Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse Poslyste
Afrikaanse Poslyste [boodskap #28666] Wo, 05 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Robert Sandilands  is tans af-lyn  Robert Sandilands
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek was voorheen op 'n poslys wat Afrikaans bespreek het. Ek het
oorgegaan na 'n nuwe e-pos bediener en my ou e-pos is in 'n interesante
formaat, moeilik om te bereik. Kan iemand my dalk net na die listserv
toe wys.

Dankie by voorbaat.

Robert Sandilands
Re: Afrikaanse Poslyste [boodskap #28672 is 'n antwoord op boodskap #28666] Vr, 07 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Robert Sandilands wrote:
>
> Ek was voorheen op 'n poslys wat Afrikaans bespreek het. Ek het
> oorgegaan na 'n nuwe e-pos bediener en my ou e-pos is in 'n interesante
> formaat, moeilik om te bereik. Kan iemand my dalk net na die listserv
> toe wys.
>
> Dankie by voorbaat.
>
> Robert Sandilands

Probeer - hulle het laat laas jaar hul
listserver verander.
Re: Afrikaanse Poslyste [boodskap #28673 is 'n antwoord op boodskap #28666] Vr, 07 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Robert Sandilands  is tans af-lyn  Robert Sandilands
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, ek het lists...@lists.atio.co.za ge-e-pos(???) en het toe reg
gekom.

Dankie aan almal.

Robert Sandilands

lou wrote:

> Robert Sandilands wrote:
>>
>> Ek was voorheen op 'n poslys wat Afrikaans bespreek het. Ek het
>> oorgegaan na 'n nuwe e-pos bediener en my ou e-pos is in 'n interesante
>> formaat, moeilik om te bereik. Kan iemand my dalk net na die listserv
>> toe wys.
>>
>> Dankie by voorbaat.
>>
>> Robert Sandilands
>
> Probeer - hulle het laat laas jaar hul
> listserver verander.
Vorige onderwerp: Re: the only solution for ZA- Partition
Volgende onderwerp: Oproep.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:43:22 MGT 2024