Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » stilte in die stad
stilte in die stad [boodskap #2894] Sa, 08 November 2003 09:39 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die strate is stil
asof niemand heerheen wil
drentelend oor die sypaadjies
soek na bekende gesigte is al die gaatjies
steeds alleen in vensterkoop
gedagtes somtyds wild op loop
wil jy my nie aan die regterhand kom vat
terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
moet ek hierdie hele Saterdag alleen
die internet opdreun?

DD
Re: stilte in die stad [boodskap #2902 is 'n antwoord op boodskap #2894] Ma, 10 November 2003 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:7odpqvgdi2tsmvpnb2tvhuqv52ibratphg@4ax.com...
>
>
> Die strate is stil
> asof niemand heerheen wil
> drentelend oor die sypaadjies
> soek na bekende gesigte is al die gaatjies
> steeds alleen in vensterkoop
> gedagtes somtyds wild op loop
> wil jy my nie aan die regterhand kom vat
> terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
> moet ek hierdie hele Saterdag alleen
> die internet opdreun?
>
> DD
>

En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....

Lorinda
Re: stilte in die stad [boodskap #2905 is 'n antwoord op boodskap #2902] Di, 11 November 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Nov 2003 21:33:31 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:7odpqvgdi2tsmvpnb2tvhuqv52ibratphg@4ax.com...
>>
>>
>> Die strate is stil
>> asof niemand heerheen wil
>> drentelend oor die sypaadjies
>> soek na bekende gesigte is al die gaatjies
>> steeds alleen in vensterkoop
>> gedagtes somtyds wild op loop
>> wil jy my nie aan die regterhand kom vat
>> terwyl sy, stap aan my linkerkant saam in die pad
>> moet ek hierdie hele Saterdag alleen
>> die internet opdreun?
>>
>> DD
>>
>
> En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
> leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....
>
> Lorinda
>

Wat 'n vervelige alternatief!

DD
Re: stilte in die stad [boodskap #2906 is 'n antwoord op boodskap #2905] Di, 11 November 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Wat 'n vervelige alternatief!

Wel, ek kan altyd met jou stry en baklei oor Descartes se filosofie!!
Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
Re: stilte in die stad [boodskap #2908 is 'n antwoord op boodskap #2905] Di, 11 November 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:utf2rv0hloum2k27dh9dnm8b6eh3lb0qac@4ax.com...
>> En opdreun dreun jy hom op! Dis seker nie 'n slegte ding as hierdie strate
>> leeg is as dit jou na die letterkunde dwing nie....
>>
>> Lorinda
>>
>
> Wat 'n vervelige alternatief!
>
> DD
>

Maar gedigte is letterkunde! En jy dig hier en oorkant en oral!

Lorinda
Re: stilte in die stad [boodskap #2909 is 'n antwoord op boodskap #2906] Di, 11 November 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:deg2rv4onomtd5b2l2hbuis93h3k29l10r@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Wat 'n vervelige alternatief!
>
> Wel, ek kan altyd met jou stry en baklei oor Descartes se filosofie!!
> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))

Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
effigy...:-)

Lorinda
Re: stilte in die stad [boodskap #2910 is 'n antwoord op boodskap #2909] Di, 11 November 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
>
> Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
> effigy...:-)

LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
niks...fiekerol, nada - niks.
Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
;-)
Re: stilte in die stad [boodskap #2912 is 'n antwoord op boodskap #2910] Di, 11 November 2003 22:45 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:eho2rvkk4dm13j7kaquit72vmfhu9fv0ld@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> Net sodra ek uitvind wat Cartesian in Afrikaans is!! :-))
>>
>> Hulle hou sulke inligting geheim....... soos die afrikaanse woord vir
>> effigy...:-)
>
> LOL!. Ek sien dit. Al die geheime en kodewoorde en goeters - mens
> sou dink dat hulle darem vir ons 'n kodewoord leidraad sou gee, maar
> niks...fiekerol, nada - niks.
> Nie eers ''n piep nie. Net 'n doodste stilte....
> ;-)

Solank hulle nie later kla waneer ons twee 'n nuwe taal ontwikkel het nie.
Ons het hulle al voorheen gewaarsku. Ons vra wettige vrae, en al wat hulle
gee is naam, rang en nommer :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: herfst in Vlaandere
Volgende onderwerp: Stemreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:38:45 MGT 2024