Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ideale geskenk vir REKENAARBEGINNERS
Ideale geskenk vir REKENAARBEGINNERS [boodskap #28329] Di, 07 Desember 1999 00:00
Ben Groenewald  is tans af-lyn  Ben Groenewald
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Interaktiewe multi-media opleiding in Windows98 en
die Internet via CD, in AFRIKAANS, nou beskikbaar
vir almal wie graag in AFRIKAANS wil leer. Ideaal vir
die selfdoen entoesias asook opleiding vir die hele gesin.
Ook puik opvoedkundige rekenaarspeletjies in
AFRIKAANS vir voorskoolse tot standerd 1 kinders.
Handelsnavrae welkom.
Skakel Ben Groenewald vir verdere inligting by
0832665494 of e-pos na die volgende adres:
b...@shisas.com
Vorige onderwerp: Dan Roodt se Afrikaans-opmars na die Uniegebou
Volgende onderwerp: wat is die ouderdomsgrens hier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:45:30 MGT 2024