Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Minority Party om te trou met die ANC
Toekoms Advies vir: Minority Party om te trou met die ANC [boodskap #28271] Do, 02 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die ANC, en Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en
politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer ("exchange controls"),
Deelname aan die ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid,
Sport en ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water
verskaffing, Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en
opleiding, Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings
vaardighede beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om
wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT,
Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en
Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme
om armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die Minority Party gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir die ondersteuning om veelvolkige en
multi-kulturele vriendskappe te bou. Asook om die Regering van ons
Paradys te ondersteun, om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
:) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die Minority
Party. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier
word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg
om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Die ANC het 'n ver pad gestap om Indiers in die Nuwe Suid Afrika, asook
internasionaal, die volgende trou geskenk aan te bied: Indie is met
wapens verskaf. Drastiese stappe teen miv+ / vigs is geneem -
prioriteit nommer een aan hierdie siekte toe te ken. Urine terapie
boeke, wat ingevoer is vanaf Shri Sathya Sai Baba se Ashram in
Puttaparthi word gebruik om miv+ / vigs navorsing to promoveer. Indier
films word by bioskope getoon. Indiers kan inteken op die Eastnet DSTV
kanaal. 'n Gesonde ekonomie word gehandhaaf. Asook bogenoemge doelwitte
word bereik. En nog baie meer. Daar word genoem Ghandiji het sy eie
urine gedrink.

Die tyd het gekom om bymekaar te bring wat bymekaar hoort. Hou die
troue so vroeg moonlik in die Parlement, en vier dit by die Afrika
Spele 2000. Die lied "Tonight I celebrate my love for you" kan gespeel
word wanneer u herenig, asook by die Spele.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Indiers sal
'n sterker basis besit tydens verkiesings volgende jaar Junie. :)
Indiers kan op verkiesings onkoste spaar. :) Gemeenskaplike belange sal
beide geweldig ondersteun. :) Indier Parlementariers word automaties
die meerderheid. :) Sterker uitvloed kan uitgeoefen word op sake wat
Indiers raak. :) Indiers sal eksponensieel versnel - polities en
sosiaal. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu met grootheid,
goedheid en grasie. Deur te handel om vry te wees, asook regverdig
teenoor andere te wees - op dieselfde tyd. Geseende Kersfees, en beste
wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Minority Party om te trou met die ANC [boodskap #28293 is 'n antwoord op boodskap #28271] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Hou die
> troue so vroeg moonlik in die Parlement, en vier dit by die Afrika
> Spele 2000. Die lied "Tonight I celebrate my love for you" kan
> gespeel
> word wanneer u herenig, asook by die Spele.

Bg. moet lees:
Vier die samevoeging met die lied "Tonight I celebrate my love for you"
by 'n restaurant agterna, asook by die Afrika Spele 2000.

Re: Toekoms Advies vir: Minority Party om te trou met die ANC [boodskap #28301 is 'n antwoord op boodskap #28271] Sa, 04 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu met
> grootheid,
> goedheid en grasie. Deur te handel om vry te wees, asook regverdig
> teenoor andere te wees - op dieselfde tyd. Geseende Kersfees, en
> beste
> wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Bg. moet lees:

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu met grootheid,
goedheid en grasie.

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Hemel Reis Sentrums
Volgende onderwerp: San Francisco
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:50:12 MGT 2024