Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: 'n Beter Reg Stelsel
Toekoms Advies vir: 'n Beter Reg Stelsel [boodskap #28476] Di, 14 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en
onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan
die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die Publiek, asook almal wat betrokke is by die Regsprofesie,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral om die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van die Reg
Stelsel in ons Paradys te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou
die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor 'n afskrif van 'n verklaring afgelê word aan die Publiek
gegee wanneer 'n saak rapporteer word. Om die Publiek te help om 'n
saak op te volg. Asook, om band opnemers tydens Hofsake te hou. Om
kopie van die saak aan Regsadviseurs, asook aan die aangeklaagde en
aanklaer te oorhandig, na die saak verby is. Asook om 'n kopie te berg
vir rekord doeleindes, asook vir verdere verwysing. Stel voor dit word
op 'n rekenaar as 'n "voice file" geberg.

Stel voor Regsadviseurs van beide die aanklaer en aangeklaagde neem 'n
neutrale standpunt. Om op te staan vir die gemeenskap se morele
waardes. Asook om die saak te evalueer gebaseer aan die situasie waarin
dit afgespeel het. Regsadviseurs kan dan die saak argumenteer van die
punt van wat hulle in dieselfde situasie sou gedoen het. Afhangende van
die situasie van die tyd, van beide die aangeklaagde en aanklaer.

Wanneer hierdie stelsel werk in ons Paradys, kan dit elders op die
Planeet implementeer word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Tyd spandeer
aan sake sal verminder. :) Regsadviseurs kan neutraal bly tydens 'n
saak. :) Die aanklaer en aangeklaagde kan die saak bestudeer vir
verdere verwysing. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: 'n Beter Reg Stelsel [boodskap #28531 is 'n antwoord op boodskap #28476] So, 19 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet,
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet.
> Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en
> politieke
> stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
> Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
> Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
> industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep
> en
> onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar
> aan
> die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
> Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
> telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
> vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
> armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
> samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen
> individuele
> en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
> onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
> ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word
> inniglik waardeer.
> Wil graag die Publiek, asook almal wat betrokke is by die
> Regsprofesie,
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet.
> Veral om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van die
> Reg
> Stelsel in ons Paradys te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
> Onthou
> die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
> verkry.
> Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
> Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit
> is, en
> / of te verander na vrye wil.
> Stel voor 'n afskrif van 'n verklaring afgelê word aan die Publiek
> gegee wanneer 'n saak rapporteer word. Om die Publiek te help om 'n
> saak op te volg. Asook, om band opnemers tydens Hofsake te hou. Om
> kopie van die saak aan Regsadviseurs, asook aan die aangeklaagde en
> aanklaer te oorhandig, na die saak verby is. Asook om 'n kopie te
> berg
> vir rekord doeleindes, asook vir verdere verwysing. Stel voor dit
> word
> op 'n rekenaar as 'n "voice file" geberg.
> Stel voor Regsadviseurs van beide die aanklaer en aangeklaagde
> neem 'n
> neutrale standpunt. Om op te staan vir die gemeenskap se morele
> waardes. Asook om die saak te evalueer gebaseer aan die situasie
> waarin
> dit afgespeel het. Regsadviseurs kan dan die saak argumenteer van
> die
> punt van wat hulle in dieselfde situasie sou gedoen het.
> Afhangende van
> die situasie van die tyd, van beide die aangeklaagde en aanklaer.
> Wanneer hierdie stelsel werk in ons Paradys, kan dit elders op die
> Planeet implementeer word.
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Tyd
> spandeer
> aan sake sal verminder. :) Regsadviseurs kan neutraal bly tydens 'n
> saak. :) Die aanklaer en aangeklaagde kan die saak bestudeer vir
> verdere verwysing. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
> :)
> Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
> grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die
> beste
> van 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Die doel van bandopnames is slegs om vas te stel watter besluite geneem
is om oordele te vel, en om nooit gebruik te word as getuienis teen
lede van die Regs Profesie.

Vorige onderwerp: Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie
Volgende onderwerp: Kos tot nadenke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:35:26 MGT 2024