Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ondervinding in SA Welsyn???
Ondervinding in SA Welsyn??? [boodskap #28237] Ma, 29 November 1999 00:00
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Verskoon tog al die voute, Afrikaans is nie my eerste taal nie...

'n Vriend en ek wil graag 'n nuwe welsyn's organisasie begin wat kan groei
tot 'n internasionale vlak. Ons het die tegniese kennis en ondervinding of
kontakte om die visioen te laat realiseer. Maar, ons is nie besigheidsmanne
nie, en ons het nie ondervinding met bestuur van welsyn nie. Ons is in
Johannesburg, maar die idea is om die tegnologie van vandag te gebruik ten
volle, om so veel as moontlik automaties te maak. Daarby kan ons in enige
plek in die land opereer, en selfs die wêreld, in baie vorms.

Ons doel is om geen guns te bewys vir enige spesifieke groep, geloof, taal
of kultuur nie, maar om hulp te leen vir alle waardige welsyns-bewyse: hulp
vir verlate, onderdrukte en desperate mense en diere; hulp vir gestremde
mense van alle soorte; omgewingsbewaring en beskerming ens. ens. ens.

Ons het eimand noodig wat entusiasties is en wie het kennis en/of
ondervinding met die opstelling en/of bestuur van gemiddelde tot groot
welsyns-organisasies om die visioen te laat opstyg.

As jy belang stel (of as jy weet van iemand wat sal miskien belang stel),
voel asseblief vry om ons te kontak by: c_g...@hotmail.com

Baie dankie.

_______________________
Here is the English version:

Hi all

A friend and myself would like to begin a nation-wide charity (with very big
designs into international operations.) We have the technical knowledge and
expertise or contacts to achieve this vision. But we are not businessmen &
managers, nor do we have experience in the setting-up of charities. We are
based in Johannesburg, but the idea is to take full advantage of the
technological age in which we find ourselves, and automate as much as
possible. Thereby we can be "all over the country" (and eventually, the
world) in many forms.

We aim to be non-biased in any form or manner (not favouring any religion,
culture, society etc.), and to get on with the business of supporting all
worthy causes: helping abandoned, abused and destitute people and animals;
physically, mentally and psychologically challenged people; environmental
preservation and protection etc. etc. etc.

We require someone who has enthusiasm, knowledge &/or experience in
setting-up and/or managing a medium to large charity to help us to get this
off the ground.

If you are interested (or know of someone who may be), please feel free to
contact us at c_g...@hotmail.com (for filtering purposes.)

Thank you.
Vorige onderwerp: Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing
Volgende onderwerp: Toekoms Advies: ANC ondersteuning te verhoog. Was: Vergifnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:07:27 MGT 2024