Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » gesoek:
gesoek: [boodskap #28392] Sa, 11 Desember 1999 00:00
SlaYer  is tans af-lyn  SlaYer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek na 'n spesifieke meisie, vir reunie doel eindes.
Sy was saam met my in die kleuterskool, ja,moenie lag nie.
Ek kan nie eers haar naam onthou nie.
ASB, Groot asb.
Almal wat in 1988 in die KLEIN SOLDAATJIE KLEUTERSKOOL was in BETHLEHEM in
die vrystaat, mail my asb by world-...@mweb.co.za

ASB, baie belangrik, al is jy familie of 'n vriend of buurman van so iemand,
asb, laat my weet

Dankie by voorbaat
SlaYeR
Vorige onderwerp: Re: Lees hier ! Wen groot GELD !
Volgende onderwerp: Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:46:02 MGT 2024