Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms
Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms [boodskap #28229] So, 28 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer ("exchange controls"), Deelname aan
die ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag die Publiek van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir hulle deelname om multi-kulturele en veelvolkige verhoudinge
te bou. Asook ondersteuning aan die Regering van ons Paradys, asook
elders op die Planeet, sodat doelwitte bereik kan word. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is om die Publiek
te laat besef hulle kan 'n beter toekoms vir hulself skep, asook vir
die Land en sy Mense, asook elders op die Planeet, deur dieselfde
metode te volg. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Verstaan die volgende advies werk eweneens in enige vlak van verkeer -
Persoonlik, Groep, Politieke Party en Regering.

Sal die publiek aanraai om hulle oë en ore oop te hou. Elke dag is die
geleendheid vir 'n nuwe geleendheid - om kwaliteit aan mense se lewe te
gee aan Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Identifiseer geleendhede wat genesing benodig, en maak 'n aantekening
daarvan - die is die huidige realiteit. Dit is die begin van die
metode. Ook invoer genoem.

Werk, d.m.v. drome na 'n beter realiteit, waar almal betrokke voordeel
uit sal trek, en skryf dit neer. Dit is die eind resultaat om te bereik
word. Ook uitvoer genoem.

Die middel moet nou ingevul word. Ontwikkel advies hoe om die eind
resultaat te bereik. Indien dit moeilik is, vra vir ondersteuning.
Skryf alle vrae neer. Partykeer is dit nodig om uit bestaande
gemaksones te beweeg. Speel die rol van konsultant en / of besigheids
vennoot. Dit word die Proses / Verwerkings gedeelte genoem.

Wanneer baie geleendhede vir genesing ontwikkel is, skryf alles neer.
Prioritiseer. Konsentreer dan op almal, op dieselfde tyd. Doen 'n paar
maklikes eerste, een vir een. Wanneer hierdie formule werk, werk deur
die lys.

Die resep vir sukses is om alles neer te skryf. Die mens se kop maal
met dieselfde idees, todat dit verlos word daarvan. In hierdie geval
word pen en papier gebruik. Hierdie tegniek werk uitstekend. Self
ondersoek, asook ondersoek van 'n situasie d.m.v. pen en papier is die
sleutel tot emosionele geluk. Deur middel hiervan, word swakhede en
strek punte ontdek, en kan na sterker punte ontwikkel word.

Bogenoemde is die formule - invoer / verwerking / uitvoer. Om dit op
Party Politieke vlak te interpreteer:

Om die beginsel van President J.F. Kennedy van die VSA verder te neem:
Dit is wat die Regering vir u kan doen, wat tel. Maar dit is ook wat u
vir die Regering kan doen, wat meer tel. Dis is makliker om 'n verkoue
te genees, as wanneer dit ontwikkel het na brongites toe.

Radio omroepers kan uitnemend bydrae, d.m.v. luisteraars deelname. Die
publiek kan geleendhede identifiseer wat genesing benodig. Radio
stasies kan gekontak word. Omroepers kan 'n lys maak van aspekte wat
genesing benodig. Dan kan die stap geneem word om 'n beter toekoms te
definieer. Daarna kan dit ontwikkel word hoe om daar uit te kom. Dit
alles kan d.m.v. inbel programme gedoen word. Dit kan herhaal word op
'n weeklikse basis. Die publiek is die Regering se ore op die grond.
Wanneer 'n situasie ontstaan wat genesing benodig, kan die publiek
daarvan verwittig word, en dit kan vinnig genees word. Inligting is die
sleutel tot sukses. Baie hoogs kwalifiseerde mense in die Land weet hoe
om hierdie sake op te los.

Andere metodes kan ook gebruik word - vergaderings, sosiale
byeenkomste, ens. Resultate kan in die media publiseer word, asook 'n
skedule van onderwerpe, in prioriteits volgorde.

Maak seker alle party betrokke word bevoordeel word deur die oplossing.

Die politieke stelsel het verander na 'n netwerk stelsel. Die gesags
piramiede bly behoue. Hierdie manier van genesing bly behoue in alle
ewigheid. Volg hieride advies, en die Nuwe Suid Afrika sal soos 'n
Kersboom lyk.

Tot en met Julie 2004 is dit uiters noodsaaklik vir die Nuwe Suid
Afrika. Om finansieel te oorleef. Asook daarna. Deur verantwoordelik op
te tree, asook mede-verantwoordelik, sal veroorsaak dat geleendhede wat
genesing benodig, dit ontvang. Kyk na die ekonomie vandag, en besluit
vir uself.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die publiek
kan 'n beter toekoms vir hulself ontwikkel. :) Tot voordeel vir
hulself, asook groepe waarin hulle verkeer, vir die voordeel van die
Planeet in geheel. :) Uitstekende advies sal persone inspireer om 'n
kwantum sprong na die volgende millenium te neem. :) Goort suksesse kan
behaal word. :) Vertroue sal verhoog. :) Die visie vir die volgende
Millenium sal met groot sukses behaal word. :) Lewenskwaliteit sal
verhoog word op 'n persoonlike vlak. :) In enige aspek waarin die
individu verkies. :) Sosiale tussenwerking van groepe sal uitnemend
verhoog word. :) Die publiek kan betrokke raak in die gemeenskap in die
geheel. :) Politieke Party kan eksponensieel versnel. :) En 'n beter
lewe sal vir almal geskep word. :)

Maak die lewe vol en oorvloedig met die nuwe, deur van die oue ontslae
te raak, om plek te maak vir die nuwe om binne te kom.

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Re: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:27:06 MGT 2024