Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dooie NG
Dooie NG [boodskap #28690] Wo, 12 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is hierdie NG (nuusgroep) dood?
Re: Dooie NG [boodskap #28691 is 'n antwoord op boodskap #28690] Wo, 12 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hy's vrek. Kom ook net partykeer hier as daar niks anders is om te doen nie.
Weird. Het nogal gedink daar is genoeg Afrikaanse mense online om dit te
laat werk. Is dit die enigste Afrikaanse NG hierdie?
Beta One wrote in message ...
> Het dit nie ook maar iets te doen met die vakansie tyd nie?
>
> skryf in boodskap news:387C87B3.732C980F@home.com...
>> Sas Kloppers wrote:
>>
>>> Is hierdie NG dood?
>>
>> Ons was aan't sterwe, maar noudat jy opdie toneel verskyn het, is daar
>> nuwe hoop.
>>
>> Die tannie met die trane in haar oge.
>>
>
Re: Dooie NG [boodskap #28692 is 'n antwoord op boodskap #28690] Wo, 12 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het dit nie ook maar iets te doen met die vakansie tyd nie?

skryf in boodskap news:387C87B3.732C980F@home.com...
> Sas Kloppers wrote:
>
>> Is hierdie NG dood?
>
> Ons was aan't sterwe, maar noudat jy opdie toneel verskyn het, is daar
> nuwe hoop.
>
> Die tannie met die trane in haar oge.
>
Re: Dooie NG [boodskap #28693 is 'n antwoord op boodskap #28690] Wo, 12 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Is hierdie NG dood?

Ons was aan't sterwe, maar noudat jy opdie toneel verskyn het, is daar
nuwe hoop.

Die tannie met die trane in haar oge.
Re: Dooie NG [boodskap #28694 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Sas Kloppers wrote:

> Is hierdie NG dood?

Sas,

Die dinge wat Kwarantyn hier bo genoem het, het baie skade gedoen, as
dit is wat 'n mens die wegjaag van mense noem. Dit was naderhand net 'n
geval van al die headers laai en dan delete-delete die heel tyd verby
reisiger se snert en die ou tannie se bitsigge en aanhoudende
persoonlike aanvalle.

Absoluut geen pret daarin nie en ek dink deelname hier moet lekker wees
- die rekenaar hier by die huis is vir my 'n stokperdjie en sodra iets
nie meer vir my lekker is nie, hou ek op.

Ek het nou weer terug gekom met 'n filter wat reisiger en @home se
headers sommer uit die staanspoor delete.

Nou vra ek vir jou: sit vir ons 'n lekker onderwerp neer dan bespreek
ons hom. Dan kyk on hoeveel ordentlike ous ons kan kry om deel te neem.

Johan
Re: Dooie NG [boodskap #28695 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Hy's vrek.

Dis alleen dood as ons dit laat doodgaan. Een van die redesvir die kleiner
verkeer op die nuusgroep is die afwesigheid
van die poste van Leendert van Oostrum. Ek is jammer dat
hy besluit het om nie meer hier te pos nie. Ek het altyd sy
skrywery geniet, selfs al het sy voorslag meeste van die tyd
vir my gepiets.

Gloudina
Re: Dooie NG [boodskap #28696 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Johan
> Uit 'n Minnesota waar dit op die oomblik sneeu - tog te lekker en al te
> pragtig!!!
>
>

Ek hoop tog nie dat jy familie van my is nie---???!!! die van Zyl's sit
ook oral

-Gideon-

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Dooie NG [boodskap #28697 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon van Zyl  is tans af-lyn  Gideon van Zyl
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Oops - verkeerde Johan !!

Gideon skryf in boodskap news:85kllr$u8n$1@nnrp1.deja.com...
>
>
>
>
>> Johan
>> Uit 'n Minnesota waar dit op die oomblik sneeu - tog te lekker en al te
>> pragtig!!!
>>
>
> Ek hoop tog nie dat jy familie van my is nie---???!!! die van Zyl's sit
> ook oral
>
> -Gideon-
>
Re: Dooie NG [boodskap #28698 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Dit is vandat die nuwe jaar aangebreek het dat dit so stil is. Dalk is die
meeste afrikaans sprekendes nie Y2K aanpasbaar nie??

Sas Kloppers skryf in boodskap news:387c8484.6682524@news.saix.net...
> Is hierdie NG dood?
Re: Dooie NG [boodskap #28699 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ag ja nou wel...

(soos my ouma altyd gesê het)

Ek sal ook nou maar 'n stuiwer in die beurs gooi...

Ek "Lurk" nou al vir 'n paar maande en het reisiger lankal al graf toe
gestuur...

Laat ons kyk of ons iets kan begin

Groete

Johan van Zyl
Melbourne
Australie

HL skryf in boodskap news:85jpd8$13aq$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dit is vandat die nuwe jaar aangebreek het dat dit so stil is. Dalk is die
> meeste afrikaans sprekendes nie Y2K aanpasbaar nie??
>
> Sas Kloppers wrote in message
> news:387c8484.6682524@news.saix.net...
>> Is hierdie NG dood?
>
Re: Dooie NG [boodskap #28700 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan schreef:

> Ek het al probeer op die Afrikaanse Chat kanaal geselskap soek, maar daar lyk my
> is net tieners wat seks soek. Lyk of die Internet se Chatrooms meesal nou
> dieselfde rol speel as wat die CB radios destyds gedoen het.

Uit ervaring met diverse chatkanalen weet ik dat er ruwweg twee soorten
zijn - de teenage flirting chats, en de kanalen waar mensen over alles
en niks een beetje gezellig kletsen. Die laatste soort is denk ik wat
jij zoekt -- maar ik ken helaas ook geen Afrikaans chatkanalen, dus ik
kan je er geen aanraden. Maar het lijkt me dat zo'n kletskanaal toch
zeker moet bestaan, ook met Afrikaans als voertaal. Als je er ooit één
tegenkomt, vertel het dan hier in de nieuwsgroep alsjeblieft, dan kan ik
er ook eens een kijkje nemen.

Groeten van
Maarten Jansonius
Re: Dooie NG [boodskap #28701 is 'n antwoord op boodskap #28690] Do, 13 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Charles van der Wath wrote:

> Hy's vrek. Kom ook net partykeer hier as daar niks anders is om te doen nie.
> Weird. Het nogal gedink daar is genoeg Afrikaanse mense online om dit te
> laat werk. Is dit die enigste Afrikaanse NG hierdie?

Charlie old boy, ek dog Van der Wath is 'n Engelse SuidAfrikaanse van. Ek het
nog tot dusver net Engelse Van der Waths teegekom. Nou sit jy nog boonop met 'n
Engelse voornaam ook?!?

Ek het al probeer op die Afrikaanse Chat kanaal geselskap soek, maar daar lyk my
is net tieners wat seks soek. Lyk of die Internet se Chatrooms meesal nou
dieselfde rol speel as wat die CB radios destyds gedoen het.

Johan
Uit 'n Minnesota waar dit op die oomblik sneeu - tog te lekker en al te
pragtig!!!
Re: Dooie NG [boodskap #28706 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Charles van der Wath wrote:

> Uit 'n Londen waar dit op die oomblik reën. Tog te irriterend en guur!!!
> -Charles

Juits! Nogal uit Ingiland! Nou moet jy eers bietjie vertel - is dit groen
daar by julle in die winter? Ek het Engeland nog net in die somer besoek - dit
was pragtig groen. Kry julle ooit sneeu in London self?

Is julle al lank daar?

Johan
Re: Dooie NG [boodskap #28708 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
HL wrote:

> Dit is vandat die nuwe jaar aangebreek het dat dit so stil is. Dalk is die
> meeste afrikaans sprekendes nie Y2K aanpasbaar nie??

Dalk net baie groot party gehou en nog nie genoeg fut teruggekry nie.
Ek wonder of Ferdi in Namibia gaan kuier het - ek sien hy skryf nou oor die
Angolese wat oor die grens van Namibia kan beweeg om teen Unita op te tree.
Re: Dooie NG [boodskap #28709 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
lou skryf in boodskap news:387F2D08.5870@hotmail.dinges.com...
>
> En het ou Sammie nie nou 'n lat vir sy eie gat gepluk nie!! Hy het
> daarmee vir Unita as direkte vyand bygekry - en ek dink hulel is 'n
> klein bietjie beter as terroriste as wat SWAPO was.

Hy soek vir bollie. Ek het so 'n bietjie met Unita te doen gehad en ek het
baie respek vir hulle as soldate. Skaaf so 'n bietjie aan hul dissipline en
gee vir hulle swaarder ondersteuningswapens en ou Super Sam kan dalk sy
vingers verbrand.

Hennie Louw
Re: Dooie NG [boodskap #28710 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
hmmm..

50-40 moet lees:

Daar is gereeld braais reg oor Melbourne met bynames van tussen 50-400 per
braai
Re: Dooie NG [boodskap #28712 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
hehehehehe....

nee, Johan uit 'n warm Melbourne......

Dag Gideon,

Wie weet miskien is ons familie, ek is 'n tans besig met die van Zyl
geslagsregister,
speel genealoog waneer ek kans kry. Van waar is jy oorspronklik?
(as ek mag vra)

Groete

Johan
Down
Under,
Melbourne

Gideon van Zyl skryf in boodskap news:9uof4.806$1Y4.16207@zonnet-reader-1...
> Oops - verkeerde Johan !!
> Gideon wrote in message
> news:85kllr$u8n$1@nnrp1.deja.com...
>>
>>
>>
>>
>>> Johan
>>> Uit 'n Minnesota waar dit op die oomblik sneeu - tog te lekker en al
>> te
>>> pragtig!!!
>>>
>>>
>>
>> Ek hoop tog nie dat jy familie van my is nie---???!!! die van Zyl's sit
>> ook oral
>>
>> -Gideon-
>>
>>
>> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
>> Before you buy.
>
Re: Dooie NG [boodskap #28713 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Johan schreef:

>
> Partykeer wonder ek of mens nie dalk .expat agter die ng se naam moet laat sit
> nie.
> Ek kleef steeds aan my onuitvoerbare droom om te weet presies hoeveel
> SuidAfrikaners en Afrikaanssprekendes in die buiteland sit.

Het lijkt wel of de meeste postings in deze nieuwsgroep van buiten SA
gepost worden...
Is er in SA zelf werkelijk zo weinig belangstelling voor een
Afrikaanstalige nieuwsgroep?

groeten,
Maarten Jansonius
Re: Dooie NG [boodskap #28715 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
s...@acenet.co.za (Sas Kloppers) wrote:
> Is hierdie NG dood?
>
Geluk SAS Jy het met die paar woorde weer lekker lewe in die NG
geblaas. Lyk my almal is weer terug op kantoor en agter (voor) die
rekenaar. Groete uit die Gold Coast (Aust)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Dooie NG [boodskap #28716 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dag Johan,

Hoe gaan dinge daar in jou kant van die wêreld?

Hehehehe, miskien is jy reg, .expat is nie so 'n slegte idee nie.

Johan, hoeveel Suid Afrikaners daar in die buiteland is weet ek nie, maar om
vir jou 'n paar dinge hier in australia te noem:

Middel 1998 het daar gemiddeld een familie van SA in Melbourne geariveer.

Die maatskappy wat my kontrak nou ge-eindig het het vier SA's in diens
gehad,
Die MD was self 'n SA... van Prins Albert.

In Perth is daar so baie Afrikaners dat van die ausies al begin Afrikaans
praat
(veral die slang en die vloek woorde :-) )

Maak nie saak in watter besigheids gebied ek myself deesdae bevind nie, ek
ontmoet 'n ander SA.

Daar is gereeld braais reg oor Melbourne met bynames van tussen 50-40 per
braai

'n groot SA saamtrek in Sydney het 3000 mense gelok.

Die ou wat my Foxtel aan my gesmous het is 'n SA, Area Bestuurder.

Ek praat amper meer afrikaans hier as wat ek in JHB gepraat het, maar ek
vind verskillende reaksies tussen immigrante. Sommige meng nie veel nie
met anders SAs nie. Konsentreer hard om 'n nuwe bestaan te maak, en
maak 'n groot sukses daarvan.

Dan kry jy die 'clicks' , gelukkig is daar nie baie van hulle nie, maar die
res
van die SAs will nie regtig met hulle meng nie, en die ausies hou ook nie
baie van hulle nie. Hulle leef in mekaar se gat sakke en dit is net die hele
tyd: "when we were back in Good old South Africa", Hulle kla oor alles
veral oor die prys van huis hulp in Oz.

Ek en my vrou het sowat twee jaar gelede oorgekom, en ek was nog
nie 'n oomblik spyt nie. Ek verlang verskriklik na SA en sy mense,
maar ek hoef net die 'Star Online' te lees om my te oortuig dat ek
tans die regte besluit geneem het. Al my familie in nog in SA.

Dit was hard in die begin, ons het geland sonder werk en met $700
tussen die twee van ons. gelukkig het ons gou werk gekry, en is
tans besig om aansoek te doen vir permanente verblyf.

Oor die algemeen is die SAs hier bekend as hard werkende mense
"getting the job done right, on time" en is in groot aanvraag.

Groete,

Johan
Down
Under,
Melbourne

Johan skryf in boodskap news:387EA6C0.A6E69EEC@dot.com...
>
> Partykeer wonder ek of mens nie dalk .expat agter die ng se naam moet laat sit
> nie.
> Ek kleef steeds aan my onuitvoerbare droom om te weet presies hoeveel
> SuidAfrikaners en Afrikaanssprekendes in die buiteland sit. Sou 'n mens
> gedurende ons geslag sal kan sê dat die Afrikaner so 'n verspreide "dier" is met
> 'n kern in SuidAfrika.
>
> Hier by ons het nou al die derde voorval plaasgevind - laat ek verduidelik: Die
> eerste keer was in 1997 in NewZealand toe 'n produksievergadering by 'n
> staalfabriek in Afrikaans gehou is (almal Afrikaners uit VD Bijl se omgewing.
> Die tweede was 'n byeenkoms van plattelandse dokters in 'n Kanadese provinsie
> wat ook blykbaar in Afrikaans was. En nou het hier by die bank waar ek werk ook
> 'n vergadering plaasgevind waar ouens toe agterkom hulle praat Afrikaans na 'n
> rukkie - nie een Amerikaner teenwoordig nie. Dog ek sou net die interesante een
> met julle deel.
>
> Ek het in SA net Engelse kollegas in 'n baie klein maatskappytjie gehad - nou
> het ek 25 Afrikaanse kollegas en praat ek meer Afrikaans by die werk as wat ek
> in Jhb gedoen het.
>
> Hoe ondervind julle ander ouens oorsee dit?
>
> Johan
>
Re: Dooie NG [boodskap #28717 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Laat ons kyk of ons iets kan begin
>
> Groete
>
> Johan van Zyl
> Melbourne
> Australie
>

Partykeer wonder ek of mens nie dalk .expat agter die ng se naam moet laat sit
nie.
Ek kleef steeds aan my onuitvoerbare droom om te weet presies hoeveel
SuidAfrikaners en Afrikaanssprekendes in die buiteland sit. Sou 'n mens
gedurende ons geslag sal kan sê dat die Afrikaner so 'n verspreide "dier" is met
'n kern in SuidAfrika.

Hier by ons het nou al die derde voorval plaasgevind - laat ek verduidelik: Die
eerste keer was in 1997 in NewZealand toe 'n produksievergadering by 'n
staalfabriek in Afrikaans gehou is (almal Afrikaners uit VD Bijl se omgewing.
Die tweede was 'n byeenkoms van plattelandse dokters in 'n Kanadese provinsie
wat ook blykbaar in Afrikaans was. En nou het hier by die bank waar ek werk ook
'n vergadering plaasgevind waar ouens toe agterkom hulle praat Afrikaans na 'n
rukkie - nie een Amerikaner teenwoordig nie. Dog ek sou net die interesante een
met julle deel.

Ek het in SA net Engelse kollegas in 'n baie klein maatskappytjie gehad - nou
het ek 25 Afrikaanse kollegas en praat ek meer Afrikaans by die werk as wat ek
in Jhb gedoen het.

Hoe ondervind julle ander ouens oorsee dit?

Johan
Re: Dooie NG [boodskap #28718 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> HL wrote:
>
>> Dit is vandat die nuwe jaar aangebreek het dat dit so stil is. Dalk is die
>> meeste afrikaans sprekendes nie Y2K aanpasbaar nie??
>
> Dalk net baie groot party gehou en nog nie genoeg fut teruggekry nie.
> Ek wonder of Ferdi in Namibia gaan kuier het - ek sien hy skryf nou oor die
> Angolese wat oor die grens van Namibia kan beweeg om teen Unita op te tree.

En het ou Sammie nie nou 'n lat vir sy eie gat gepluk nie!! Hy het
daarmee vir Unita as direkte vyand bygekry - en ek dink hulel is 'n
klein bietjie beter as terroriste as wat SWAPO was.
Re: Dooie NG [boodskap #28719 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote in message ...
> Charles van der Wath wrote:
>
>> Hy's vrek. Kom ook net partykeer hier as daar niks anders is om te doen nie.
>> Weird. Het nogal gedink daar is genoeg Afrikaanse mense online om dit te
>> laat werk. Is dit die enigste Afrikaanse NG hierdie?
>
> Charlie old boy, ek dog Van der Wath is 'n Engelse SuidAfrikaanse van. Ek het
> nog tot dusver net Engelse Van der Waths teegekom. Nou sit jy nog boonop met 'n
> Engelse voornaam ook?!?

Nee Johan, Afrikaans in murg in been. Snaaks, ek ken geen Engelse van der
Wath's nie.
Die Engelse voornaam is 'n lang storie, maar al my voorsate was Afrikaans
(behalwe as my ma-hulle vir my lieg!)

>
> Ek het al probeer op die Afrikaanse Chat kanaal geselskap soek, maar daar lyk my
> is net tieners wat seks soek. Lyk of die Internet se Chatrooms meesal nou
> dieselfde rol speel as wat die CB radios destyds gedoen het.

Mweb se "Geselshoekie" is nie sleg nie, alhoewel daar ook
maar net oor koeitjies en kalfies gepraat word.

>
> Johan
> Uit 'n Minnesota waar dit op die oomblik sneeu - tog te lekker en al te
> pragtig!!!
>

Uit 'n Londen waar dit op die oomblik reën. Tog te irriterend en guur!!!
-Charles
Re: Dooie NG [boodskap #28734 is 'n antwoord op boodskap #28690] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jis ja.

Nou die dag sien ek my geliefde ou moeder af by Heathrow-lughawe.
Sal ek amper op my rug val toe die afkondigings in die trein oppad huis-toe
in AFRIKAANS oor die luidsprekers kom!!!!
So ewe "Hierdie trein termineer by Willesden Green, staan weg van die deure
asseblief."
Net 'n grap gewees natuurlik, maar ek het toe later agtergekom die drywer
was SA'aans en so in sy middeljare, anders as die gewone onder 27's soos al
die Londen SA'ners gewoonlik is.

Johan wrote in message ...
>> Laat ons kyk of ons iets kan begin
>>
>> Groete
>>
>> Johan van Zyl
>> Melbourne
>> Australie
>>
>
> Partykeer wonder ek of mens nie dalk .expat agter die ng se naam moet laat sit
> nie.
> Ek kleef steeds aan my onuitvoerbare droom om te weet presies hoeveel
> SuidAfrikaners en Afrikaanssprekendes in die buiteland sit. Sou 'n mens
> gedurende ons geslag sal kan sê dat die Afrikaner so 'n verspreide "dier" is met
> 'n kern in SuidAfrika.
>
> Hier by ons het nou al die derde voorval plaasgevind - laat ek verduidelik: Die
> eerste keer was in 1997 in NewZealand toe 'n produksievergadering by 'n
> staalfabriek in Afrikaans gehou is (almal Afrikaners uit VD Bijl se omgewing.
> Die tweede was 'n byeenkoms van plattelandse dokters in 'n Kanadese provinsie
> wat ook blykbaar in Afrikaans was. En nou het hier by die bank waar ek werk ook
> 'n vergadering plaasgevind waar ouens toe agterkom hulle praat Afrikaans na 'n
> rukkie - nie een Amerikaner teenwoordig nie. Dog ek sou net die interesante een
> met julle deel.
>
> Ek het in SA net Engelse kollegas in 'n baie klein maatskappytjie gehad - nou
> het ek 25 Afrikaanse kollegas en praat ek meer Afrikaans by die werk as wat ek
> in Jhb gedoen het.
>
> Hoe ondervind julle ander ouens oorsee dit?
>
> Johan
>
Re: Dooie NG [boodskap #28736 is 'n antwoord op boodskap #28690] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Charles van der Wath wrote:

> Nou die dag sien ek my geliefde ou moeder af by Heathrow-lughawe.
> Sal ek amper op my rug val toe die afkondigings in die trein oppad huis-toe
> in AFRIKAANS oor die luidsprekers kom!!!!
> So ewe "Hierdie trein termineer by Willesden Green, staan weg van die deure
> asseblief."
> Net 'n grap gewees natuurlik, maar ek het toe later agtergekom die drywer
> was SA'aans en so in sy middeljare, anders as die gewone onder 27's soos al
> die Londen SA'ners gewoonlik is.
>

Dies nou 'n pragtige storie! Sjie, ek hoop ek sou dit agterkom as dit met my
moet gebeur.

Ek het my al een of twee keer gevang dat ek Afrikaans praat met 'n Amerikaner.

Johan
Re: Dooie NG [boodskap #28738 is 'n antwoord op boodskap #28690] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Johan wrote:
> Sas Kloppers wrote:
>
>> Is hierdie NG dood?
>
> Sas,
>
> Die dinge wat Kwarantyn hier bo genoem het, het baie skade gedoen, as
> dit is wat 'n mens die wegjaag van mense noem. Dit was naderhand net 'n
> geval van al die headers laai en dan delete-delete die heel tyd verby
> reisiger se snert en die ou tannie se bitsigge en aanhoudende
> persoonlike aanvalle.
>
> Absoluut geen pret daarin nie en ek dink deelname hier moet lekker wees
> - die rekenaar hier by die huis is vir my 'n stokperdjie en sodra iets
> nie meer vir my lekker is nie, hou ek op.
>
> Ek het nou weer terug gekom met 'n filter wat reisiger en @home se
> headers sommer uit die staanspoor delete.

Met een beetje geluk hoeft dat laatste binnenkort niet meer....zie

news.admin.net-abuse.usenet

over de hangende UDP (usenet death penalty) voor @home, aanstaande
dinsdag....;-))
(discussies zijn ook interessant om een inzicht te krijgen in Usenet; bv
dat de traffic van vorig jaar 25GB per dag naar nu 100GB per dag is
geschoten, hoofdzakelijk toename binaries)

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Dooie NG [boodskap #28739 is 'n antwoord op boodskap #28690] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ja, dit is groen, maar jy sal nie rerig so sê nie. Daai storie wat hulle
vertel dat die son nooit hier skyn nie is toe onstellend baie waar.
Omtrent die sneeu, ja, dit sneeu so paar keer 'n winter, alhoewel dit maar
skaars is dat hy 'settle'. Buite die stad (Londen) lê die sneeu glo
partykeer dik. Maar ek is nou effens vol van sneeu want ons het sopas van 'n
ski-trip uit Switserland teruggekeer. Daar is genoeg sneeu om al die
Ethiopiëers kos te gee.
Ek is al 'n jaar hier - een van die 250 000-sterk
'two-year-working-holiday-visa' squad wat twee jaar hier kom droogmaak en
dan weer terugskoert SA toe as die velle te wit begin raak.

-Charles

Johan wrote in message ...
> Charles van der Wath wrote:
>
>> Uit 'n Londen waar dit op die oomblik reën. Tog te irriterend en guur!!!
>> -Charles
>
> Juits! Nogal uit Ingiland! Nou moet jy eers bietjie vertel - is dit groen
> daar by julle in die winter? Ek het Engeland nog net in die somer besoek - dit
> was pragtig groen. Kry julle ooit sneeu in London self?
>
> Is julle al lank daar?
>
> Johan
>
Re: Dooie NG [boodskap #28765 is 'n antwoord op boodskap #28690] Di, 18 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 13 Jan 2000 02:38:45 GMT, Johan wrote:
>
> as
>> dit is wat 'n mens die wegjaag van mense noem. Dit was naderhand net 'n
>> geval van al die headers laai en dan delete-delete die heel tyd verby
>> reisiger se snert en die ou tannie se bitsigge en aanhoudende
>> persoonlike aanvalle.>>
>
> En jou soveelste oningeligte deklamasie.

Ja, dit amuseer my dat Johan oor en oor almal moet herinner dat hymy
ignoreer. So hy is per slot van sake die enigste een wat sit en nare
dinge van mense praat.
Dit herinner my aan die storie van die twee Zen monnike wat by
'n rivier kom. Daar wag 'n baie mooi maar tenger meisie, wat nie die
moed het om deur die rivier te waad nie. Die een monnik bied aan
om haar op sy rug oor die rivier te dra. Aan die ander kant sit hy
haar neer en die twee monnike gaan verder op hulle reis. Die een
monnik kritiseer die ander een aanhoudend omdat hy sy dienste aan
die mooi meisie aangebied het. Uiteindelik draai die ander monnik na
sy makker en verklaar: "Kyk, ek het die meisie al lankal neergesit op
die grond. Dit lyk vir my jy is die een wat haar nog die hele tyd op
jou skouers dra."

Gloudina
Re: Dooie NG [boodskap #28766 is 'n antwoord op boodskap #28690] Di, 18 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jan 2000 02:38:45 GMT, Johan wrote:

dit is wat 'n mens die wegjaag van mense noem. Dit was naderhand net 'n[/color]
> geval van al die headers laai en dan delete-delete die heel tyd verby
> reisiger se snert en die ou tannie se bitsigge en aanhoudende
> persoonlike aanvalle.>>

En jou soveelste oningeligte deklamasie.
Re: Dooie NG [boodskap #28913 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 04 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie. Gaan vra jou Afrikaans-onderwyser.

Koot

doccy skryf in boodskap news:1b0840d8.b99acc89@usw-ex0107-050.remarq.com...
> Hallo
>
> Ek is nuut hier.
> Dit lyk vir my of hier lekker gesels kan word.
> Ek wil graag hoor of hier mense is wat dieselfde lewenshouding as ek
> deel nl. oopkopgeid. Die verstokte houding van ons "sedebewakers" gee
> my 'n massiewe kramp!
> Wat van ons Suid-Afrikaanse ego-sentrisme? Dis om van te kots!
>
> Groete vir eers
>
Re: Dooie NG [boodskap #28914 is 'n antwoord op boodskap #28690] Vr, 04 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
doccy  is tans af-lyn  doccy
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

Ek is nuut hier.
Dit lyk vir my of hier lekker gesels kan word.
Ek wil graag hoor of hier mense is wat dieselfde lewenshouding as ek
deel nl. oopkopgeid. Die verstokte houding van ons "sedebewakers" gee
my 'n massiewe kramp!
Wat van ons Suid-Afrikaanse ego-sentrisme? Dis om van te kots!

Groete vir eers
Re: Dooie NG [boodskap #28940 is 'n antwoord op boodskap #28690] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
doccy  is tans af-lyn  doccy
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
" 'n onderwyser is 'n kind tussen grootmense,
en 'n grootmens tussen kinders "
Vorige onderwerp: Die ANC is die einde Mei 2000 6 jaar aan bewind
Volgende onderwerp: Pik Joining the ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 01:39:42 MGT 2024