Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Uit The Globe and Mail, December 10, 1899
Re: Uit The Globe and Mail, December 10, 1899 [boodskap #28372] Vr, 10 Desember 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> On December 10, 1899 the Globe reported that in South
> Africa, garrisons at Kimberley and Mafeking were holding
> out well. A British gunboat captured a British steamer laden
> with flour diverting it to Cape Town and Queen Victoria
> announced plans to present a box of chocolate to each man
> serving in South Africa.

Nou die denke van 'n tipiese inwoner van die Noordelikehalfrond net voor
Kersfees, wanneer dit daar koud is.
Dink net aan hoe die bokse sjokolades sou gesmelt het
in die warmte in Suid-Afrika.

Tant Mina (wat stroop kook van die meboskonfyt.)
Vorige onderwerp: indie.co.za
Volgende onderwerp: verhalen uitwisselling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 07:16:37 MGT 2024