Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Daewoo en die Regering van Suid Korea
Dankie Daewoo en die Regering van Suid Korea [boodskap #28436] So, 12 Desember 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regerings van ons Paradys, Suid Korea, asook elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral in die volgende aspekte: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en
onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan
die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag Daewoo welkom heet, asook gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige
verhoudinge, asook om die Nuwe Suid Afrika mark binne te tree, en
produkte te verskaf in baie gebiede. Veral motor voertuie, grond
verskuiwing, toestelle vir tuis gebruik en elektroniese produkte, en
vir navorsing en ontwikkeling vir die toekoms. En om die mense van die
NSA en elders te ondersteun deur die wereld in 'n beter wereld te skep.
Asook om die Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Die Daewoo 3 CD mini komponent stelsel is 'n plesier om na te luister,
terwyl hierdie diens gelewer word.

Wanneer die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong neem, asook wanneer
die geneesmiddel vir miv+ / vigs ontdek word - binne die volgende drie
jaar word verwag - sal die aanvraag na produkte in Afrika en die
Planeet geweldig verhoog. Meer mense, meer profyte. Sal aanbeveel
hierdie faktore word ingesluit in die beplanning vir die volgende
dekade, en daarna.

Lande en Organisasies wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om Produkte te verskaf aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie en Profytvol, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 5
Volgende onderwerp: Johannesburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 05:04:37 MGT 2024