Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haiku deur HELENE KESTING
Haiku deur HELENE KESTING [boodskap #29115] Wo, 23 Februarie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Niemand kan sagter
betig as blou viooltjies,
niemand harder nie

Die koeie herkou
die morester blom,
sonop sloer in die wolke

Dagbreekblou, kaias
en rook en melkkraalrumoer
en die lang pad voor
Vorige onderwerp: Wouter Basson op die web
Volgende onderwerp: Re: "So I should have been sterilized?"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 06:04:33 MGT 2024