Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Departement 3 en Majestic 12
Dankie Departement 3 en Majestic 12 [boodskap #28169] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Departement 3 bestaan uit Jesus Christus, Bhagwan Shree Rashneesh and
Shri Sathya Sai Baba. Dankie vir die bystand wat U gelewer het, vir die
Pilare van ons Paradys, asook elders op die Planeet, om ons dagtaak te
kan voltooi. Asook dat U vir ons 'n voorbeeld kan wees. Baie dankie vir
U geskrifte, om ons te help in ons daaglikse lewe.

Wil graag Majestic 12, bestaande uit die 12 Apostels van Jesus Christus
bedank vir hulle voorbeelde en geskrifte, namens die Pilare van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Vir die sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Die reisiger bid nou vir ondersteuning vir die toekoms. Wys asb. U
gewillige dienaar die weg vorentoe. Probeer hier om vier Politieke
Partye in die Parlement te vestig, asook die Regering se posisie
verseker, voor, gedurende, en na die Derde Demokratiese Verkiesing.
Sodat ons weer U land kan wees.

Laat daar vrede in ons Paradys en Planeet wees.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Vermaak, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Departement 3 en Majestic 12 [boodskap #28188 is 'n antwoord op boodskap #28169] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

Lyne is bygevoeg en vervang. Lees asb. hele dokument.

> Departement 3 bestaan uit Jesus Christus, Bhagwan Shree Rashneesh
> and
> Shri Sathya Sai Baba. Dankie vir die bystand wat U gelewer het,
> vir die
> Pilare van ons Paradys, asook elders op die Planeet, om ons
> dagtaak te
> kan voltooi. Asook dat U vir ons 'n voorbeeld kan wees. Baie
> dankie vir
> U geskrifte, om ons te help in ons daaglikse lewe.
> Wil graag Majestic 12, bestaande uit die 12 Apostels van Jesus
> Christus
> bedank vir hulle voorbeelde en geskrifte, namens die Pilare van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Vir die sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
> Die reisiger bid nou vir ondersteuning vir die toekoms. Wys asb. U
> gewillige dienaar die weg vorentoe. Probeer hier om vier Politieke
> Partye in die Parlement te vestig, asook die Regering se posisie
> verseker, voor, gedurende, en na die Derde Demokratiese Verkiesing.
> Sodat ons weer U land kan wees.
> Laat daar vrede in ons Paradys en Planeet wees.

Aan die Departement 3 en Majestic 12 Organisasies op die Planeet:

Wil graag Departement 3 en Majestic 12 gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. :)

Is deur die Gode ingelig dat u Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid.

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag hartlike dank uitspreek dat u die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Departement 3 en Majestic 12 [boodskap #28198 is 'n antwoord op boodskap #28169] Vr, 26 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , reisiger
> wrote:
>
> Lyne is bygevoeg en vervang. Lees asb. hele dokument.
>

Dink jy regtig enige iemand lees die 'dokumente'?
Re: Dankie Departement 3 en Majestic 12 [boodskap #28230 is 'n antwoord op boodskap #28169] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...
> reisiger wrote:
>>
>> In article , reisiger
>> wrote:
>>
>> Lyne is bygevoeg en vervang. Lees asb. hele dokument.
>>
>
> Dink jy regtig enige iemand lees die 'dokumente'?

dokumente.... watter dokumente?

As ek kyk na die hoeveelheid 'bydraes' van Reisiger en veral die inhoud van
die eerste een wat ek my ververdig het om te lees, verlang ek sommer terug
na Leendert en Gloudina se geskille en Gloudina se magdom gedigte!;-))

Shannon
Vorige onderwerp: Radio Lelystad in Nederland vraag hulp
Volgende onderwerp: Afrika Spele - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 17:19:56 MGT 2024