Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwejaarsboodskap
Nuwejaarsboodskap [boodskap #28549] Ma, 20 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en jou hele gesin en
al ons Volksgenote, 'n Geseende Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar toe
wens.

Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer om voor
ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit hulle poste
ontslaan, en sommige was gedwing om op vroë pensioen te gaan. Alles was
gedoen met minagting vir dit wat ons is en dit wat ons voor staan. Die
trokvoëls, die barbare was in poste en posisies geplaas om ons te kom
oorheers, te treiter en ons tot oorgawe te dwing. Dit is nie iets wat hulle
verdien het nie, maar dit was gedoen onder toesig van die hensoppers tussen
ons. Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand van buite.

Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die vyand in ons binnekringe
se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die Volk. Ja, hy
is die een wat gevrees word. Hy is die een wat uitgeroei moet word!

Ons gaan nou 'n Nuwejaar binne en ook, 'n nuwe millenium. Laat ons nie
moedeloos word nie, maar laat ons nou meer vasbeslote wees as ooit om ons
Boervolk te laat voortbestaan en te oorwin.

Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met 'n doel.

Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier geplant om te
werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te verewig.

Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar ingaan met
Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die nodige krag te gee om
ons stryd voort te sit. Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
werk. Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.

Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein ookal.

Baie Liefde en Voorspoed

Frikkie
Re: Nuwejaarsboodskap [boodskap #28574 is 'n antwoord op boodskap #28549] Wo, 22 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Serge Binet  is tans af-lyn  Serge Binet
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie,

Ook aan jou 'n baie voorspoedige nuwe jaar - jammer dat die boodskap wat u
die wêreld in stuur so negatief is om 'n nuwe jaar, en nuwe eeu, te begin.
'n Mens moet sekere vrae vra ten opsigte van 'n situasie wat ontwikkel het
gedurende jare van onderdrukking en dit aan onsself, veral wanneer 'n mens
God en die geloof daarby insleep.

Geseënde Kesrsfees.

Freda

Frikkie a écrit dans le message :
83liha$mce$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en jou hele gesin en
> al ons Volksgenote, 'n Geseende Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar toe
> wens.
>
> Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
> Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer om voor
> ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit hulle poste
> ontslaan, en sommige was gedwing om op vroë pensioen te gaan. Alles was
> gedoen met minagting vir dit wat ons is en dit wat ons voor staan. Die
> trokvoëls, die barbare was in poste en posisies geplaas om ons te kom
> oorheers, te treiter en ons tot oorgawe te dwing. Dit is nie iets wat hulle
> verdien het nie, maar dit was gedoen onder toesig van die hensoppers tussen
> ons. Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand van buite.
>
> Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die vyand in ons binnekringe
> se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die Volk. Ja, hy
> is die een wat gevrees word. Hy is die een wat uitgeroei moet word!
>
> Ons gaan nou 'n Nuwejaar binne en ook, 'n nuwe millenium. Laat ons nie
> moedeloos word nie, maar laat ons nou meer vasbeslote wees as ooit om ons
> Boervolk te laat voortbestaan en te oorwin.
>
> Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met 'n doel.
>
> Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier geplant om te
> werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
> deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te verewig.
>
> Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar ingaan met
> Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die nodige krag te gee om
> ons stryd voort te sit. Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
> werk. Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
>
> Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein ookal.
>
> Baie Liefde en Voorspoed
>
> Frikkie
>
Re: Nuwejaarsboodskap [boodskap #28629 is 'n antwoord op boodskap #28549] Vr, 31 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Frikkie"
wrote:
> Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en jou hele
> gesin en
> al ons Volksgenote, 'n Geseende Kersfees en 'n voorspoedige
> Nuwejaar toe
> wens.
> Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
> Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer
> om voor
> ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit
> hulle poste
> ontslaan, en sommige was gedwing om op vroë pensioen te gaan.
> Alles was
> gedoen met minagting vir dit wat ons is en dit wat ons voor staan.
> Die
> trokvoëls, die barbare was in poste en posisies geplaas om ons te
> kom
> oorheers, te treiter en ons tot oorgawe te dwing. Dit is nie iets
> wat hulle
> verdien het nie, maar dit was gedoen onder toesig van die
> hensoppers tussen
> ons. Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand
> van buite.
> Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die vyand in ons
> binnekringe
> se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die
> Volk. Ja, hy
> is die een wat gevrees word. Hy is die een wat uitgeroei moet word!
> Ons gaan nou 'n Nuwejaar binne en ook, 'n nuwe millenium. Laat ons
> nie
> moedeloos word nie, maar laat ons nou meer vasbeslote wees as ooit
> om ons
> Boervolk te laat voortbestaan en te oorwin.
> Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met
> 'n doel.
> Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier
> geplant om te
> werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier
> geplant
> deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam
> te verewig.
> Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar
> ingaan met
> Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die nodige krag
> te gee om
> ons stryd voort te sit. Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en
> ook baie
> werk. Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie
> stryd wen.
> Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein
> ookal.
> Baie Liefde en Voorspoed
> Frikkie

Geseënde Nuwejaar en alles wat die beste is. Vir jou, jou familie en
vriende.

Wil graag weet of jy Siener se boek(e) gelees het.

Vorige onderwerp: TOETS!
Volgende onderwerp: Inligting benodig van Politieke Partye in die Parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:28:43 MGT 2024