Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Kent gij dat Volk
Re - Kent gij dat Volk [boodskap #28555] Di, 21 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het die reisiger dan ooit vergeet ? My Land is my Volkstaat. My Planeet
is ook my Volkstaat. Dankie Genl. Viljoen vir die voorspelling /
profesie, asook die versoek om terug te kom na die ng toe. Dankie dat u
my vergewe het. Sodat die reisiger dit vir almal in die NSA die moeite
werd kan maak.

Die Generaal se profesie het ook gegroei het om 'n beter toekoms vir
almal - in die NSA en op die Planeet - te verseker. En die reisiger
behou die beginpunt van die profesie - om ook vir die Regses om te gee.
Love all Serve all.

Monty Python: This is the middle of the movie. Miskien eers na die
verkiesing in +- 2007 wanneer die NSA weer God se eie Land is.

Projekte vir die toekoms:

SABC 1/2/3 om 'n wereldreeks te maak vir TV en Radio
Madiba, Mbeki op TV: voor 24 Desember of 30 Desember
G-7 en/of G-8 ontmoetings voor G-20 ontmoetings
Verhoog sosiale aansien van miv+ / vigs pasiente in Afrika (resep om
stigma van miv+ / vigs te verwyder)
Ekonomiese projekte vir: Oos Kaap, Zoeloeland, Cape Flats, Bloemfontein
en Noordelike Provinsie. Veral vir lg.
Die Nuwe Punt Radio ('n Kers/Nuwe Jaars geskenk vir omroeper vriende,
asook Afrikaanses)
Asook Afrika Renaissance. Altyd Afrika Renaissance. :)

Eendrag maak mag. Sielkundiges en reisigers wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Re - Kent gij dat Volk [boodskap #28569 is 'n antwoord op boodskap #28555] Wo, 22 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Die Generaal se profesie het ook gegroei het om 'n beter toekoms
> vir
> almal - in die NSA en op die Planeet - te verseker. En die reisiger
> behou die beginpunt van die profesie - om ook vir die Regses om te
> gee.

Bg. moet lees:

Die diens wat hier gelewer word, word gedoen met die doel om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Re: Re - Kent gij dat Volk [boodskap #28570 is 'n antwoord op boodskap #28555] Wo, 22 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> Het die reisiger dan ooit vergeet ? My Land is my Volkstaat. My Planeet
> is ook my Volkstaat. Dankie Genl. Viljoen vir die voorspelling /
> profesie, asook die versoek om terug te kom na die ng toe.

GEnl. Viljoen het jou gevra om terug te kom na die nuusgroep toe?
Vorige onderwerp: Vietnamibia
Volgende onderwerp: de nacht met de witte poedel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:23:47 MGT 2024