Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Reisiger? Nee, Ruisiger
Re: Reisiger? Nee, Ruisiger [boodskap #28268] |
Thu, 02 December 1999 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3842B40B.CEB307F8@home.com...
> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om kosmieseprogrammering
> te doen.
Kosmieseprogrammering? Ek dink dit is maar net 'n mooi woord vir
kuberkakpraat.
Reisiger, sit jou reis voort. Ek dink 'n beter naam vir jou is
'ruisiger'. Soos in 'ruis-tot-sein'.
Bees
|
|
|
|
Re: Reisiger? Nee, Ruisiger [boodskap #28297 is 'n antwoord op boodskap #28268] |
Sat, 04 December 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , reisiger
wrote:
> In article , "Bees"
> wrote:
>> skryf in boodskap news:3842B40B.CEB307F8@home.com...
>>> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om
>> kosmieseprogrammering
>>> te doen.
>> Kosmieseprogrammering? Ek dink dit is maar net 'n mooi woord vir
>> kuberkakpraat.
>> Reisiger, sit jou reis voort. Ek dink 'n beter naam vir jou is
>> 'ruisiger'. Soos in 'ruis-tot-sein'.
>> Bees
> Bees, dit is net bedoel om planetêre programmering te wees - om 'n
> beter lewe op die planeet te skep. miv+ / vigs bly prioriteit, om
> Sadek
> te ontwikkel - daarom hemel reis sentrums. Oos Kaap ontwikkelings
> kom
> binnekort - Sasol 3/4, ens.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
Oos Kaap ontwikkelings: Sasol 3, Sasol 4, asook andere industri�.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:57 UTC 2025
|