Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » stilte in die stad
stilte in die stad [boodskap #2894] |
Sa., 08 November 2003 09:39  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die strate is stil
asof niemand heerheen wil
drentelend oor die sypaadjies
soek na bekende gesigte is al die gaatjies
steeds alleen in vensterkoop
gedagtes somtyds wild op loop
wil jy my nie aan die regterhand kom vat
terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
moet ek hierdie hele Saterdag alleen
die internet opdreun?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: stilte in die stad [boodskap #2912 is 'n antwoord op boodskap #2910] |
Di., 11 November 2003 22:45  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:eho2rvkk4dm13j7kaquit72vmfhu9fv0ld@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
>>
>> Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
>> effigy...:-)
>
> LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
> sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
> niks...fiekerol, nada - niks.
> Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
> ;-)
Solank hulle nie later kla waneer ons twee 'n nuwe taal ontwikkel het nie.
Ons het hulle al voorheen gewaarsku. Ons vra wettige vrae, en al wat hulle
gee is naam, rang en nommer :-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:28:36 UTC 2025
|