Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Afrika Ontwikkelings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28893] Di, 01 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te kan skyn soos
goud in die oggend son. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag afgevaardiges wat die Wereld Ekonomiese Forum
gelukwens, veral President Bill Clinton, vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Spesiale dank aan die
Regering van die VSA, vir die besluit oor sekere Lande om
toegang te verkry aan bekostigbare medisyne, veral miv+ / vigs
medisyne. Asook vir die waarborg van President Clinton vir US$
1-bn vir miv+/vigs navorsing. Insluitend om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om globalisasie van Afrika
te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

'n Gedeelte van bg. fondse, indien nodig, kan spandeer word aan
miv+/vigs navorsing huidiglik onderweg in die Nuwe Suid Afrika.
Die ontdekking van 'n geneesmiddel vir miv+/vigs d.m.v. urine
terapie word verwag teen 2004.

Deel van fondse kan aangewend word om Afrika griep (miv+/vigs)
inligtigs materiaal te ontwikkel. Asook video programme en
publieke bewustheids programme, indien dit nie alreeds gedoen
is.

Wil hoogstens aanraai om publieke vergaderings te hou, om die
opinie van die gemeenskap vooraf te bepaal, aangaande die
vestiging van Afrika griep kwarantyn gebiede. Asook gebiede te
vestig waar persone nie Afrika griep het. Insluitend om idees in
te win om die verspryding van Afrika griep te bekamp.

'n Groot gedeelte van fondse kan spandeer word om Afrika griep
kwarantyn gebiede / gemeenskappe te vestig, waar moontlik. En
om, indien nodig, gebiede / gemeenskappe te vestig waar persone
nie Afrika griep het. Afhangende van die keuse die betrokke
gemeenskap. Bg. gebiede / gemeenskappe kan skole, ontspannings
areas, asook mediese fasiliteite bevat. Ook kan miv+/vigs
toetsing ondergaan word, wanneer gebiede / gemeenskappe binne
gegaan word waar persone nie Afrika griep het, indien nodig. Sal
hoogstens aanraai, dat bestuurders wat nie Afrika griep het,
goedere deur gebiede / gemeenskappe te vervoer waar persone nie
Afrika griep het. Dit kan persone geweldig ondersteun indien bg.
gebiede / gemeenskappe duidelik identifiseer word, d.m.v.
rigting wysers, naamborde, ens. in verskeie tale.

Oorblywende fondse kan spandeer word om die infra struktuur -
paaie, telefone, ens. - te verhoog in Afrika lande.
Werksgeleendhede kan ook verhoog word in die volgende gebiede:
inligting tegnologie, voedsel en drank, tekstiel en klere
vervaardiging, finansiele dienste, landbou, myne, asook
administrasie en welsyns diense.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Verspreiding van Afrika griep kan beperk word. :) Risiko vrye
gebiede vir mense wat Afrika griep het. :) Risiko vrye gebiede
vir mense wat nie Afrika griep het. :) Families kan kies in
watter gebiede hulle wil woon. :) Veiligheid en voorspoed kan
verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye
geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir
almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28909 is 'n antwoord op boodskap #28893] Do, 03 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "joh"
wrote:
> Veral vir die moraal wat op grondvlak geskep word, is hierdie verhandeling
> van onskatbare waarde. In ons Paradys en ook elders op die Planeet. Baie
> dankie daarvoor. Mag jou beloning groot wees.

Te danke veral aan The Sunday Independant vir die deel van
onskatbare waardevolle inligting. Asook alle koerante, wat
daagliks en weekliks verskyn. Beide in Afrikaans en Engels.
Asook die web-bladsye wat gereeld opdateer word.

There shall be showers of blessings, and postings.

Saam vir 'n beter toekoms. Love all Serve all.

Re: Toekoms Advies vir: Afrika Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28910 is 'n antwoord op boodskap #28893] Do, 03 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
joh  is tans af-lyn  joh
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Veral vir die moraal wat op grondvlak geskep word, is hierdie verhandeling
van onskatbare waarde. In ons Paradys en ook elders op die Planeet. Baie
dankie daarvoor. Mag jou beloning groot wees.
Vorige onderwerp: Die NSO is dood
Volgende onderwerp: Re - UDM lede om Politieke Party te kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:16:57 MGT 2024