Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Slang wat wapens invoer, volgens Siener van Rensburg
Re - Slang wat wapens invoer, volgens Siener van Rensburg [boodskap #29041] Do, 17 Februarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag voorstel om in Roedtan, en die suide van Alldays en
Messina toe te spits vir opsporing van hierdie netwerk. Tydens
'n padblokkade en/of verrassings besoek aan huise in die gebied.
Wil voorstel om met ondersoeke voort te gaan, todat die hele
netwerk ontbloot is.

Byvoorbaat dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een.

Vorige onderwerp: Re - ek het 'n droom
Volgende onderwerp: Re: Liewe Antie Hessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:16:59 MGT 2024