Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Beter Media Inhoud
Toekoms Advies vir: Beter Media Inhoud [boodskap #29154] Ma, 28 Februarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. Insluitend om Pers Vryheid
toe te laat. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te kan
skyn soos goud in die oggend son. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag alle Media, Radio en Koerante ingesluit, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die wye dekking van nasionale en internasionale berigte. En om
internet bladsye te verskaf vir verwysings en navorsings
doeleindes. Asook vir die uitsaai en druk van vermaaklikheids en
inligtings programme en artikels, wat baie aspekte van die lewe
dek. Veral Luisteraars deelname programme, en Briewe aan die
Redakteur. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Inniglike dank en waardering word ook teenoor Firmas,
Organisasies, en Lede van die Publiek uitgespreek, vir hulle
ondersteuning aan die Media. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van
media inhoud te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor die uitsaai / publikasie van 'n stel reels word
verhoog, waaraan die Media en Publiek moet voldoen.
Verduidelikings van hoe reels toegepas word, kan ook verhoog
word, wanneer nodig, by party berigte / uitsendings.
Kommunikasie van reels kan ook verhoog word aan lede van die
Publiek wat voor en tydens Radio uitsendings deelneem.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Gelukkige luisteraars / lesers kan verhoog word. :) Toepassing
van reels kan bespreek word. :) Luisteraar deelname oor die
Radio kan verhoog word . :) Vrede en voorspoed kan uitnemend
verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Leendert?
Volgende onderwerp: Re: POES & PATRICK SPEAK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:17:07 MGT 2024