Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dankie reisiger
Re: Dankie reisiger [boodskap #28785] Do, 20 Januarie 2000 00:00
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis snaaks jy's daar...

@home.com wrote in message ...
> Beta One wrote:
>
>> Wil graag vir reisiger dankie se vir die grootste klomp kak wat al ooit op
>> 'n nuusgroep gepos is.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy selfs Gloudina oortref wat kak skryf
>> aan betref.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy lesers geleer het wat "kliek en
>> ignoreer die boodskap" beteken.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy 'n betonblok om sy enkels gebind
>> het en hom self in die diepste oseaan gewerp het.
>> Wil graag vir reisiger dankie se dat hy besluit het om hierdie nuusgroep te
>> verlaat.
>
> Ag hoe bly is ek tog dat Beta One na Australia uitgewyk het en nie naKanada toe
> nie. Vir sy eie beskerming. In Canada we do not suffer
> fools gladly.
>
> Minnehaha
>
Vorige onderwerp: Reunie
Volgende onderwerp: Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:25:09 MGT 2024