Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Advies vir: Beter verhoudinge met Vrymesselaars (re-Icke)
Advies vir: Beter verhoudinge met Vrymesselaars (re-Icke) [boodskap #29331] Wo, 15 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die menige helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag alle Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die navorsing
en lewering van menige uitvindsels om Vrymesselaars en
nie-Vrymesselaars te bevoordeel. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van Vrymesselaars te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om enige fondse wat van Vrymesselaars ontvang
is, aangaande die belofte wat gemaak is by die Engelse
nuusgroep, om Icke bydraes te lewer (generous Freemasons deserve
generous support) aan Vrymesselaars terug te besorg, indien
nodig.

Asook om die betekenisvolheid van bydraes in beide Afrikaanse en
Engelse nuusgroepe, wat tot onlangs gelewer is, se waarde te
bereken, vanuit verskillende perspektiewe, en die bedrag wat aan
Vrymesselaars betaal word, daarmee te verminder.

Die waarde van skade wat enige onaangename ontmoetings, indien
enige, berokken, wat die lewering van bydraes negatief affekteer
het, indien wel, se waarde te bepaal, daaroor te onderhandel,
en die bedrag wat aan Vrymesselaars betaal word, met die
onderhandelde bedrag te verminder.

Wil hoogstens aanraai om die vlak van tevredenheid d.m.v.
nuusgroep bydraes, in die Afrikaanse en/of Engelse nuusgroepe te
toon. Asook om 'n lys in te sluit, indien nodig, met verwysings,
indien moontlik, vir konsepte wat bespreking benodig, indien
wel.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
reisiger se rekening met Vrymesselaars kan vereffen word. :)
Vrymesselaars kan besluit of, hoe, en wanneer hulle wil betaal,
vir enige toekomstige bydraes, indien enige. :) Vrye en
regverdige besigheids handelinge kan verhoog word. :)
Vriendskappe met Vrymesselaars kan asemrowend verhoog word. :)
Vlak van tevredenheid kan bekend gemaak word. :) Toekomstige
bydraes, indien enige, kan vooraf bepaal word. :) Vrede en
voorspoed kan asemrowend toeneem. :) Gemeenskaplike belange kan
alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Advies vir: Beter verhoudinge met Vrymesselaars (re-Icke) [boodskap #29357 is 'n antwoord op boodskap #29331] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Die waarde van skade wat enige onaangename ontmoetings, indien
> enige, berokken, wat die lewering van bydraes negatief
> affekteer
> het, indien wel, se waarde te bepaal, daaroor te onderhandel,
> en die bedrag wat aan Vrymesselaars betaal word, met die
> onderhandelde bedrag te verminder.

Voeg by:

Of om die bedrag betaal aan Vrymesselaars te verhoog met die
onderhandelde bedrag, afhangende van die situasie, indien enige.

Vorige onderwerp: Re: Afrikaans musiek op die net?
Volgende onderwerp: Waar word die sirkel gebreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:19:54 MGT 2024