Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drome kan waar word kyk net hierna
Drome kan waar word kyk net hierna [boodskap #28477] Di, 14 Desember 1999 00:00
M-Web Mail  is tans af-lyn  M-Web Mail
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Spog erwe in die HOT SPOT aan die Natalse kus is beskikbaar in Margate.

Die twee erwe is teenmekaar geleë altwee met woonstelregte.
Dit is ongeveer 150m vanaf die strand en loop afstand van die dorp geleë.
Dit grens veder ook aan die lagoon.

Op die een erf is daar egter 2 ou huise gebou.

Die prys is ongelooflik naamlik R 500 000.00 vir altwee maar dit is
onderhandelbaar.
Spesiale aanbiedings ook vir ontwikkelaars beskikbaar

Skake Gert du Plessis 082-450 5193
of Stoffel du Plessis by 082-895 0709
of stuur e-pos aan jo...@mweb.co.za
Vorige onderwerp: Advies vir: Bemarking van transformasie en veranderings proses
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Vier Politieke Partye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:00:06 MGT 2024