Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The Globe and Mail, December 20, 1899
Re: The Globe and Mail, December 20, 1899 [boodskap #28554] Di, 21 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> @home.com wrote:
>>
>> On December 20, 1899, The Globe reported that in a burst
>> of patriotrism, Canada pledged to send another 1,000 men
>> to assist the British in their war against the Boers in South
>> Africa, while thousands of English and Scottish volunteers
>> were ready to serve.
>
> So wanneer sê julle dat julle sorry is? Hmmm??

Ek werk op die Whiteys hier, Lou. Hou moed. Hulle isop die oomblik besig
om die dinge met die eerste nasies
van Kanada te probeer regmaak (geforseer deur die
Bill of Rights wat Kanada eers in die vroeg tagtigerjare
ontwikkel het.) Ek neem julle whiteys daar in SA het al
klaar verskoning gevra (op die 16de Desember) vir wat
julle whiteys daar in SA gedoen het.

Gloudina
Re: The Globe and Mail, December 20, 1899 [boodskap #28568 is 'n antwoord op boodskap #28554] Wo, 22 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> On December 20, 1899, The Globe reported that in a burst
>>> of patriotrism, Canada pledged to send another 1,000 men
>>> to assist the British in their war against the Boers in South
>>> Africa, while thousands of English and Scottish volunteers
>>> were ready to serve.
>>
>> So wanneer sê julle dat julle sorry is? Hmmm??
>
> Ek werk op die Whiteys hier, Lou. Hou moed. Hulle isop die oomblik besig
> om die dinge met die eerste nasies
> van Kanada te probeer regmaak (geforseer deur die
> Bill of Rights wat Kanada eers in die vroeg tagtigerjare
> ontwikkel het.) Ek neem julle whiteys daar in SA het al
> klaar verskoning gevra (op die 16de Desember) vir wat
> julle whiteys daar in SA gedoen het.
>

Die 16 Desember is dan Versoenings dag en die plaaslike wit mense (Die
woord whiteys is dalk rassisties in die SA konstitusionele konteks :) )
buig nou so ver agteroor dat ons dalk op ons eie agterkoppe sal dinges
as ons 'n ongelukkie kry :).

Natuurlik het die plaaslike Derde nasies (Miesies Plesh en die San/Koi
was mos voor hulle hier :)) het nog nie om verskoning gevra vir Piet
Retief, Bloukranz, die Koi/San ens nie.

Eerste Nasies: Mev. Plesh en haar kinders 10000 V.C
Tweede Nasies: San/Koi 2000 V.C.
Derde Nasies: Harry die Strandloper en sy gevolg - ook voorheen bekend
as die Hottentotte 100 N.C.
Vierde Nasies: Sotha?Tswana/Xhosa/Ndebele/Zulu/MAtabele 1000 N.C
Vyfde Nasies: J. V Riebeeck en sy trawante 1625 N.C.
Sesde Nasies: Kaapse Maleiers en ander slawe groepe 1680 N.C.
Sewende Nasies: Franse Hugenote 1700
Agste Nasies: Enegelse Settlaars 1720
Negene Nasies: Indier werkers 1850
Tiende Nasies: Mosambiekers/Nigeriers/Keniane/Italiaanse Mafia 1990
N.C.
Elfde NAsies: Voorheen geimigreeerde Afrikaners wat nou pissed of is met
hul nuwe vaderlande 2000 N.C. :)
Re: The Globe and Mail, December 20, 1899 [boodskap #28577 is 'n antwoord op boodskap #28554] Do, 23 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote:

> Elfde NAsies: Voorheen geimigreeerde Afrikaners wat nou pissed of is met
> hul nuwe vaderlande 2000 N.C. :)

Ek dink ons sal maar ons deel doen om die elfde nasies weg te hou van SA
af...!

Lekker Kersfees Lou!

Johan
Vorige onderwerp: Advies om: Pad veiligheid te verhoog gedurende fees seisoen
Volgende onderwerp: Die Boerant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 05:49:44 MGT 2024