Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Canis ! Jou ou Doring !
Canis ! Jou ou Doring ! [boodskap #29053] Do, 17 Februarie 2000 00:00
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
LIEFLIK

Dit is Pragtig Canis. Jy is een van die min Skerp ouens Hier, my
vriend.
Hou so aan.

Groetnis

Oom Dracculla
------------------------------------------------------------ --

Canis Lupus skryf in boodskap news:38aabf63$0$17299@proctor...
> Ek dink Reisiger het 'n sagteware produk ontwikkel, Microsoft Kakpraat
> 2000,
> want daar is geen manier dat iemand so baie drek kan kwyt raak nie.
>
> Canis Lupus
>
[color=blue]> reisiger wrote in message ...
>> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
>> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
>> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die
>> deurlopende.................
> bla bla bla bla bla ...................

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Aag Voertsek Daniel !
Volgende onderwerp: Nuwe pro-wit saait
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 08:45:02 MGT 2024