Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Goedkoper,nee wag,Regverdiger Telkom Pryse
Goedkoper,nee wag,Regverdiger Telkom Pryse [boodskap #28534] So, 19 Desember 1999 00:00
SlaYer  is tans af-lyn  SlaYer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mense
Ek weet nie, wat dink julle? Telkom is so titsel te duur. R3 / uur in
callmore tyd klink min maar is dit, as jy dink aan lande soos Amerika en
ander wat gratis lokale oproepe kry. Maar.... Ek vra nie vir gratis oproepe
nie, al wat ek,en duisende ander graag wil hê is beter opsies of tariewe vir
net gebruikers.Ons is Telkom se groot kleinte, ons sit ure aan een op die
sentrales, ons maak hulle ryk, en vir wat, omdat hulle die alleenreg het op
lyn kommunikasie. Watter keuse het ons. Hulle is besig om al hoe meer
kliente of te verloor of te frustreer. Al wat ons wil hê MNR.Hoog Baas in
Telkom, is goedkoper tariewe, of bring goed terug soos R7 naweek, maar
permanent, of iets soos 'n R10 naweek, of betaal slegs XZXZ per sekonde as
jy langer as XZXZX ure op is,
asb mnre
Help ons asseblief, gaan na telkom se webpage http://www.telkom.co.za en dan
na contact/email. Skryf julle ook, soos ons almal, vir hulle 'n email en sê
wat jy dink van die tariewe. Ons nie almal Bill Gates nie, Thanx ouens

Cheers, en mail my met enige kommentaar
brut...@mweb.co.za
Vorige onderwerp: Ideale geskenk vir REKENAARBEGINNERS.
Volgende onderwerp: afrikaanse Chatkanaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:13:04 MGT 2024