Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse Chat Channel vir gebruik
- Afrikaanse Chat Channel vir gebruik [boodskap #28813] Sat, 22 January 2000 00:00
SlaYer  is tans af-lyn  SlaYer
Boodskappe: 9
Geregistreer: December 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hello
Daar is 'n nuwe afrikaanse IRC kanaal op wat julle mag gebruik vir
vergaderings en kuier, enige tyd van die dag!!

Hy is wel "Hidden" waneer die operator nie daar is nie, dan is hy nogsteeds
oop!

op Lagnet
enige server op lagnet:

mystery.lagnet.org.za
chat.ananzi.co.za

tik in
/join #vn

kanaal naam: #vn

Sien julle daar

Nocturnal_Atrocity
Vorige onderwerp: Helpe
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 04:53:30 UTC 2025