Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liewe Antie Hessie
Liewe Antie Hessie [boodskap #29049] Do, 17 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:38AA2AD6.C7B83F53@home.com...
> drac...@my-deja.com wrote:
>
>> ons land weg te gee aan
>> dom, stink, wrede bobbejane
>
>> belasting-rowery wat grootliks op ons witmense toegepas word
>
>> Konserwatiewes soos ons stel Slegs belang in 'n onmiddelike
>> burgeroorlog hier, sodat ons eerstens Liberale Vloeke soos
>> jy, se karkasse op kerkplein met trekkers uitmekaar kan trek !
>
>> (Babiloniese) NG Kerk preek,
>
>> die Fokken NG Kerk ! Dit was Hulle wat grootliks die
>> "Afrikaner" voorberei het om twee maal "JA" te stem !
>> Ons weet almal dat die "Kerk" altyd die Wereld volg,
>> en nooit anders-om nie ! Daarom word daar van vandag
>> se "Kerke" gepraat as "Die Groot Hoer Babilon" !
>> -Want Sy verlei die nasies om die "Draak" [Die wereldse
>> Politieke stelsel] te aanbid. Selfs die kerke preek
>> Eenheidsleer! Nl: Die leer van Bileam is die leer wat
>> Kerke al te graag verkondig ! gaan kyk gerus wat dit behels.
>
>> Dit is mos die Snert wat die NG Kerk ook verkondig !
>> Daardie tyd moet nog kom.

------------------------------------------------------------ ---------
> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroep mense soos
> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
> daarin om so te sit en praat. Hulle is vol bravado - gaan
> oorlog maak, maar mens weet dat hulle of nie op 'n perd
> se rug kan sit nie, of af sal val as die perd net effens tru.
> Hulle het dit teen die Kerke, en dus teen die Nuwe
> Testament en die boodskap van Christus. Maar as mens
> hom nou vra, sal hy verklaar dat hy godsdienstig is.
> Hy praat gewoonlik minagtend oor gays. Die manier
> waarop hy oor seks praat, kan mens amper seker wees
> dat hy vroue minag en hulle net as seksuele prooi sien.
> Hoekom kruip daar so baie van hierdie neonazi-dierasies
> uit die boesem van die Afrikaner uit?
>
> Tant Hessie met die trane in haar oge.
------------------------------------------------------------ ---------

Jinne Antie Hessie !

Eerstens: Mbt. tot die hele Onderwerp wys Antie heel eerstens
die "spelfoutjie" uit en boonop is Antie die ergste ter siele geskok
oor die kragwoorde en sterk taal !
[Ja,... Ai, dis te bliks*ms (oeps) verskriklik ne ?]

[Terloops: "Dracula" is korrek. -Dit wis ek. Maar dit lyk nie asof
Antie enigsins verder logies gedink het nie. U sien; By Deja.com
was daar alreeds iemand anders wat die naam "Dracula" geeien het.
Toe moes ek maar tweede fiool speel en van "poetiese vryheid"
gebruik maak. - Verstaan Antie dit Nou ?].

Moet nou nie die stuipe kry van pure skok nie Antie Hessie.
Vee solank die traantjies af, want Antie se mooi ogies gaan
netnou Weer stroom van verdriet. - Antie het nog nie eers die
ergste gehoor nie.

Seksuele "Innuendos" ? Insinuasies of skimpe het ek nie
gelewer nie, maar slegs reguit, blatante stellings, so openlik
en so skokkend as wat kan kom ! Of hoe Antie ?!

Kyk, miskien is dit vir 'n Ultra-Preutse Antie soos U, 'n mo*rse
seksuele ondervinding om slegs 'n paar "skelm" sekswoordjies
te prewel. Antie het seker dan ook heel waarskynlik geen
kinders voortgebring nie, ne? As u het, dan moet ons dit laat
opteken as 'n aardige biologiese wonder van ons tyd !

Oorlog maak ? Waar het ek gese dat ek gaan oorlog maak ?!
Miskien moet Antie die brille eers op sit en dan weer mooi gaan
lees. Ek het gese oorlog is wat ons nodig het, bedoelende dat
dit tog vroeër of later wel sal aanbreek.

Perd afval ? As Antie skimp dat ek enigsins lief is vir die AWB,
dan sit arme Antie die bedpan donners ver mis ! Die AWB is 'n
klomp dom-en-dik ou boergat ooms en tannies wat graag
oorlog-stories diep vanuit die brandewynbottel uit dink en
oorvertel soos 'n ou plaat wat vasgehaak het in die tyd van
oom Paul Kruger.

Die Kerke en die Nuwe Testament: Dis reg Antie Hessie; U
behoort self te weet dat die Kerke skuldig is aan valsheid en
verraad omdat hulle die leer van Bileam verkondig en boonop
gays aanvaar sonder om ag te gee op die Bybel, wat in Levitikus
EN in Romeine baie reguit gays verdoem, en 'n "vervloeking"
noem ! Lees asb. BEIDE die Ou en Nuwe Testament, sodat
U oge 'n bietjie wyer kan oopgaan as wat hulle nou is.
O Ja; Lees liewer die Ou Vertaling ipv. die Nuwe Verdraaing !
- Dit is meer akkuraat oorvertaal as die laasgenoemde.

Boodskap van Christus: Ja Antie Hessie. Ons kan tog nou nie
die hele Nuwe Testament hier oorvertel nie, kan ons ?
Maar miskien moet U maar weer alles gaan lees wat Christus
self van die Fariseers gese het. -Hy het sulke "lieflike" woorde
vir die Hoofde van sy tyd se "Kerk" toegesnou soos ;
"Addergeslag!" en "Slange!". Is dit tog nie "te verskriklik"
nie, Antie Hessie ? Dink net wat sou hulle vandag met jou
doen as jy bv. al die tafels by jou plaaslike NG gemeente se
kermis sou omgooi, en boonop die arme Dominee met jou
karwats bykom ? Haai Oe !

Genade Antie Hessie ! Ja, wees dankbaar U was dit nooit
waardig geag om as "seksuele prooi" raak gesien te word nie.
Gelukkig is my vrou baie tevrede met haar "stout" man.
Sy was (en is) ook van die lieflikste "seksuele prooi" om
te vang. Ek is amper seker dat U man nooit eers na "seksuele
prooi" gekyk het nie. [As u getroud is].
As u dink dat ek dames minag, dan sit u weereens die bedpan
baie ver mis, Antie Hessie.

'n Neo-Nazi is ek nie. Terloops: Ek is nie 'n lid van enige
organisasie nie. -Ek hou nie van "Klubs" nie.
Noem my eerder 'n Neo-Nazi voordat Antie my 'n "Afrikaner"
noem. -Met so 'n skelwoord, en 'n toonbeeld van verdeeldheid,
dwaasheid, kleinlikheid, skeinheiligheid, kortsigtigheid en
verstrooiing, wil ek gladnie mee vereenselwig word nie.

Dit bring my by die interressante deel:
Is dit nie snaaks / merkwaardig hoe "ons Afrikanertjies" heel
eerste die spelfoutjies en vloekwoordjies raaksien nie ?!
- En ook slegs Daarop sal kommentaar lewer !
Hulle val vlou soos vliee" en gaan te kere met pote in die lug !
Maar as iemand iets se oor ernstige sake soos plaasmoorde,
misdaad, korrupsie, die verarming van hulle eie mede-blankes,
belasting-oorlas, valse politikuste, skeinheilige Kerke en
'n Siek, Liberale samelewing ; -Dan raak dit hulle gladnie !
Nee ! - Hulle is gladnie gepla daardeur nie ! Jy word slegs
afgemaak as 'n ekstreme fanatikus wat nie lekker in die kop
is nie. JA ! ...Maar "Groot Christene" die is hulle wel, O Ja !

Ja ! Ek is 'n erkende sondaar. Ek het nie nodig om al my
sondes altyd weg te steek nie. Ek erken my skuld. Ek is
darem nie skynheilig of hoog-heilig nie. Perfek is ek
ook nie. Maar Reguit die is ek wel. As ek liefhe dan is
dit voluit, en as ek haat dan is dit ook voluit. Ek weier
om lou-warm te wees. Miskien sondig Antie en al ons
"Preutse" Afrikanertjies net in die geheim waar "niemand"
daarvan weet nie, ne ? Of dalk sondig julle nooit nie !

Wel; Geniet julle tipe trotse "Christenskap" maar ter dee.
Ek verkies om maar liewer myself as 'n gewone en sondige
mens te klassifiseer. Ek sou lieg as ek se dat ek sonder
sonde is. Maar wees vir seker: Liberalisme in Alle vorme
sal deur my met die rofste verbale geweld afgetakel word !
Ek sal voortgaan om die "Afrinanertjies" in hierdie land
wakker te "Skok" !! Al kos dit ook my gatvelle.

So; Liefste Omies, Anties en "Dominees" ;
Wees byvoorbaat gewaarsku dat u die ore maar so nou-
en-dan sal moe toe druk.

Liefde en Groete

Oom Dracculla
------------------------------------------------------------ -------
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29050 is 'n antwoord op boodskap #29049] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
->Luister,
-> as alle "wit mense" more soos mis voor die moreson uit SA sou
-> verdwyn, sal dit eintlik vreeslik min saakmaak.

-> Tant Hessie avec les larmes dans les yeux.

Sacre bleu! Ou antie, jy mag jouself as 'n
intelektuele reus beskou, maar van ekonomie
weet jy klaarblyk so min soos 'n intelektuele
dwergie.
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29052 is 'n antwoord op boodskap #29049] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

drac...@my-deja.com wrote:

> Jy bewys net my punt dat jy ook [soos
> 'n tipiese dom, skeinheilige, verkrampte, Liberale
> "Afrikanertjie"] geen konkrete, wel-geredeneerde antwoorde
> kan verskaf nie. Jy probeer slegs om die onderwerp te vermy

Nouja, Mister, kom ons praat oor die verskillende "onderwerpe"wat jy nou
verklaar dat ek vermy. (Maar eers wil ek vir jou
waarsku, as jy enige van daardie vuil taal besig, dan drop ek jou
soos 'n vrot koejawel. Ek verag mans wat dink hulle is macho
as hulle praat soos jy praat . En die sielkundiges leer ons
dat veral mans wat soveel seksuele innuendos by hulle praat insleep,
seksueel minderwaardig voel en dit dus met die taalgebruik probeer
verdoesel. So doen jouself 'n guns en praat soos 'n man en nie soos
'n tjankerige brak nie.)
Nou kom ons praat oor jou gesanik dat net die "wit mense" die
oorgrote meerderheid van die belasting betaal en dus die land "dra."
Luister, 80 persent van die land is sogenaamd "nie-wit" en tagtig
persent van die V.A.T. (ons noem dit GST hier in Kanada, wat is
dit in Afrikaans?) word dus deur hulle betaal en twintig persent deur
julle handjievol wittes. So net daar kry die staat baie meer belasting
uit "nie-blankes" as uit julle handjievol "wittes." Van die ander
belasting kom van die groot maatskappye, en hierdie maatskappye
werk byna uitsluitlik met swart werkers. Dus hou tog nou maar op
met daardie argument dat die wit mense die ekonomie dra. Luister,
as alle "wit mense" more soos mis voor die moreson uit SA sou
verdwyn, sal dit eintlik vreeslik min saakmaak.
As jy my nou herinner aan watter ander "punte" daar in jou
geskrif was, sal ek hulle ook antwoord. Ondertussen los ek jou
met die gedagte: Oppas dat die bobbejane wat die berg klim,
nie jy en jou soort is nie. Julle, net soos daardie ou bobbejaan
van die verhaal, steek julle hand in die pampoen in en wil al die
pitte gryp en dan kan julle nie wegkom totdat julle leer om julle
hand oop te maak en die pitte te laat gaan nie. Dink na aan wat
ek hier vir jou probeer leer.
Terloops, Draculla, ek is nie meer Afrikaner nie, nie meer
Suid-Afrikaner nie. So hou jou in, anders begin skel ek vir jou
op Frans, en as jy dink jy is 'n baasvloeker, dan het jy nog nie
'n Fransman gehoor op en af met die register gaan nie.

Tant Hessie avec les larmes dans les yeux.
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29056 is 'n antwoord op boodskap #29049] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:38AB6753.87326B09@home.com...
> drac...@my-deja.com wrote:
>
>> Jinne Antie Hessie !
>
>> Gelukkig is my vrou baie tevrede met haar "stout" man.
>
> Ek wonder of jou vrou weet watter vieslike geskryf jy
> opdie nuusgroep kwytraak. My ondervinding is dat 'n man
> wat so vrylik so vieslik praat, dit ook teenoor sy vrou en
> kinders sal doen. So ek is maar jammer vir jou familie.
> (As jy werklik 'n vrou en gesin het.) En hoekom sit jy
> om halfdrie in die oggend voor die rekenaar, wanneer
> jy langs jou beter helfte behoort te wees. Iets klop nie.
>
> Tant Hessie wat 'n rot ruik
------------------------------------------------------------ -------
Bliksem Antie Hessie

Is dit Al wat jy te se het ? Ag nee ! Waar is jou trane nou ?
Jy klink skoon moerig ! Was daardie ook tog te verskriklik
vieslik vir jou ore ? Jy bewys net my punt dat jy ook [soos
'n tipiese dom, skeinheilige, verkrampte, Liberale
"Afrikanertjie"] geen konkrete, wel-geredeneerde antwoorde
kan verskaf nie. Jy probeer slegs om die onderwerp te vermy
deurdat jy allerande bewerings wil maak aangaande my vrou,
ens. -Soos 'n regte ou Bemoeisieke Wyf, druk jy jou lang
hekse-neus ook orals in waar dit nie hoort nie. Dit is mos
my saak wanneer ek voor my rekenaar sit. Daar is Baie ander
mense wie se wersksure nie ooreenstem met joune nie.
Duidelik is jy te verkramp om dit raak te sien.

Terloops: My vrou lees altyd wat ek skryf en sy lag gewoonlik
dan baie lekker, soos sy nou juis op hierdie oomblik doen.
Gaan wees liewer jammer oor jou gesondheid, want dit klink
vir my asof iets daar onder baie sleg ruik.[Soos jy beweer].
Miskien moet jy dit dalk oorweeg om meer as een maal in
'n maand te bad !

Tatta

Oom Dracculla

------------------------------------------------------------ -----
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29075 is 'n antwoord op boodskap #29049] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

drac...@my-deja.com wrote:

> Gloudina
>
> Ek is nou ook nie meer lus vir vloek en skel nie,
> want ek bemerk dat dit tog in elk geval werklik niks help nie.
> Om verder met jou te wil redeneer sal vir my so nuttig wees as
> om met my wasgoedlyn te praat. Beste wense in Kanada.
> ... "Oor en Uit"...

Soos ek verwag het, gooi jy maar al te vinnig diehanddoek in. Dit is 'n
matematiese wet: hoe groter
die bek, hoe kleiner die ou hartjie.

Beste wense uit Kanada
Tant Hessie met die smaail om haar smoel.

>
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29078 is 'n antwoord op boodskap #29049] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

Ek hoop hierdie skrywe van Arthur Hagen het jou "oge" so 'n
effens groter oopgemaak, en jou ook moontlik geleer om 'n
gewone sakrekenaartjie te gebruik. Lees ook gerus die skrywe
van A.S. Pris. Ek is nou ook nie meer lus vir vloek en skel nie,
want ek bemerk dat dit tog in elk geval werklik niks help nie.
Om verder met jou te wil redeneer sal vir my so nuttig wees as
om met my wasgoedlyn te praat. Beste wense in Kanada.
... "Oor en Uit"...

------------------------------------------------------------ --

In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
> Gloudina schreef...
>> Luister, 80 persent van die land is sogenaamd "nie-wit" en tagtig
>> persent van die V.A.T. (ons noem dit GST hier in Kanada, wat is
>> dit in Afrikaans?) word dus deur hulle betaal
>
> Een beetje een foute redenering, Gloudina. Dit zou misschien opgaan voor
> onroerendgoedbelasting wanneer 80% van het land in hun eigendom was, maar
> niet voor VAT (in Nederland BTW). Dat is afhankelijk van hoeveel geld je
> verdient en/of uitgeeft.
>
> Het is wel degelijk mogelijk dat een betrekkelijk klein deel van de
> bevolking een groot deel van de belastingen betaalt. In Nederland hebben we
> dat gezien in de grote steden, waar in de afgelopen decennia veel mensen uit
> hogere inkomensgroepen zijn weggetrokken, zodat de inkomsten uit belastingen
> zijn gedaald. Aangezien er tegelijkertijd meer mensen uit lage
> inkomensgroepen bijkwamen, die netto meer belasting kostten dan opbrachten,
> zijn diverse steden failliet gegaan.
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29079 is 'n antwoord op boodskap #29049] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rick wrote:

>> as alle "wit mense" more soos mis voor die moreson uit SA sou
>> verdwyn, sal dit eintlik vreeslik min saakmaak.
>
> Dit is maklik vir mense soos jy om in die buiteland te sit en anargistiese
> standpunte te opper onder die dekmantel van Liberalisme. Want of hierdie
> land nou oorleef of ten gronde gaan, skeel jou op die einde fokkol, want jy
> hoef nie in die kak te krepeer nie. Alles solank jy net goed lyk op hierdie
> nuusgroep. Dit is mense soos jy wat gedurende die 1970's en 1980's so hard
> geraas het teen Apartheid (niks daarmee verkeerd nie), maar wie
> sedert die vroeë 1990's nou almal in die buiteland sit. (En já, ek weet jy
> is lank voor daardie tyd al hier weg - ek sê mense "soos" jy.) Dit is mense
> soos ons wat hier agterbly wat dinge moet laat werk. Ons het eenvoudig nie
> 'n keuse nie.

> Ns: Anders as die geval met Dracculla, weet my vrou nie wat ek hier skryf
> nie.

Wel, Rick, anders as met Draculla, sal jou vrou heelwaarskynlik trots weesop
wat jy hierbo geskryf het. Dankie vir die mooi beredeneerde stuk in baie
vlot Afrikaans.
Alles wat jy se is waar, as jy uitgaan van die standpunt dat die westerse
eerste-wereldse industriele struktuur van SA instand gehou moet word, en die
beste is vir SA. Maar jy sal tog ook toegee dat die industrialisasie van byvoor-

beeld Gauteng deur die hele twintigste eeu ongeveer net die sakke van mense
in die buiteland en 'n familie van ryk Jode bevoordeel het, en dat daar in
Gauteng meer swart en wit armes sit, met swartlong, en messe in hulle rue,
daarin gesteek deur ander uitgewekenes op soek na iets om te eet.
Ons het dieselfde toestand hier in Kanada. Meeste van die
geindustrialiseerde
en dus "Westerse" dele is net vir so omtrent 500 kilometers noord van die
Amerikaanse grens. Meeste mense dink aan hierdie deel as "Kanada." Maar
noord daarvan strek die regte Kanada, waar mense nog kan bly en dinge doen
soos hulle voorvaders vir eeue voor hulle gedoen het. Een van die probleme
wat die Eerste Nasies hier in Kanada juis het, is die teenwoordigheid van die
"settlers" in hulle midde, wat hulle eie kommersiele lewenswyse en juristiese
strukture op die eerste nasies afgedwing het, en wat die Eerste Nasies gedurig
minderwaardig laat voel. In die verlede het sendelinge hulle kinders weggevat
en in skole in die suide geplaas, juis om hulle op te voed. (Kerke moet nou
groot hope geld betaal vir die fisiese en seksuele mishandeling wat in hierdie
skole plaasgevind het.) As ek 'n lid van 'n Eerste Nasie is, sou ek ook soms
wens dat hierdie klomp "settlers" soos mis voor die moreson kan verdwyn.

Gloudina
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29080 is 'n antwoord op boodskap #29049] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> drac...@my-deja.com wrote:
>
>> Ek hoop hierdie skrywe van Arthur Hagen het jou "oge" so 'n
>> effens groter oopgemaak, en jou ook moontlik geleer om 'n
>> gewone sakrekenaartjie te gebruik.
>
> Man, jy kan nie die toestand in Nederland en in SA vergelyknie. Die
> klompie sogenaamde "wittes" wat dink dat hulle die oor-
> grote meerderheid van die belasting betaal is statisties so klein
> teenoor die "nie-blanke" bevolking van SA, dat mens hulle maar
> uit die berekening kan uitlos. Arthur vergelyk die gegoede en
> mindergegoede woonbuurtes en die hoeveelheid belasting wat
> hulle betaal. Daar is ook gegoede en minder gegoede "wit"
> mense, "wit" mense wat skaars aan die belastingskoffers bydra.
> Net so is daar baie ryk "nie-blankes." Arthur moet gaan kyk in
> Natal hoe ryk baie van die Indiers is.

Dat laatste geloof ik best (en als één van die Indiërs me uitnodigt wil ik
best even langs komen :-)

Ik reageerde niet om iemands gelijk of ongelijk aan te tonen in deze
discussie, ik vind alleen dat als je dit soort argumenten aanhaalt, deze dan
ook moeten kloppen.

Het argument dat, omdat een bevolkingsgroep x procent van de bevolking uit
maakt, zij dan ook x procent van de belastinginkomsten opbrengt is
aantoonbaar fout. Het is van veel meer zaken afhankelijk; economische
situatie (rijk of arm, arbeider of middenstander, ...), cultuur (spilziek of
spaarzaam, chauvinistisch of cosmopolitisch, ...), leeftijdsopbouw
(minderjarigen leveren nauwelijks belastingcenten op), persoonlijke
instelling (belastingontduiken als nationaal tijdverdrijf), etc, etc.

Er vanuit gaande dat de economische situatie van de gemiddelde niet-zwarte
Zuid Afrikaan nog steeds iets beter is, lijkt het me wel aannemelijk dat de
belastingopbrengst per capita in deze groep hoger is. Of dat betekent dat
het overgrote deel van de belasting door niet-zwarten wordt opgebracht lijkt
me echter niet aannemelijk.

Een eenvoudig rekensommetje leert dat als dit "overgrote deel", zeg, 60%
van de belasting is, opgebracht door 20% van de bevolking, dit betekent dat
die 20% per capita 6x zoveel belasting betalen. En als overgroot 80% is, dan
is dit 16x zoveel. Dat lijkt me wel erg veel.

Groeten,
Arthur
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29081 is 'n antwoord op boodskap #29049] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

drac...@my-deja.com wrote:

> Ek hoop hierdie skrywe van Arthur Hagen het jou "oge" so 'n
> effens groter oopgemaak, en jou ook moontlik geleer om 'n
> gewone sakrekenaartjie te gebruik.

Man, jy kan nie die toestand in Nederland en in SA vergelyknie. Die
klompie sogenaamde "wittes" wat dink dat hulle die oor-
grote meerderheid van die belasting betaal is statisties so klein
teenoor die "nie-blanke" bevolking van SA, dat mens hulle maar
uit die berekening kan uitlos. Arthur vergelyk die gegoede en
mindergegoede woonbuurtes en die hoeveelheid belasting wat
hulle betaal. Daar is ook gegoede en minder gegoede "wit"
mense, "wit" mense wat skaars aan die belastingskoffers bydra.
Net so is daar baie ryk "nie-blankes." Arthur moet gaan kyk in
Natal hoe ryk baie van die Indiers is.

Gloudina
Vorige onderwerp: Shame, Simpel Simon
Volgende onderwerp: Die skisofreniese antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:37:14 MGT 2024