Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - pakslae, huil (in 'n mindere mate), negatiewe skimpery op TV
- Re - pakslae, huil (in 'n mindere mate), negatiewe skimpery op TV [boodskap #29343] Wed, 15 March 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: July 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil hoogstens aanraai dat die Media bg. sake regstel, deur die
alternatief te stel, indien nodig. Asook om die humor daarvan te
verhoog, indien moontlik. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook voorstel om verdraagsaamheid en ondersteuning aan die
publiek te verhoog. Om resultate hiervan in die Politiek te laat
weerspieel.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Vorige onderwerp: Re: groen
Volgende onderwerp: Vraag vir Gloudina.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:04 UTC 2025