Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies
Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies [boodskap #28794] Vr, 21 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die UDM, veral Generaal Bantu Holomisa en Mnr. Roelf Meyer,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Ook om eners
denkende Suid Afrikaners by mekaar te bring om aan die politieke proses
deel te neem. En om vredesame en voordelige veelvolkige verhoudings
tussen die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te help
groei.

Veral Mnr. Roelf Meyer, vir sy harde werk voor, tydens en na die
onderhandelings proses, om 'n vreedsame eerste demokratiese verkiesing
tot stand te bring. Asook vir die waarborg dat daar lewe na 27 April
is. Insluitend om 'n Inisiatief te begin vir eners denkende Suid
Afrikaners.

En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe
vir die metode wat gebruik is deur sekere van die lede van die UDM -
indien enige - om van apartheid na die Reenboog Nasie vandag te groei.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die UDM. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor lede van die UDM ontmoet met die leier en/of vooraanstaande
lede van die volgende Politieke Partye: ANC, IVP/GP, DP, FA. Om
beleidsreels, beginsels en doelwitte te bespreek.

Dan om te kies by watter Politieke Party om aan te sluit. Sal hoogstens
aanraai bg. leiers van die UDM word 'n provinsiale en/of streeks
leierskaps rolle aangebied, indien moontlik.

Die reisiger beskou die vorming van alliansies as 'n proses van 2
stappe. Stap 1 is om by een van bg. Politieke Partye aan te sluit. Stap
2 is om mega-alliansies met mekaar te vorm.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Groter
Politieke Eenheid vir eners denkende Suid Afrikaners. :) Leierskap
eienskappe kan behoue bly. :) Samewerking tussen Politieke Partye in
die Parlement kan verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies [boodskap #28810 is 'n antwoord op boodskap #28794] Sa, 22 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Dis weer volmaan
Re: Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies [boodskap #28820 is 'n antwoord op boodskap #28794] So, 23 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Daniel"
wrote:
> Dis weer volmaan

Dankie vir die herinnering. Vir die reisiger is dit tyd om sy volmaan
meditasie groep by te woon. :)

Volgens Astrologie, as die reisiger reg kan onthou, is dit 'n
gunsteling tyd vir gemeenskaps diens.

Re: Toekoms Advies vir: UDM lede om Politieke Party te kies [boodskap #28821 is 'n antwoord op boodskap #28794] So, 23 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hmmm, en dit lyk my die arme siel is hier om te bly. Nouja, dan is dit maar
tyd vir om aan te stap. Los maar hierdie patetiese lot vir Gloudina en
Reisiger. Daar is sekerlik beter geselskap elders.

Cheers.

"Daniel" skryf in boodskap news:86btsl$eba$1@news.ihug.co.nz...
> Dis weer volmaan
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse Chat Channel vir gebruik
Volgende onderwerp: VERENGELSING VAN TAAL!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:08:42 MGT 2024