Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Illuminati - om 'n boek te skryf
Toekoms Advies vir: Illuminati - om 'n boek te skryf [boodskap #28308] So, 05 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Illuminati gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir die ontwikkeling van die Nuwe Suid
Afrika en Planeet vir waar dit vandag is. Deur inisiatief te neem, vir
leierskap, geleendhede aan te gryp, ens.

En die ondersteuning wat verleen word aan die Regering van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, in die volgende aspekte van ons
samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens.

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en pyningend is, is 'n gefluistery
oor beweringe van die moord op Verwoerd. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Sal voorstel dat 'n boek geskrywe word oor die aangeleendheid. Die
reisiger het 'n vermoede daar was 'n vrou by die saak betrokke. Dit sal
inninglik waardeer word indien haar naam d.m.v. die Media bekend gemaak
word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die publiek
sal die geleendheid gegun word om soos volwassenes oor die
aangeleendheid te dink. :) Die Illuminati sal in 'n goeie lig gesien
word, deur hulle veelvolkige, multi-kulturele Nuwe Suid Afrika help bou
het, asook 'n toekoms vir die NSA. :) Om die publiek die geleendheid te
gun om deel van 'n vooruitstrewende demokrasie in Afrika te word. :)

Die reisiger het die volgende dekade plan vir die NSA bekend gestel, om
beskerming van belegginge te verseker, asook dat die droom van Sadek
kan voortgaan. 'n 2020 en daarna visie is ook ontwikkel vir Sadek, wat
'n kwantum sprong in Junie 2000 behoort te neem. Om uitnemende
resultate te lewer, inisieer deur die Persone van ons Paradys, sommige
wat alreeds aan u bekend is. Meeste van die ontwikkeling wat gesien is
in die NSA, kan herhaal word in Sadek. Al wat 'n mens miskien hoef te
doen, is om oplossings van die NSA in Sadek te dupliseer, en na die
omstandighede daar aan te pas. Dit kan so eenvoudig wees. Die tyd sal
leer.

Die mede-verantwoordelike ondersteuning word gratis verskaf, tot en met
die einde van 2006. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e
Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Illuminati - om 'n boek te skryf [boodskap #28325 is 'n antwoord op boodskap #28308] Ma, 06 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die Illuminati gelukwens vir die super sukses wat bereik
> is
> sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
> asook
> elders op die Planeet. Veral vir die ontwikkeling van die Nuwe Suid
> Afrika en Planeet vir waar dit vandag is. Deur inisiatief te neem,
> vir
> leierskap, geleendhede aan te gryp, ens.
> En die ondersteuning wat verleen word aan die Regering van ons
> Paradys,
> asook elders op die Planeet, in die volgende aspekte van ons
> samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
> ("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
> Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
> administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
> finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
> werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die
> ekonomie,
> Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising,
> Vervoer
> en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel,
> Rasse
> verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel
> en
> drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
> Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit,
> veral
> beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
> aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
> kinder mishandeling en ontvoering, ens.
> En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en pyningend is, is 'n
> gefluistery
> oor beweringe van die moord op Verwoerd. Behou geloof, hoop en
> liefde.
> Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
> verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
> Vryheid
> van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
> dit is,
> en / of te verander na vrye wil.
> Sal voorstel dat 'n boek geskrywe word oor die aangeleendheid. Die
> reisiger het 'n vermoede daar was 'n vrou by die saak betrokke.
> Dit sal
> inninglik waardeer word indien haar naam d.m.v. die Media bekend
> gemaak
> word.
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
> publiek
> sal die geleendheid gegun word om soos volwassenes oor die
> aangeleendheid te dink. :) Die Illuminati sal in 'n goeie lig
> gesien
> word, deur hulle veelvolkige, multi-kulturele Nuwe Suid Afrika
> help bou
> het, asook 'n toekoms vir die NSA. :) Om die publiek die
> geleendheid te
> gun om deel van 'n vooruitstrewende demokrasie in Afrika te word.
> :)
> Die reisiger het die volgende dekade plan vir die NSA bekend
> gestel, om
> beskerming van belegginge te verseker, asook dat die droom van
> Sadek
> kan voortgaan. 'n 2020 en daarna visie is ook ontwikkel vir Sadek,
> wat
> 'n kwantum sprong in Junie 2000 behoort te neem. Om uitnemende
> resultate te lewer, inisieer deur die Persone van ons Paradys,
> sommige
> wat alreeds aan u bekend is. Meeste van die ontwikkeling wat
> gesien is
> in die NSA, kan herhaal word in Sadek. Al wat 'n mens miskien hoef
> te
> doen, is om oplossings van die NSA in Sadek te dupliseer, en na die
> omstandighede daar aan te pas. Dit kan so eenvoudig wees. Die tyd
> sal
> leer.
> Die mede-verantwoordelike ondersteuning word gratis verskaf, tot
> en met
> die einde van 2006. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e
> Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die
> beste
> van 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Sluit asb. die volgende in:

Die reisiger sal verkies, dat diegene wat direk verantwoordelik was om
die demokratiese proses te laat groei na 'n veelvolkige samestelling,
'n plan ontwikkel het wat sou gesorg het dat Verwoerd die stem sou
verloor het om lang termyn konstitusionele veranderinge te
implementeer, wat gesorg het dat alle mense in Suid Afrika bevoordeel
word.

Vorige onderwerp: Diens in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: 16 Desember - Dag van Gebed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:50:34 MGT 2024