Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Nepal Besigheid Sentrum
Toekoms Advies vir: Nepal Besigheid Sentrum [boodskap #28416] So, 12 Desember 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regerings van Sjina, Nepal, Indie en Pakistan, asook
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van Sjina, Nepal, Indie
en Pakistan, asook elders op die Planeet. Veral vir die bou van 'n kern
krag sentrale in Suid Wes Sjina / Tibet, en die verskaffing van
elektrisiteit aan Sjina, Nepal, noordelike gedeeltes van Indie, en
Pakistan, vanaf hierdie sentrale. Asook vir die pragtige verhoudinge
wat gebou is in hierdie streek, as gevolg hiervan, en ander faktore.

Asook in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat
Sjina gebruik het om Tibet in Sjina in te sluit.

Wil graag GATT gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van die Planeet. Veral vir die
beheer van invoere en uitvoere op die Planeet, om gesonde besigheids
verhoudings the ontwikkel op die Planeet. En vir die pragtige
vriendskappe wat otwikkel het tussen Regerings as gevolg hiervan.
Asook vir die ondersteuning van Regerings in die volgende aspekte:
Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die ekonomie te stimuleer in
Nepal, asook noordelike gedeeltes van Indie, en Pakistan. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor die Regerings van Sjina, Nepal, Indie en Pakistan hou
samesprekeings, om 'n vaste prys vir elektrisiteit verskaf van bg. krag
sentrale vas te pen, vir die volgende vyf tot tien jaar. Sal aanbeveel
Sjina verskaf elektrisiteit gratis, indien Sjina kan, vir die volgende
een tot drie jaar, aan Nepal, noordelike gedeeltes van Indie, en
Pakistan.

Wonings en besighede kan 'n klein bedrag betaal vir elektrisiteit
verbuik, tydens die gratis periode. Die bedrag betaal kan geleidelik
verhoog word, todat die korrekte bedrag na drie jaar bereik is. Dit sal
elektrisiteit verbruik geweldig verhoog. Regerings kan besparings
gebruik om te belê, asook fondse beskikbaar te stel om die ekonomie van
Nepal te stimuleer. Asook om die Nepal Besigheid Sentrum te begin binne
die volgende tien jaar.

Sal voorstel GATT hersien invoere / uitvoere beheer in bg. gebied. Om
die Nepalse ekonomie asook groei in die gebied te stimuleer.

Sal dit inniglik waardeer indien suksesse in die Media, veral die
Internasionale media, bekend gestel word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Ekonomie in
die gebied sal verhoog. :) Dit sal elektrisiteits verbruik in die
gebeid verhoog, tot voordeel van Sjina. :) Regerings kan geld bespaar,
om te gebruik om die ekonomie van Nepal te stimuleer. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

Lande en Organisasies wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Wie kan die eerste klip gooi?
Volgende onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:34:23 MGT 2024