Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Advies om: Bevolking van die NSA en Planeet te verhoog
Advies om: Bevolking van die NSA en Planeet te verhoog [boodskap #29069] Do, 17 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. En om die Nuwe Suid Afrika
te bestuur om te kan skyn soos goud in die oggend son.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Inniglike dank and waardering word ook betuig aan die volgende
Persone en Firmas, wat hierdie bydrae moontlik gemaak het:
Deelnemers aan die Afrikaanse nuusgroep, met wie die debat oor
Urine Terapie breedvoerig gevoer is, asook ondersteuning
ontvang, oor baie maande. Die Media, wat hierdie inligting aan
die publiek bekend gemaak het. President Thabo Mbeki, en die ANC
Regering, om miv+/vigs prioriteit nommer een te verklaar.
miv+/vigs medisyne verskaffers. President Mbeki, om na die VSA
te reis om bekostigbare medisyne te bekom. President Clinton, en
die persone van die VSA, wat ondersteuning aan President Mbeki
verleen. President Mbeki om miv+/vigs medisyne gratis aan
pasiente te verskaf. Lede van die ANC Regering, wat Urine
Terapie ondersteun. Mediese navorsers, wat navorsing verrig
d.m.v. Urine Terapie. Die Koningin van Engeland, en die
Statebondsraad, om fondse te skenk om hierdie siekte te bekamp.
President Clinton, vir die US$ 1-bn miv+/vigs waarborg tydens
die Wereld Ekonomiese Forum. En die Media wat besluit het om
miv+/vigs met klein letters te spel. En menige ander.

En veral vir David Patient, wat van die VSA terug gekeer het. Om
miv+/vigs opleiding in skole in ons Paradys te lewer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die lewens kwaliteit van
persone in ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil voorstel Individue en Families verhoog hulle bewustheid van
lewens kwaliteit. Doelwitte kan ook verhoog word om 'n meer
gesonde, verantwoordelike, geestelik gefokusde en balanseerde
lewens styl te handhaaf. En om vriendskappe van wedersydse
vertroue, liefde en ondersteuning aan mekaar te verhoog.

Bewustheid aangaande die effek van miv+/vigs op die Individu en
Familie kan ook verhoog word. Asook die aanvaarding en
verstaanbaarheid van persone wat hierdie siekte opgedoen het, te
verhoog. Wil die mediesie profesie hoogstens aanraai om die
bekendmaking aan pasiente wat miv+/vigs opgedoen het, te
verhoog. Asook persone wat miv+/vigs het, om hierdie kennis aan
vriende en families te deel.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
miv+/vigs bewustheid kan verhoog word. :) Groter voorkomings
maatreels kan deur die gemeenskap geneem word. :) Gesonde
Individue en Families kan verhoog word. :) Die veerspreiding van
miv+/vigs kan asemrowend verminder. :) Vrede en voorspoed kan
uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika, Suid Afrika en
Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En
'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Dit kan verwag word, a.g.v. die suksesse van Urine Terapie en
miv+/vigs navorsing, die bevolking in die Nuwe Suid Afrika in
2010, indien berekeninge reg is, tussen 30 en 40 miljoen persone
kan wees. Hierdie skatting word gemaak op die veronderstelling
dat die bevolking van die Nuwe Suid Afrika tussen 45 en 50
miljoen persone is. Asook bg. voorkomings maatreels in ag geneem
word. Asook dat die geneesmiddel vir miv+/vigs teen 2004
uitgevind word, effektief is vir alle tipes miv+/vigs.

Met hierdie verwagtinge en verondestelling in oenskou, kan dit
beteken dat die bevolking van semi-ontwikkelde lande, bv. die
Nuwe Suid Afrika, met 25-33% kan afneem. Vir ontwikkelde Lande,
kan hierdie syfer 15-25% wees. In onder ontwikkelde Lande kan
die verwagting tussen 35 en 45%, of meer wees.

En die wereld sal verstom staan wat Urine Terapie kan doen.
Asook doel gerigde persone wie 'n gesonde, geestelik
orienteerde, en balanseerde lewens styl handhaaf.

Slegs die uitwerking van miv+/vigs word in ag geneem. Dit sal
hoogstens waardeer word, indien bg. skattinge verifeer word. En
meer korrekte verwagtinge d.m.v. die Media bekend gemaak word.

Dit beteken, dat voor en na 2010, persone in die Nuwe Suid
Afrika van Afrika afkoms meer sal wees as persone van Europese
afkoms. A.g.v. die suksesse van Urine Terapie, wat miv+/vigs
gaan genees. Dit kan ook verwag word, voor en na 2010, paartjies
van Europese afkoms kan besluit om meer kinders in die lewe te
bring. A.g.v. die verhoging van 'n veilige omgewing.

Die krediet vir hierdie Planetere Prestasie word aan die
President van die Nuwe Suid Afrika, Mnr. Thabo Mbeki, toegeken.
President Mbeki het dit nie net reg gekry om die Afrika
Renaissance versnel nie, maar ook om 'n beter hoop vir die
toekoms vir die persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te vestig. En hoop kan groei om statistieke feite te
word. Bg. skattings kan die bewys wees daarvan. Dit is waarlik
'n teken van positiewe mede-verantwoordelik vir die Nuwe Suid
Afrika en die Planeet om te aanskou.

Dankie, President Mbeki. Dankie vanuit die diepste van my hart.
Dit word inniglik waardeer. Die Nuwe Suid Afrika, die Planeet,
en die Geskiedenis sal u onthou as die persoon wat hierdie
verskil gemaak het. Vanuit 'n posisie van mag - as die President
van die Nuwe Suid Afrika. Wil graag u, u vrou, Madiba en sy
vrou, alle lede van die ANC, asook die Regering van die Nuwe
Suid Afrika, en elders op die Planeet, God se rykste seen op die
pad vorentoe toewens.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Advies om: Bevolking van die NSA en Planeet te verhoog [boodskap #29158 is 'n antwoord op boodskap #29069] Ma, 28 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger skryf...
En die wereld sal verstom staan wat Urine Terapie kan doen.
Asook doel gerigde persone wie 'n gesonde, geestelik
orienteerde, en balanseerde lewens styl handhaaf.

Voeg by...
Wat ondersteun word deur Indiwidue en Organisasies wat den doel
het om die kwaliteit van lewe te verhoog.

Vorige onderwerp: Re: Aan die wat verlang na RSA (332kb attachment]
Volgende onderwerp: Leendert?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:21:21 MGT 2024