Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oulike skakel
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DOM [boodskap #2951 is 'n antwoord op boodskap #2949] |
Wo., 19 November 2003 20:11   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 17 Nov 2003 14:17:19 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> En ek Lorinda, is ook lus vir pannekoek. Pannekoek
>> met caramel sous. Geklitste caramel kondensmelk.
>> Juis dit, is die rede waarom ek nou op mineraalwater,
>> slaai en vis is.
>>
>> DD
>>
>> Jy het nooit gesê of jy van Mrs. H.S. Balls se tamatieblatjang
>> hou nie.
>
> Ek hou baie van die tamatieblatjang, en hou sommer 'n vooraad daarvan
> aan. Dit was 'n uitstekende aanbeveling van jou. Hmmm, water, slaai en
> vis....... is dit die jaarlikse dieet? Hoeveel gewig wil jy verloor?
>
> Lorinda
Yes! Dit is die jaarlikse dieet. Ek het altyd gespot met die feit dat
vrouensklere rek in die middel het, en nie die van mans nie.
Wat 'n verassing toe ek sowat 'n jaar gelede 'n nuwe uitrusting
koop in Westgate (jy's reg, Lorinda, Westgate is in Roodepoort!:-)))
en my broeke het gedeeltelik rek om die middel!
Dit het handig gelyk en lekker gepas. Die gevolg?
Ek sal baie graag nou sowat 10 kilos wil verloor:-)
As ek 10 kilos verloos, is ek effe ondergewig, maar dit laat
speling:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oulik [boodskap #90504 is 'n antwoord op boodskap #2877] |
Wo., 18 Februarie 2004 15:30  |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
My initial thoughts were that this must be Annette that you were referring to, but then I
realised that "Oulik" and "Annette" couldn't possibly be used in the same sentence.
My mistake!!
Bye
--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:28:39 UTC 2025
|