Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkleurgloudina
Verkleurgloudina [boodskap #28118] |
Mon, 22 November 1999 00:00  |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het een van julle al ooit 'n verkleurgloudina gesien, wel ek het sopas
gesien hoe die eiesoortige spesie vervel. En wie sê 'n luiperd kan nie sy
kolle verander nie.
Miskien meer soos 'n wolf in skaap klere.
Francois
_______________________________________
@home.com wrote in message ...
> toets
>
|
|
|
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28119 is 'n antwoord op boodskap #28118] |
Mon, 22 November 1999 00:00   |
Hellin Gervaas
Boodskappe: 191 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo,
Ons het ook al amper drie maande 'n kabelkonneksie. Dis soos jy sê,
Gloudina, baie lekker : ons surf baie vinniger (kan aflaai tot 10 Mbsec !)
en die telefoonlyn is vry. Jy kan ook heeltyd interaktief met die net wees
as die rekenaar aangeskakel is.
Lewe die kabel !!
Groete uit 'n vreeslike koue België.
Hilda.
schreef in berichtnieuws 38397D83.7F5D4B44@home.com...
> Francois de Wet wrote:
>
>> Het een van julle al ooit 'n verkleurgloudina gesien, wel ek het sopas
>> gesien hoe die eiesoortige spesie vervel. En wie sê 'n luiperd kan nie sy
>> kolle verander nie.
>>
>> Miskien meer soos 'n wolf in skaap klere.
>>
>
> Wel, Francois, ons het nou kabelaansluiting vir ons rekenaar,
> in plaas van deur die telefoonlyne (Rodgers Cable.) Ons was
> deeglik siek vir Sympatico die kort rukkie wat ons by hulle
> aangesluit was. Dat Bell Canada, wat tog een van die grootste
> telefoonmaatskappye in Kanada is, en ons telefoonbediener,
> nou so 'n eina internet-bediener moet wees. Ons betaal wel
> $15 dollars meer per maand, maar dis lekker om van ons telefoon-
> lyne af te wees. En dis unlimited access. Sodra ons die rekenaar
> aanskakel, is ons gekonnekteer met die internet.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28139 is 'n antwoord op boodskap #28118] |
Tue, 23 November 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hilda en Gervaas wrote:
> Hallo,
> Ons het ook al amper drie maande 'n kabelkonneksie. Dis soos jy sê,
> Gloudina, baie lekker : ons surf baie vinniger (kan aflaai tot 10 Mbsec !)
> en die telefoonlyn is vry. Jy kan ook heeltyd interaktief met die net wees
> as die rekenaar aangeskakel is.
> Lewe die kabel !!
> Groete uit 'n vreeslike koue België.
> Hilda.
Ja, ons beweeg darem nou in 'n baie snaakse wereld in. Ons het 'n suspisie
dat mense op 'n sekere musieksite (wat chat insluit) musiek uit my man se
versameling kan aflaai terwyl ons rekenaar afgeskakel is. En sodra ons
aanskakel, weet my suster in Pretoria dit deur haar sagteware en kan sy
'n geselskap aanknoop. Daar ontwikkel nou 'n hele wereld wat niks met
fisiese dinge (behalwe elektrisiteit en golwe oor die eter?) te doen het nie.
Jammer dat julle koud kry. Hier by ons wil dit weer nie koud word nie.
Dis amper elke dag bo vriespunt. Daar is geen sneeu op die grond nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28140 is 'n antwoord op boodskap #28118] |
Tue, 23 November 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hilda wrote:
> Dink jy dat dit makliker is om langs die kabel iets van jou saait af te laai
> as langs 'n telefoonverbinding ?
My man dink so. Ek is egter nie beindruk met die stadigheid waarmeeeposte soms
weggaan nie. Maar ek het agtergekom dat mens maar kan
afskakel. As jy weer kyk, is dit weg.
> Watter soort sagteware gebruik jou suster in Pretoria om te weet dat jy
> aangeskakel is ? Ek kan dit weet as ek my ICQ oopmaak en iemand op my lysie
> aanwesig is, maar anders is dit nie moontlik nie.
Ek dink ons het albei Yahoor Messenger. Ons het net vir haar op ons"vriende"
lys. Dus hoor ons wanneer sy opkom (die klop) en wanneer
sy afgaan van haar rekenaar (die deur wat toeklap.) Dis snaaks om
so verbind te wees aan 'n ander persoon deur 'n stuk sagteware. Ek
neem aan as ons baie "vriende" op ons lys plaas (wat ons nie wil doen
nie) dan sal die nabyvoel aan een persoon meer verwater wees.
> Die temperature is besig om te styg - gewoonlik hou ek op met kla as ons 10
> grade (of meer) kry.
> Hier by die kus, vries dit nie dikwels nie. Maar in die Ardenne, kan mense
> alreeds ski !
Ja, ons hoor daar is sneeu in Spanje. Vandag was nog 'n wonderlike dag.12 C en
so wasig blou. Die Canada geese weet seker ook nie wat aangaan
nie. Hulle is in hulle honderde op die Ottawa-rivier.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28197 is 'n antwoord op boodskap #28118] |
Fri, 26 November 1999 00:00  |
Kobbe
Boodskappe: 34 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hilda en Gervaas schreef in
berichtnieuws
Ges_3.2480$UW4.71514@afrodite.telenet-ops.be...
|
| >[Kobbe:]
| >Sintneklaai moe' nogh komn..!
| [Hilda:]
| "Sintneklaai" : ben je soms van Oostende ?
|
| Groetjes uit Oostende :-)
| Hilda.
|
[Kobbe:] Is Roeselare wok hoed ?
Maar toch: groeten uit Noord-Brabant.
Kobbe... van 't kobbenet
(niet op de tv-kabel)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:33 UTC 2025
|