Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap
Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap [boodskap #28535] So, 19 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regerings van die Midde Ooste, veral Israel, Syria,
Egipte, Iran en Irak, en die Regerings van die VSA, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van die Midde Ooste, asook elders op die
Planeet.

Vir die verskaffing van ondersteuning in baie gebiede, veral Rekenaars,
Internet, Verdediging, Invoere en Uitvoere, en nog baie meer. Veral aan
bg. Regerings, asook elders op die Planeet, om gesonde mense
verhoudinge in die Midde Ooste te verhoog, asook elders op die Planeet.

Asook in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat
Sjina gebruik het om Tibet in Sjina in te sluit.

Wil graag GATT gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van die Planeet. Veral vir die
beheer van invoere en uitvoere op die Planeet, om gesonde besigheids
verhoudings the ontwikkel op die Planeet. En vir die pragtige
vriendskappe wat otwikkel het tussen Regerings as gevolg hiervan.
Asook ivr die ondersteuning van Regerings in die volgende aspekte:
Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die ekonomie in die Midde Ooste
te stimuleer. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Stel voor die Regerings van die VSA en die algehele Midde Ooste gebied
hou samesprekings, om handels betrekkinge met mekaar te verhoog. Asook
met ander Regerings op die Planeet. Veral op die gebiede van Inligting
Tegnologie en Landbou. Stel voor die VSA en Israel ondersteun ekonomiee
in die Midde Ooste om hulle gebruike van Inligting Tegnologie te
verhoog. Om die Midde Ooste se gebruik van I.T. oplossings te verhoog.
Die VSA en Israel het baie suksesse gelewer in die I.T. industrie, bv.
die ontwikkeling van Rekenaars en Internet tegnologie. Asook die
ontwikkeling van die Magic RAD sagteware. En baie ander produkte. Die
Midde Oosterse mark is 'n baie vrugbare afset gebied vir hierdie
ontwikkelinge. Asook om Navorsing en Ontwikkeling in die I.T. industrie
te verhoog, tot die voordeel van die hele Planeet.

Ook word aanbeveel om navorsing te doen in die Landbou gebied, d.m.v.
rekenaar modelle en Rudolph Steiner tegnieke. Om landbou produkte te
produseer in droë gebiede. Veral waar water 'n skaarste is. Ontdekkings
op hierdie gebied kan regoor die Midde Ooste implementeer word, asook
elders op die Planeet, bv. Oregon, VSA.

Stel voor die VSA ondersteun Israel, om I.T. ontwikkelinge te bemark
aan alle Lande in die Midde Ooste.

Sal voorstel GATT hersien invoere / uitvoere beheer, om ekonomiese
groei in die gebied te stimuleer.

Sal dit inniglik waardeer indien suksesse in die Media, veral die
Internasionale media, bekend gestel word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Ekonomie in
die Midde Ooste sal verhoog. :) Dit sal die gebruik van tegnologie in
die gebied verhoog, tot voordeel van almal. :) Navorsing en
ontwikkeling kan verhoog word, om beter stelsels te ontwikkel. :)
Landbou produkte kan op droë grond produseer word. :) En 'n beter lewe
kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Firmas en Regerings wat mekaar ondersteun, oorleef
saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap [boodskap #28546 is 'n antwoord op boodskap #28535] Ma, 20 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die Regerings van die Midde Ooste, veral Israel, Syria,
> Egipte, Iran en Irak, en die Regerings van die VSA, asook elders
> op die
> Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
> vir
> die toekoms. Vir die Persone van die Midde Ooste, asook elders op
> die
> Planeet.
> Vir die verskaffing van ondersteuning in baie gebiede, veral
> Rekenaars,
> Internet, Verdediging, Invoere en Uitvoere, en nog baie meer.
> Veral aan
> bg. Regerings, asook elders op die Planeet, om gesonde mense
> verhoudinge in die Midde Ooste te verhoog, asook elders op die
> Planeet.
> Asook in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
> Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
> Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
> administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
> finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
> werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die
> ekonomie,
> Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising,
> Vervoer
> en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel,
> Rasse
> verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel
> en
> drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
> Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit,
> veral
> beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
> aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
> kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat
> baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat
> Sjina gebruik het om Tibet in Sjina in te sluit.
> Wil graag GATT gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook vir die toekoms. Vir die Persone van die Planeet. Veral vir
> die
> beheer van invoere en uitvoere op die Planeet, om gesonde
> besigheids
> verhoudings the ontwikkel op die Planeet. En vir die pragtige
> vriendskappe wat otwikkel het tussen Regerings as gevolg hiervan.
> Asook ivr die ondersteuning van Regerings in die volgende aspekte:
> Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname
> aan die
> ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
> ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
> Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en
> opleiding,
> Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
> beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en
> orde te
> handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
> telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
> vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
> armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
> samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen
> individuele
> en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
> onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
> ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word
> inniglik waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die ekonomie in die Midde
> Ooste
> te stimuleer. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
> aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
> advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige
> persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander
> na
> vrye wil.
> Stel voor die Regerings van die VSA en die algehele Midde Ooste
> gebied
> hou samesprekings, om handels betrekkinge met mekaar te verhoog.
> Asook
> met ander Regerings op die Planeet. Veral op die gebiede van
> Inligting
> Tegnologie en Landbou. Stel voor die VSA en Israel ondersteun
> ekonomiee
> in die Midde Ooste om hulle gebruike van Inligting Tegnologie te
> verhoog. Om die Midde Ooste se gebruik van I.T. oplossings te
> verhoog.
> Die VSA en Israel het baie suksesse gelewer in die I.T. industrie,
> bv.
> die ontwikkeling van Rekenaars en Internet tegnologie. Asook die
> ontwikkeling van die Magic RAD sagteware. En baie ander produkte.
> Die
> Midde Oosterse mark is 'n baie vrugbare afset gebied vir hierdie
> ontwikkelinge. Asook om Navorsing en Ontwikkeling in die I.T.
> industrie
> te verhoog, tot die voordeel van die hele Planeet.
> Ook word aanbeveel om navorsing te doen in die Landbou gebied,
> d.m.v.
> rekenaar modelle en Rudolph Steiner tegnieke. Om landbou produkte
> te
> produseer in droë gebiede. Veral waar water 'n skaarste is.
> Ontdekkings
> op hierdie gebied kan regoor die Midde Ooste implementeer word,
> asook
> elders op die Planeet, bv. Oregon, VSA.
> Stel voor die VSA ondersteun Israel, om I.T. ontwikkelinge te
> bemark
> aan alle Lande in die Midde Ooste.
> Sal voorstel GATT hersien invoere / uitvoere beheer, om ekonomiese
> groei in die gebied te stimuleer.
> Sal dit inniglik waardeer indien suksesse in die Media, veral die
> Internasionale media, bekend gestel word.
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Ekonomie in
> die Midde Ooste sal verhoog. :) Dit sal die gebruik van tegnologie
> in
> die gebied verhoog, tot voordeel van almal. :) Navorsing en
> ontwikkeling kan verhoog word, om beter stelsels te ontwikkel. :)
> Landbou produkte kan op droë grond produseer word. :) En 'n beter
> lewe
> kan vir almal geskep word. :)
> Eendrag maak mag. Firmas en Regerings wat mekaar ondersteun,
> oorleef
> saam in 'n beter wereld.
> Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
> grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die
> beste
> van 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van
> u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Stel voor die funksionaliteit van klein handel sagteware oplossings,
veral aan verskaffers van produkte en dienste, word verhoog. Die koper
kan die taal van sy keuse kies. Alternatiewe tale kan ook aangekoop
word, of van die internet afgelaai word.

Vorige onderwerp: Afrikaner-fascisme - alive and well?
Volgende onderwerp: Digitale kerstkaarten: zeg het met poëzie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:25:13 MGT 2024