Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: KP lede sluit aan by die FA
Toekoms Advies vir: KP lede sluit aan by die FA [boodskap #28680] Ma, 10 Januarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Konserwatiewe Party gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om Suid Afrika te help
groei van apartheid na die Reenboog Nasie vandag. Veral vir die
stigting van die AEB. Asook vir die menige bydraes gelewer aan die Suid
Afrika en Afrika Renaissance. En vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid van die leier, Dr. Ferdi Hartzenberg. En om die Regering
van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil graag die Federale Alliansie gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral die Leier, Dr. Luyt, vir
die menige suksesse wat behaal is op talle gebiede van die sosiale
lewe. Asook om Suid Afrika te ondersteun, en te help groei van
apartheid na die Reenboog Nasie vandag. Veral om deel te neem aan die
Lusaka samesprekings. En om die Federale Alliansie te vorm, met die
doel om groter Politieke eenheid te bereik tussen Politieke Partye.
Asook vir die menige bydraes gelewer aan die Suid Afrika en Afrikan
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
:) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van lede wat aan die
Konserwatiewe Party behoort. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel lede van die Konserwatiewe Party sluit aan by die
FA. Wil lede van die Konserwatiewe Party uitnooi om die voortou te
neem, en die FA te ondersteun, om die effektiwiteit van die beginsels
van die FA te vergroot, indien nodig, om lede van die Konserwatiewe
Party, asook lede van ander Politieke Partye, by die FA in te sluit.

Die reisiger beskou die vorm van alliansies as 'n proses bestaande uit
2 stappe. Stap 1 is vir lede van ander Politieke Partye om by die FA
aan te sluit. Stap 2 is om alliansies te vorm met die ANC, DP en IFP.

Stel voor lede van die Konserwatiewe Party, saam met die FA, hou Groei
na Eenheids vergaderings. Om redes vir groter Politieke Eenheid met
lede van die publiek te bespreek. En hoekom lede van die Konserwatiewe
Party besluit het om by die FA aan te sluit. Veral: Hoe om saam te werk
vir 'n beter toekoms. En die besluitneming strukture beskikbaar om die
proses te ondersteun.

Asook om die wen resep te bemark: Swart en Bruin en Wit beweeg polities
nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Of beter: Alle Suid Afrikaners
beweeg polities nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Staan saam -
eendrag maak mag. En die sleutel tot sukses: Om ondersteuning aan
Vrymesselaars te vergroot, vir 'n beter toekoms in die Nuwe Suid
Afrika, en elders op die Planeet.

Indien die Konserwatiewe Party voortaan vergaderings wil hou op die
huidige formaat, stel die reisiger voor vergaderings word adverteer as:
Volksbyeenkoms - XXX praat (XXX is die hooofspreker se naam). Sal hoogs
aanraai vooraanstaande lede van die FA deel die verhoog met die
hoofspreker by hierdie vergaderings.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Lede van die
Konserwatiewe Party en FA kan 'n sterker basis besit tydens verkiesings
later vanjaar. :) Groter Politieke Eenheid vir eners denkende Suid
Afrikaners. :) Gemeenskaplike belange kan beide Politieke Partye
geweldig ondersteun. :) Die Suid Afrika en Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep
word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: NNP lede sluit aan by die FA
Volgende onderwerp: Meanderkrant en literatuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:31:34 MGT 2024