Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Vier Politieke Partye
Toekoms Advies vir: Vier Politieke Partye [boodskap #28479] Di, 14 Desember 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en
onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan
die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die Leiers van alle Politieke Partye, Departement 3, Majestic
12, Sentrum vir Politieke Studies, asook Tavistock Instituut, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir
die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om die
Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om politieke eenheid in die
Parlement te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik
het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Stel voor ondersteuning word verhoog vir die volgende vier Politieke
Partye in die Parlement: ANC, DP, FA en IFP. Hierdie vier Politieke
Partye kan gesien word as die vier steunpilare van die Regering van die
Nuwe Suid Afrika.

Die vrugte van harde werk sal wees tydens die Junie verkiesing. Om die
keuse van die publiek te vergemaklik vir wie om te stem. Asook om die
effektiwiteit van die besluitnemings proses te verhoog.

Die reisiger is besig om advies te ontwikkel, om die definisie van bg.
Politieke Partye te vergroot, om ander Politieke Partye se standpunte
te akkomodeer. Alle advies gegee sal afgehandel wees na die Afrika 2000
Spele, omtrent 23 Januarie 2000.

Om in hierdie proses by te staan, word Departement 3, Majestic 12,
Sentrum vir Politieke Studies, asook Tavistock Instituut se
ondersteuning gevra. Om te sorg dat die belegging in die Reenboog Nasie
behoue bly, asook die proses van transformasie en verandering.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Minder
Politieke Partye sal groter eenheid teweegbring. :) Groter politieke
basis bring groter ondersteuning mee. :) Minder Politieke Partye om te
besluit van die kieser se oogpunt af. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Drome kan waar word kyk net hierna
Volgende onderwerp: Toekoms Advies om: SAKP te groei na ARBA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:46:25 MGT 2024