Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie reisiger
Dankie reisiger [boodskap #28786] Do, 20 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
'n nuusgroep gepos is.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
aan betref.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
ignoreer die boodskap" beteken.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
verlaat.
Re: Dankie reisiger [boodskap #28787 is 'n antwoord op boodskap #28786] Do, 20 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Beta One wrote:

> Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
> 'n nuusgroep gepos is.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
> aan betref.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
> ignoreer die boodskap" beteken.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
> het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
> verlaat.

Ag hoe bly is ek tog dat Beta One na Australia uitgewyk het en nie naKanada toe
nie. Vir sy eie beskerming. In Canada we do not suffer
fools gladly.

Minnehaha
Re: Dankie reisiger [boodskap #28792 is 'n antwoord op boodskap #28786] Vr, 21 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakkals  is tans af-lyn  Jakkals
Boodskappe: 8
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wil graag vir Beta One dankie sê ... O hel ek klink noual soos reisiger -
shame arme ding !!
Dankie Beta One jy maak my dag - dit lyk my ons is darem 2 gebruikers wat
'brains' het en nie eers ons tyd mors met die klomp stront van reisiger nie.

Beta One skryf in boodskap news:86738m$j62$1@yeppa.connect.com.au...
> Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
> 'n nuusgroep gepos is.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
> aan betref.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
> ignoreer die boodskap" beteken.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
> het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
> verlaat.
>
Re: Dankie reisiger [boodskap #28806 is 'n antwoord op boodskap #28786] Sa, 22 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jakkals" skryf in boodskap news:86b8n5$ot9$1@nntp2.atl.mindspring.net...
> Dankie Beta One jy maak my dag - dit lyk my ons is darem 2 gebruikers wat
> 'brains' het en nie eers ons tyd mors met die klomp stront van reisiger
nie.

Of tyd mors om dit te lees en op te antwoord......
Vorige onderwerp: Wil u my helpe
Volgende onderwerp: Helpe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:15:40 MGT 2024