Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - die reisiger se Afrikaans
Re - die reisiger se Afrikaans [boodskap #28972] Di, 08 Februarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Partykeer is die reisiger se bydraes om konsepte te illustreer:

Die woord - paddasprong - kom vanuit Min. Buthelezi se toespraak
wat oor Evita se program oor e-tv verlede jaar Desember
uitgesaai is: We should take a leap frog into the future.
Omtrent hierdie tyd het die reisiger die woord - kwantum sprong
- gebruik. En in die "droom" bydrae is paddasprong en kwantum
sprong beide gebruik. Om die toekoms van die Afrika Renaissance
te oorbeklemtoon. Van die kwantum sprong wat alreeds geneem is:
die SAOG wat gevestig is, die konferensie wat gehou is, asook
samewerkings ooreenkomste wat alreeds in plek is.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Eekhorings, dennebome, en die ou bose drol
Volgende onderwerp: Re - Slang wat wapens invoer, volgens Siener van Rensburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:32:11 MGT 2024