Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie
Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie [boodskap #28373] Vr, 10 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag Sasol gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook vir
die ontvangs van die President Toekenning aan Uitvoere. Asook om die
Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Asook word die IT industrie, Voedsel and drank, en Tekstiel en klere
vervaardigers gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook om die
Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die ontwikkeling van die ekonomie
aan die Oos Kaap. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Stel voor Sasol 3 word in Middelburg, Oos Kaap gebou. En Sasol 4 in
Port Elizabeth. 'n Pyplyn kan gebou word, om olie te vervoer tussen die
hawe in Port Elizabeth, en Middelburg. Dit kan ook gebruik word om die
eind produk terug te neem na die hawe in Port Elizabeth, vir uitvoer
doeleindes.

Die volgende kan in beide Middelburg en Port Elizabeth gebou word:
Inligting Tegnologie sentrums, Voedsel en drank, asook Tekstiel en
klere vervaardiging. Om mense na die Oos Kaap te lok, wat elders bly.

Waneer die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong neem, asook wanneer die
geneesmiddel vir miv+ / vigs ontdek word binne die volgende drie jaar,
sal die aanvraag na brandstof en bg. produkte in Afrika en die Planeet
geweldig verhoog. Meer mense, meer profyte.

Op 'n latere stadium, kan bg. ontwikkelinge na Oos Londen uitbrei,
indien aanvraag na bg. produkte vergroot.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Sasol 4 is
naby die hawe gelee vir uitvoer doeleindes. :) Die ekonomie in die Oos
Kaap sal geweldig stimuleer word. :) Baie werksgeleendhede sal geskep
word in die Oos Kaap. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om Produkte te verskaf aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie en Profytvol, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie [boodskap #28533 is 'n antwoord op boodskap #28373] So, 19 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet,
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet.
> Veral in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
> Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
> Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
> administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
> finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
> werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die
> ekonomie,
> Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising,
> Vervoer
> en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel,
> Rasse
> verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel
> en
> drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
> Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit,
> veral
> beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
> aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
> kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat
> baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
> Wil graag Sasol gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
> elders op
> die Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook
> vir
> die ontvangs van die President Toekenning aan Uitvoere. Asook om
> die
> Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. En
> nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
> Asook word die IT industrie, Voedsel and drank, en Tekstiel en
> klere
> vervaardigers gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook
> vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
> die
> Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook om
> die
> Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. En
> nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is die ontwikkeling van die
> ekonomie
> aan die Oos Kaap. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik
> het
> aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
> advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige
> persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander
> na
> vrye wil.
> Stel voor Sasol 3 word in Middelburg, Oos Kaap gebou. En Sasol 4 in
> Port Elizabeth. 'n Pyplyn kan gebou word, om olie te vervoer
> tussen die
> hawe in Port Elizabeth, en Middelburg. Dit kan ook gebruik word om
> die
> eind produk terug te neem na die hawe in Port Elizabeth, vir
> uitvoer
> doeleindes.
> Die volgende kan in beide Middelburg en Port Elizabeth gebou word:
> Inligting Tegnologie sentrums, Voedsel en drank, asook Tekstiel en
> klere vervaardiging. Om mense na die Oos Kaap te lok, wat elders
> bly.
> Waneer die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong neem, asook
> wanneer die
> geneesmiddel vir miv+ / vigs ontdek word binne die volgende drie
> jaar,
> sal die aanvraag na brandstof en bg. produkte in Afrika en die
> Planeet
> geweldig verhoog. Meer mense, meer profyte.
> Op 'n latere stadium, kan bg. ontwikkelinge na Oos Londen uitbrei,
> indien aanvraag na bg. produkte vergroot.
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Sasol 4
> is
> naby die hawe gelee vir uitvoer doeleindes. :) Die ekonomie in die
> Oos
> Kaap sal geweldig stimuleer word. :) Baie werksgeleendhede sal
> geskep
> word in die Oos Kaap. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep
> word. :)
> Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
> grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die
> beste
> van 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om Produkte te verskaf aan die Persone van ons
> Paradys,
> en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie en Profytvol,
> sodat
> hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Die reisiger het onlangs verneem Sasol 2 en 3 is in Secunda. Sal
aanbeveel Sasol 4 word in Port Elizabeth gebou. Daarna Sasol 5 in
Middelburg, Oos Kaap. Dan Sasol 6 in Oos Londen. Wanneer voldoende
aanvraag vir produkte bestaan.

Vorige onderwerp: nederlands -> zuid afrikaans
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: 'n Beter Reg Stelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:21:37 MGT 2024