens enige iets aan kan doen om dit te verander nie, terwyl
die tyd, die hede verbyspoel. As ons nie minstins *iets* van 'n
"re"nboognasie" uit al die bog kan skep nie, dan is dit klaar met ons. Mens
moet minstens 'n poging aanwend- met die aandag gerig op mo^re, nie die
graaf van gister nie. Ons kan daai graaf oopgrou en die stukkies ontbinde
liggaam rangskik soos wat ons wil, maar dit gaan niks doen om van mo^re 'n
beter dag te maak nie.
|
|
|
|