Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wys die pad aan Ferdi
Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29238 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Fri, 10 March 2000 00:00  |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van jou voorstelle was bly in SA en maak dit 'n beter plek.
Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
( Praktiese oplossings sal waardeur word, nie die tipe stront wat die
Reisiger kwytraak nie.)
|
|
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29243 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Sat, 11 March 2000 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Simon van der Schans schreef...
> Willem-Jan Markerink wrote...
>>>> Riaan":
>>>>
>>>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so
>>>> dit sal gaaf wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat
>>>> presies JY doen / of al gedoen het om die ou reenboog plekkie
>>>> nog meer kleur te gee.
>>
>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook
>> modern/recent taalgebruik (net als in het Nederlands),
>> of bestaat dat al langer?
>
> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>
> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.
Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
"swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....
De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29245 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Sat, 11 March 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....
BITCHING? Met die betekenis van "cool, awesome, swell"?Het nog nooit daarvan
gehoor nie. Is dit 'n tipies Europese of
tipies Nederlandse uitdrukking?
> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
>
So 'n betekenis van "gaaf" het ons nie in Afrikaans nie. Jy kan nie praat
van
gawe vleis of gawe meubels nie. Wanneer ons "gaaf" gebruik, is dit effens
hoogdrawend, effens geleerd, maar het dit altyd 'n amelioratiewe konnotasie:
die gawe man, die gawe plan. En die uitdrukking "gaaf" as respons kom eintlik
taamlik naby aan die betekenis van "cool" - d.w.s. ek hou van die idee, ons
maak dan so.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29249 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Sun, 12 March 2000 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
> Simon van der Schans schreef...
>> Willem-Jan Markerink wrote...
>>>> >Riaan":
>>>> >
>>>> >Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so
>>>> >dit sal gaaf wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat
>>>> >presies JY doen / of al gedoen het om die ou reenboog plekkie
>>>> > nog meer kleur te gee.
>>>
>>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook
>>> modern/recent taalgebruik (net als in het Nederlands),
>>> of bestaat dat al langer?
>>
>> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
>> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>>
>> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
>> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
>> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.
>
> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....
Pas op, als equivalent van cool, voor alle duidelijkheid (dus niet de
oorspronkelijke betekenis van 'gaaf' in het Nederlands).
> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
Yep....:-))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29250 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Sun, 12 March 2000 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
>> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
>> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....
>
> BITCHING? Met die betekenis van "cool, awesome, swell"?Het nog nooit daarvan
> gehoor nie. Is dit 'n tipies Europese of tipies Nederlandse uitdrukking?
We worden hier bedolven onder Amerikaanse films en series. En en passant pik
je dan een hoop van dit soort slang op. Ik kan niet naar een bepaalde bron
verwijzen, daarvoor zie ik teveel van dit soort goed op de TV.
>> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
>
> So 'n betekenis van "gaaf" het ons nie in Afrikaans nie. Jy kan nie praat
> van gawe vleis of gawe meubels nie. Wanneer ons "gaaf" gebruik, is dit effens
> hoogdrawend, effens geleerd, maar het dit altyd 'n amelioratiewe konnotasie:
> die gawe man, die gawe plan. En die uitdrukking "gaaf" as respons kom eintlik
> taamlik naby aan die betekenis van "cool" - d.w.s. ek hou van die idee, ons
> maak dan so.
Zo heel vaak wordt "gaaf" in de klassieke betekenis nu ook weer niet
gebruikt. Van vlees zullen we niet zeggen dat het "gaaf" is en van meubels
ook niet (die zijn onbeschadigd of heel; gave meubels zijn gaaf in de eerste
betekenis van het woord), volgens mij moet iets om gaaf te zijn een soort
huid hebben (fruit bijvoorbeeld) of een soort huid zijn (een laag verf of de
bekleding van je bank).
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29453 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Wed, 22 March 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 22 Mar 2000 07:40:27 +0200, lou wrote:
<<>Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh! >>
Ek het nie gepraat nie ek het geskryf.
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29454 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Wed, 22 March 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 17 Mar 2000 07:54:30 +0200, lou wrote:
>
> <<>Die hele redenasie - voor jy uit die boom geval het - gaan oor die
>> dat honderde mense met ondervinding, die land verlaat. Toe sleep jy jou
>> 40 Mil mense (wat by the way verkeerd is) in. >>
>
> Gaan lees jou simpel duh! bydrae en word wys.
Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh!
|
|
|
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29455 is 'n antwoord op boodskap #29239] |
Wed, 22 March 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 22 Mar 2000 07:40:27 +0200, lou wrote:
>
> <<>Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh! >>
>
> Ek het nie gepraat nie ek het geskryf.
I rest my case your honour .... :)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 05:06:56 UTC 2025
|