Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dat so 'n gesiggie so baie kan regkry
Dat so 'n gesiggie so baie kan regkry [boodskap #29086] Sa, 19 Februarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bydraes hier word gratis gelewer.

Die Regering bly behoue - Siener van Rensburg se profesiee het
gegroei om 'n beter toekoms vir almal te lewer.

Urine terapie vir miv+/vigs is gelewer. miv+/vigs navorsing is
daarmee begin.

Sommige beweer die reisiger is 'n moffie. Gaan vra gerus vir sy
gay vriende of hulle al seks met hom gehad het.

Hou gerus die resultate dop van bydraes wat gelewer word. Dat so
'n gesiggie so baie kan regkry.

Vanuit: A 2nd helping of Chicken Soup for the Soul. Advies van
Shri Satya Sai Baba:

Life is a song - sing it.
Life is a game - play it.
Life is a challenge - meet it.
Life is a dream - realise it.
Life is a sacrifice - offer it.
Life is love - enjoy it.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een.

Vorige onderwerp: Die skisofreniese antie
Volgende onderwerp: Fokken Antie Pessie-Etterbella-Peesterina !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:13:51 MGT 2024