Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - NNP lede sluit aan by die UCDP
Re - NNP lede sluit aan by die UCDP [boodskap #29295] Di, 14 Maart 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie besluit word ten volle respekteer. Voortaan sal advies
ook aan die UCDP gelewer word, om die pad na 'n beter toekoms te
verseker.

'n Groei tydperk aangaande die definisie van God word verwag,
a.g.v. Johanna Brandt se voorspellings oor die Mistieke / New
Age. Wil graag aanbevole Politieke Partye hoogstens aanraai om
deure ten alle tye oop te hou vir lede van die UCDP, indien lede
van die UCDP by bg. Politieke Partye wil aansluit. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: afspraakje
Volgende onderwerp: Re - siek situasie & waar word die sirkel gebreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:14:27 MGT 2024