Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nuwejaarsboodskap
Re: Nuwejaarsboodskap [boodskap #28548] Ma, 20 Desember 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie wrote:

> Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
> Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer om voor
> ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit hulle poste
> ontslaan, en sommige was gedwing om op vroë pensioen te gaan. Alles was
> gedoen met minagting vir dit wat ons is en dit wat ons voor staan. Die
> trokvoëls, die barbare was in poste en posisies geplaas om ons te kom
> oorheers, te treiter en ons tot oorgawe te dwing. Dit is nie iets wat hulle
> verdien het nie, maar dit was gedoen onder toesig van die hensoppers tussen
> ons. Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand van buite.
>
> Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die vyand in ons binnekringe
> se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die Volk. Ja, hy
> is die een wat gevrees word. Hy is die een wat uitgeroei moet word!
>

Verbeel ek my nou, of het Frikkie hierdie sinne woordeliks gepos verlede
jaar.Frikkie begin homself herhaal.

Gloudina
Vorige onderwerp: Digitale kerstkaarten: zeg het met poëzie
Volgende onderwerp: Re: Afrika Renaissance relevant?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:31:31 MGT 2024